Kyk na die insiggewende video deur top entstof medici en besluit self of jy jouself of jou kinders wil blootstel aan die wêreld se grootste experiment nog geloods op die mensdom

In die video hieronder bespreek 5 dokters die effek van die covid-19 sogenaamde “vaccine”. Vat tyd en luister na die top medici wat die newe effekte van die “entstof/vaccine” bespreek.

Wat nou gebeur is dat die persone wat die sogenaamde “vaccine” ontvang het ander mense wat nie ingeënt is nie, affekteer.

Duisende vrouens begin nou klagtes te lê:

  • vroue se maandstondes word beïnvloed,
  • misgeboortes word aangeteken,
  • vrouens begin bloei,
  • sommige skei snaakse afskeidings af,
  • en selfs steriliteit word ‘n probleem.
  • En nog baie ander newe effekte in mans en kinders.

Ons weet reeds dat Bill Gates wat agter al die sogenaamde “vaccines” sit, is een van die hoof leiers is die de-populasie van die mensdom, so die dinge is eintlik nie snaaks om  te hoor nie.

Daar word iets oorgedra vanaf die wat ingeënt is na die wat nie ingeënt is nie. Hulle vermoed dit is die “spike protein” wat die ingeënte persone se liggame nou onwillkeurig aanmekaar afskei. Hulle het nou “spike protein” fabrieke geword. Sommige dokters moes hulle praktyke in Amerika toemaak om die wat nie ingeënt is nie te beskerm teen die wat ingeënt is en “spike” proteine fabrieke geword het. Sien ons berig hier.

Hulle bespreek “transmission” weens die entstof en hoe dit eintlik meer ‘n bio-wapen is as enigiets anders. Dr Carrie bespreek dit in detail weens haar navorsing in die gebied en hoe die sintetiese elemente van die sogenaamde “vaccine” as nanobots geaktiveer kan word. Sy praat or elektromagnietse vergiftiging weens die “vaccine” se sintetiese elemente.

Luister vanaf minuut 31:20 na dr Larry Palevski wat alles goed saamvat as jy net die kort weergawe wil kyk. Die beste is egter om na die hele video te kyk.

Daar is nou al oor die 8,000 (!) sterftes aan die sogenaamde “vaccine” en niemand knip ‘n oog daaroor nie. Geen Hoofstroom Media huis doen enige artikel oor dit nie. Jy kan meer hieroor hier lees:  Die berig is hoogs tegnies so ons het dit in Engels geskryf: https://nuus.news/corona-virus-nuus-news/corona-vaccine-deaths-now-exceeding-8000/. Vind die oorspronklike berig hier: (https://healthimpactnews.com/2021/8430-dead-354177-injuries-european-database-of-adverse-drug-reactions-for-covid-19-vaccines/)

Jy sal indie video hoor waarom die sogenaamde “vaccine” egter nie ‘n ware vaccine is nie.

Moet ek die entstof vat?

As Christene is ons geroep om ‘n heilige lewe te lei. Ons moet ons liggame ook heilig hou. Ons weet dat die sogenaamde “vaccine” nie ‘n ware tradisionele entstof is nie. Ons weet nie wat die effek op mense is in die lang termyn nie. Dis nie eens getoets op diere nie. So jy gaan ‘n massiewe risiko loop deur die sogenaamde “vaccine” te neem. Ons weet dit stop nie infeksie nie en dit stop ook nie transmissie nie. Ons weet ook dat die mense se DNA veranderbaar maak. En dis die rede waarom God die mensdom met die vloed uitgewis het: weens die korrupsie van die mense se DNA deur die gevalle engele (genoem die ‘nephilim’ in die Bybel). Wie weet watter effek dit op jou liggaam gaan he^ op die langtermyn? Het jy die video gekyk van Dr Carrie wat bespreek hoe die Bill Gates befondsde “Luciferase” gebruik word in die ontwikkel van die sogenaamde Mrna “vaccines”?

Die Bybe sê Psalm 127:1 ‘n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.

As Christene weet ons dat ons gesondheid nie van entstowwe afhang nie maar dit word bepaal deur die Krag van die Heilige Gees van die Here Jesus in ons wat ons dien.

(*Nota: In die video bespreek dokter Northrup allerhande ander geloofsienings wat sy het, wat Christene nie mee sal saamstem nie. Nietemin is haar mediese kennis van die beste in die wêreld wanneer dit kom by entstowwe.)

Die eind tyd is hier en ons verwag die wederkoms van die Here Jesus enige tyd. Is jou saak reg met die Here? Gaan Hy jou kom haal wanneer Hy weer kom? Het jy genoeg bewyse dat jy waarlik ‘n Christen is? Maak vandag seker want Hy kan vannag al kom. Die merk van die dier is reed in ontwikkeling en kan enige oomblik verpligtend word vir almal, en dan sal die wegraping plaasvind. www.Nuus.News sal jou op hoogte hou van Christen Nuus totdat die Here weer kom!

Website | More posts

Nuus.News SA Goeie Nuus Good News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *