Christelike gedig Christian Poem wwwNuusNews

Jesus het waarlik gekom om jou vry te maak. Die bose het geen houvas op jou meer nie. Deel gerus die gedig met ander wat jy weet dit nodig het!

Al is die gedig in Engels, deel dit steeds met almal wat hul geloof wil versterk. Die boodskap is aansteeklik! Jesus het doodgegaan in jou plek. Hy is gestraf vir jou sondes, in JOU plek. Hy het hel toe gegaan in jou plek sodat jy nie hoef te gaan nie! Indien jy nog nie het nie, gee VANDAG, JOU lewe vir Jesus Christus. 

Vind meer uit oor Jesus by www.JesusChristus.co.za

“He said:

daughter I’ll take the blame…

Nuus.News

Indien jy ‘n Afrikaanse vertaling vir ons kan doen van die gedig, stuur dit asseblief aan www.nuus.news@gmail.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *