Die Bill Gates-befondsde WHO het teen die magdom van bewyse van regoor die wêreld, wonderbaarlik, teen Ivermectin se gebruik bevel gegee – kyk na die verbasende dubbelstandaarde van die WHO wat slegs die Bill Gates agenda voorstaan. Vir volle agtergrond oor die suksesse van Ivermectin se gebruik, lees: “Kyk: DIE MEDISYNE WAT ‘N NOBEL-PRYS GEWEN HET ‘VERWOES’ DIE CORONA VIRUS – GETUIENIS VAN DR PIERRE KORY VOOR DIE VSA SENAAT” (Nuus.News) Die FLCCC Front Line COVID-19 Critical Care Alliance het ‘n gedetailleerde verslag uitgereik wat die WHO se onverklaarbare gedrag in die volgehoue verbanning van Ivermectin ontleed. Hulle maak dit duidelik dat die WHO, kritieseRead More →

Dr Merritt praat oor die feit dat al die diere dood is in die sogenaamde covid “vaccine” proewe, en dat die Mrna spike protein in die “vaccines” nou die ideale moord ‘n binêre gif bio-wapen is wat enige oomblik kan ontplof. Daar is honderde Chinese wat aan die sogenaamde “vaccines” gewerk het, wat mens laat wonder of die Chinese net wag dat almal die eksperimentele sogenaamde covid “vaccine” ontvang het en dan deel 2 van ‘n binêre gif gaan vrylaat?Read More →

Dr Farella oor die gevare van die eksperimentele sogenaamde “Covid Vaccine” https://www.youtube.com/watch?v=mIPb0AtEvAE Dr Farella spreek haar misnoë uit oor verkeie abnormaliteite in die die toediening van die “covid shots”. GEEN kinder proewe is gedoen voordat die “covid shots” aan kinders gegee is nie – iets heeltemal ongehoords.  Die FDA het nie die “covid shots” vir kinders goedgekeur nie, tog word dit aan kinders toegedien. Luister na die ABSURDE manier hoe die WHO en die CDC nou die sogenaamde vaccines uitrol: “Hulle gaan eers die toets uitslag data verskaf nadat die “vaccines” reeds uitgerol is”.  Kinders het ‘n 99,997% kans om Covid te oorleef, en hulleRead More →

Vind uit waarom Dr Baker nie ingeënte pasiënte in sy praktyk toe laat nie (Video 1) Die opsomming is dat veral vroue wat nie ingeënt is nie, geaffekteer word deur ingeënte persone. Dit affekteer hulle vroulike liggame op verskeie vlakke – sien in die video. Hierdie is in lyn met die klagtes wat ontvang word van vrouens reg oor die wêreld soos bespreek in ons ander artikel: Virale spike protein afskeiding en steriliteit – Covid “entstof” newe effekte (KYK). Hy gaan in meer detail in: (Video 2) Gaan jy jouself en jou kinders laboratorium rotte maak vir Bill Gates en die ANC regering? Los jouRead More →

Kyk na die insiggewende video deur top entstof medici en besluit self of jy jouself of jou kinders wil blootstel aan die wêreld se grootste experiment nog geloods op die mensdom In die video hieronder bespreek 5 dokters die effek van die covid-19 sogenaamde “vaccine”. Vat tyd en luister na die top medici wat die newe effekte van die “entstof/vaccine” bespreek. Wat nou gebeur is dat die persone wat die sogenaamde “vaccine” ontvang het ander mense wat nie ingeënt is nie, affekteer. Duisende vrouens begin nou klagtes te lê: vroue se maandstondes word beïnvloed, misgeboortes word aangeteken, vrouens begin bloei, sommige skei snaakse afskeidings af,Read More →