Vind uit waarom Dr Baker nie ingeënte pasiënte in sy praktyk toe laat nie (Video 1)

Die opsomming is dat veral vroue wat nie ingeënt is nie, geaffekteer word deur ingeënte persone. Dit affekteer hulle vroulike liggame op verskeie vlakke – sien in die video.

Hierdie is in lyn met die klagtes wat ontvang word van vrouens reg oor die wêreld soos bespreek in ons ander artikel: Virale spike protein afskeiding en steriliteit – Covid “entstof” newe effekte (KYK).

Hy gaan in meer detail in: (Video 2)

Die eind tyd is hier en ons verwag die wederkoms van die Here Jesus enige tyd. Is jou saak reg met die Here? Gaan Hy jou kom haal wanneer Hy weer kom? Het jy genoeg bewyse dat jy waarlik ‘n Christen is? Maak vandag seker want Hy kan vannag al kom. Die merk van die dier is reed in ontwikkeling en kan enige oomblik verpligtend word vir almal, en dan sal die wegraping plaasvind. www.Nuus.News sal jou op hoogte hou van Christen Nuus totdat die Here weer kom!

Website | More posts

Nuus.News SA Goeie Nuus Good News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *