Die Bill Gates-befondsde WHO het teen die magdom van bewyse van regoor die wêreld, wonderbaarlik, teen Ivermectin se gebruik bevel gegee - kyk na die verbasende dubbelstandaarde van die WHO wat slegs die Bill Gates agenda voorstaan.

Vir volle agtergrond oor die suksesse van Ivermectin se gebruik, lees:

“Kyk: DIE MEDISYNE WAT ‘N NOBEL-PRYS GEWEN HET ‘VERWOES’ DIE CORONA VIRUS – GETUIENIS VAN DR PIERRE KORY VOOR DIE VSA SENAAT” (Nuus.News)

Die FLCCC Front Line COVID-19 Critical Care Alliance het ‘n gedetailleerde verslag uitgereik wat die WHO se onverklaarbare gedrag in die volgehoue verbanning van Ivermectin ontleed.

Hulle maak dit duidelik dat die WHO, kritiese data heeltemal geignoreer het, data misinterpreteer het, data heeltemal verdraai het en glad nie bestaande protokol gevolg het in die ontleding of Ivermectin gebruik kan word as medisyne teen Covid19 nie.

Terwyl die koste van Ivermectin heeltemal weglaatbaar klein is en maklik wêreldwyd vervaardig kan word en die hele mensedom kan help, weier Big Pharma om die gebruik te ondersteun. 

Die WHO fokus slegs op die Bill Gates Mrna vaccine agenda en laat toe dat die eksperimentele sogenaamde “vaccines” se pryse die hoogte inskiet en ook nou verbreed hulle die mark omdat daar nou booster “shots” gegee moet word teen variante van die covid19 virus.

Lees die hele berig hier.

FLCCC Alliance Statement on the Irregular Actions of Public Health Agencies and the Widespread Disinformation Campaign Against Ivermectin

Die info is skokkend maar natuurlik is die hoofstroom media doodstil oor dit, want die antichris gees wat die sekulêre hoofstroom media regeer werk almal saam na een ding toe: die een wêreld stelse waar mense die merk van die dier gaan nodig hê om te kan koop en verkoop.

Website | More posts

Nuus.News SA Goeie Nuus Good News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *