Gebed vir die dag November 2020

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van die hemel gee, en wat jy op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat jy op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly.””
MATTEUS 16:19
  1. Dank God omdat Hy ons aan die einde van nog n week gebring het
  2. Verklaar dat twis of oorlogvoering wat geloots is teen God se doel in jou lewe, het tot stilstand gekom. Beveel alle geeste van foute en ongeluk om van jou af weg te gaan
  3. Bid teen die kragte wat poog om die program van die anti-Chtis te vestig, verklaar dat hul pogings tot niks sal kom nie
  4. Bestraf die bloeddorstige geeste van heksery en geweld, verklaar dat soos ons die jaar einde nader, word hul aktiwiteite wat gerig is teen die regverdiges, gefrustreer. In Jesus Naam.
Maak gereed om die deurnag profetiese diens by te woon vanaf 21:00 vandag.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. “”
JOHANNES 7:38
  1. Bevestig dat ons alles het wat nodig is om satan te oorwin en die duister wat oor die wêreld kom te stuit
  2. Bevestig dat die Heilige Gees in jou woon en jou vooruitgang bemoontlik, jy kannie benadeel word nie
  3. Veklaar dat vir God se mense wêreldwyd daar geen onvrugbaarheid is nie, hul droë seisoen is verby en hul vreugde kannie gestop word nie
  4. Bid vir die kerk, verklaar dat dit nou haar seisoen van geopende deure is. Die kerk vervul die mandaat van God vir hierdie tye en die keerwalle van tradisie en godsdienstigheid kannie die manifestasie van die kerk se glorie stop nie. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op doe lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/ 
 “Vertrou altyd op die Here, want die Here God is ‘n veilige toevlug.”
JESAJA 26:4 
  1. Bevestig dat ons krag van God afkomstig is. Bestraf alle vorms van fisieke, finansiële en geestelike swakheid in jou lewe. Verklaar dat jy sterk is in alle areas van jou lewe, jy gaan vooruit en presteer in alles wat jy aanpak
  2. Bid vir Christene wat siek is, bestraf die ongesteldhede en beveel krag om terug te keer na hul liggame
  3. Bid vir bonatuurlike voorsiening van middele en geopende deure asook guns om die werk van die Woordbedienning te volvoer
  4. Verklaar dat God vennote na vore bring en toegewyde arbeiders om daagliks die evangelie na alle plekke te neem. Verklaar dat die Woord van God daagliks kragtig werk in hierdie dae. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://facebook.com/able.gospel/
“Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.”
JESAJA 60:1
  1. Bevestig dat ons die genade woord ontvang het en daarom is ons onvernietigbaar
  2. Verklaar dat die Skepper jou beveel het om te skyn, geen donkerheid kan jou helder lig doof nie, want jou gloed en lig is onkeerbaar
  3. Verklaar dat die kerk van Christus opstaan met genade en vermoeëns wat nooit vantevore gesien is nie – alle vorige swakhede het weggeval
  4. Bestraf die strategie van die anti-Chris wat die kerk probeer stilmaak, verklaar dat ons hom oorkom deur die Woord van ons getuienisse. In Jesus Naam.

Bid vurig in verstaanbare woorde en im tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Dan sal julle weer die verskil sien tussen wie goed doen en wie goddeloos is, tussen wie My dien en wie My nie dien nie.”
MALEAGI 3:18
  1. Dank God vir die nawek. Bevestig dat die woord van God wat oor ons lewens uitgespreek is, bring vele resultate
  2. Verklaar jou diens in God se koninkryk onderskei jou en jy sal nie teenspoed of skaamte sien nie
  3. Bid vir alle Christene sodat hulle die nodinheid vir toewyding en aanhoudende diens sal insien. Bid dat hulle die vrug van hul diens aan God sal sien
  4. Verklaar dat gedurende hierdie laaste week van die maand elke profesie wat tydend die maand geuiter is in plek sal kom en dat jy n groot oes sal inkry. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.faceboo.com/able.gospel/
“Liewe Gaius, ek hoop dat jy gesond is en dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan.”
3 JOHANNES 1:2
  1. Dank God dat ons weet wat Sy perfekte wil vir ons is – dat ons sal floreer. Verklaar dat God se wil nie gefnuik kan word nie, daarom is jy bestem vir volronde vooruitgang, en toename in alles wat jy aanpak
  2. Neem beheer oor elke krag van die bose wat meeding met God se wil vir die kerk, beveel die kragte van stagnasie, onvrugbaarheid en armoede om afgeruk en vernietig te word deur die krag van die Heilige Gees
  3. Bid vir almal wat die geloofskliniek bywoon vandag sodat God se almagtige kragte in hul lewens sal tussenbeide tree. In Jesus Naam.
Ontvang meer genade terwyl jy bid.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus n op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.con/able.gospel/ 
 “Die twee en sewentig het vol blydskap teruggekom en gesê: “Here, selfs die bose geeste onderwerp hulle aan ons by die hoor van u Naam.””
LUKAS 10:17 
  1. Dank God vir die gawe van n nuwe week, bevestig dat engele jou vooruit gaan om hierdie week onvergeetlik te maak
  2. Verklaar dat jy bestem is om met getuienisse van oorwinning en sukses terug te keer
  3. Verklaar dat hierdie week vir die kerk in die tekens van oorwinning staan teen elke demoniese of sataniese teenkanting en dat berge aan ons ondergeskik is
  4.  Erklaat dat die werke van vals profete, onderwysers, en broeders blootgestel word en dat hulle slagoffers verlos word in Jesus Naam.
Wat jou ookal voorheen gepla het is nou  vernietig omdat jy bid.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uisending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Wat Ek vroeër aangekondig het, het plaasgevind. Ek kondig nuwe dinge aan. Voor dit begin gebeur, laat Ek julle al daarvan hoor.”
JESAJA 42:9
  1. Dank God vir n vrugbare week en verklaar dat jou arbeid en pogings vandeesweek saad is wat gesaai is vir n grootskaalse oes
  2. Verklaar dat mislukkings, frustrasies en die pyn van die verlede nie in jou toekoms plek het nie – dit is die oggend van n nuwe era in jou lewe
  3. Bid vurig vir elkeen wat in die huis van God werk en dien sodat die hemele vir hulle sal oopgaan met n beloëning vir hulle diens
  4. Verklaar dat die kerk hierdie naweek n massiewe toename en vergroting beleef – n defnitiewe herstel van verlore grond en wonderwerke in al die dienste. In Jesus Naam.
Geniet n naweek vol van wonderwerke omdat jy bid!
Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.
 Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/ 
"Ek laat die blindes loop op 'n pad wat hulle nie ken nie, Ek laat hulle op paaie gaan wat vir hulle onbekend is. Ek verander die donker voor hulle in lig en Ek maak die ongelyk plekke gelyk. Dit is wat Ek gaan doen, Ek gaan daar nie van afsien nie."
JESAJA 42:16
  1. Dank God vir ons seisoen van profesie. Verklaar dat die woord vir die seisoen alreeds groei in jou lewe en nuwe geleenthede vir jou skep
  2. Verklaar dat die kerk n nuwe vlaag van geopende deure vir toename en groei beleef
  3. Verklaar dat God se mense wêreldwyd buitengewone guns geniet en dat die rus van God hulle soos n kledingstuk klee
  4. Bid vir diegene wat teruggeval het en begin swak word in hulle geloof sodat hulle herstel, bestraf die twis en demoniese invloede. In Jesus Naam.
 

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Jesus het vir hulle ‘n gelykenis vertel om duidelik te maak dat ‘n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word.”
LUKAS 18:1
  1. Dank God vir die gawe en bediening van gebed
  2. Verklaar dat jy bemagtig is deur wetlike magte om sake toe te laat of weg te wys jou gebedstyd, daarom kan jou geestelike outoriteit nie bevraagteken of beperk word nie
  3. Bevestig dat jou gebedslewe daagliks verbeter en dat jou standvastigheid in gebed uitstaande resultate lewer
  4. Bestraf elke sataniese poging om jou gebedsvuur te blus. Vaardig uit dat die pyle van die bose wat ontwerp is om jou gebedslewe te ontmoedig en weg te lei, afgesny word deur die Heilige Gees
  5. Verklaar daar is n herlewing en n nuwe golf van gebed wat oprys uit die kerk wêreldwyd. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://facebook.com/able.gospel/
“Skielik kom daar ‘n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.”
HANDELINGE 16:26
  1. Dank God vir die profetiese genade wat gedurende die kerkdienste uitgespreek is. Verklaar dat elke woord wat uitgespreek is volbring sal word in ons lewens
  2. Verklaar dat God n pad maak vir jou en dat jy skielik opgelig sal word
  3. Bid vir kerkleiers wêreldwyd om wakker te word en krag te kry vir hierdie laaste uur
  4. Verklaar dat die boeie wat die kerk van haar oomblik van glorie weerhou gebreek is en dat die hulpbronne om God se werk te doen, vrygestel word
  5. Verklaar dat die lig van redding selfs die donkerste plekke op aarde bereik. Satan se gevangenes word losgemaak en vrygelaat. In Jesus Naam.
Verwag n skielike manifestasie terwyl jy bid.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://facebook.com/able.gospel/
“Skielik kom daar ‘n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.”
HANDELINGE 16:26
  1. Dank God vir die profetiese genade wat gedurende die kerkdienste uitgespreek is. Verklaar dat elke woord wat uitgespreek is volbring sal word in ons lewens
  2. Verklaar dat God n pad maak vir jou en dat jy skielik opgelig sal word
  3. Bid vir kerkleiers wêreldwyd om wakker te word en krag te kry vir hierdie laaste uur
  4. Verklaar dat die boeie wat die kerk van haar oomblik van glorie weerhou gebreek is en dat die hulpbronne om God se werk te doen, vrygestel word
  5. Verklaar dat die lig van redding selfs die donkerste plekke op aarde bereik. Satan se gevangenes word losgemaak en vrygelaat. In Jesus Naam.
Verwag n skielike manifestasie terwyl jy bid.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees gesalf en met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by Hom.”
HANDELINGE 10:38
  1. Dank God omdat Hy ons beveilig teen die begeertes van die vyand
  2. Bid vir die woord bedienaars en hul gesinne wat die teiken geword het van die vyand deur onderdrukking en verdrukking, verklaar dat die Gees van God heers in hul situasies
  3. Bid vir diegene wat gebuk gaan onder die juk van die vyand deur verskillende soorte verslawinge, verklaar dat hulle losgemaak is daarvan en dat die slawerny verbreek is deur die kragvolle werking van die Heilige Gees
  4. Verklaar die Huis van God is vol krag, n plek van veiligheid, n ontvlugting vir die verdruktes. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“‘n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”
PSALMS 121:1-2
  1. Bevestig dan ons nie hulpeloos is nie, ons hulpbron kannie uitgeput raak nie, ons hulp is van die Here wat nooit sluimer of slaap nie
  2. Verklaar dat onsigbare hande en magte namens jou werk en kragtig teen onderwêreldse kragte werk om jou sukses en voorspoed te verseker
  3. Verklaar dat God wêreldwyd aan die werk is in Sy kerk, besig is om te bou en mense te bemagtig. Hy rig n leërmag van gelowiges op om Sy werk op aarde te voltooi
  4. Bid vir die oorwinning van God se mense wat oraloor vervolg word. Verklaar dat hulp oppad is na hulle en dat die evangelie snel versprei. In Jesus Naam.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en un tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie boodskap deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/ 
 “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.”
FILIPPENSE 1:6
  1. Verklaar  dat ons nie n geskrapte projek is nie; wat God begin doen het in jou lewe vanjaar sal Hy klaarmaak op die bepaalde tyd
  2. Bid vir die kerk wêreldwyd en verklaar dat ons nie slagoffers is van die sogenaamde tweede COVID-19 golf nie
  3. Bid vir Amerika sodat God se keuse vir n president bevestig sal word. Verklaar dat die anti-chris wat so hard veg om daardie land oor te neem, verslaan en genullifiseer word. In Jesus Naam.
Terwyl jy bid kom wat satan ookal in jou lewe gestop het, weer in beweging.

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/
“Die vuur moet aanhou brand op die altaar; dit mag nie doodgaan nie.””
LEVITIKUS 6:13
  1. Dank God vir die gawe van n nuwe maand en seisoen, bevestig hierdie maand sal presies wees soos wat die Gees van God gesê het dit sal wees.
  2. Verklaar dat jy nie hierdie maand die geestelike gloed sal verloor nie, die vuur van God se teenwoordigheid sal aaneen in jou lewe brand.
  3. Verklaar dat die vuur van God se Gees voortdurend sy glorieryke teenwoordigheid sal bekend maak in die kerk hierdie maand. Elke poging om dié vuur te blus, word afgesny. In Jesus Naam.

Ons gebed vir vandag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om die standaard voor oë te hou wat ons in Handelinge 4:24-35 & 12:1-17 vind tydens gebed, want God is dieselfde vandag en gister, en Hy wag net dat die kerk sal saam bid in eenheid, in onophoudende gebed, in die eenheid van geloof, sodat Hy kan ingryp. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *