Gebed vir die dag 2020 7 1

Gebed vir die dag. Bid vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http//:www.facebook.com/able.akpanke
 
“Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.”
JESAJA 53:5
  1. Dank God omdat Hy ons in die tweede helfte van die jaar gebring,het, in Julie!
  2. Bevestig dat jy dit dusver gemaak het nie deur jou eie krag nie, maar deur die bediening van die Heilige Gees en daarom sal jy hierdie maand goddelike gesondheid geniet
  3. Bid vir God se mense wêreldwyd sodat hulle beskerm word, geheel en herstelling vir hulle bewerkstellig word gedurende hierdie maand
  4. Bid vir almal wat die nagmaalsdiens vannaand bywoon sodat die krag van Jesus deur hulle gevoel word en in hulle gesien word
  5. Verklaar dat jy na hierdie maand sterker sal staan en sal floreer. In Jesus Naam
Welkom in die maand van groei!

https://www.facebook.com/able.gospel/

Ons gebed vir die dag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om tydens gebed die standaard voor oë te hou wat ons in Handelinge 4:24-35 & 12:1-17 vind, want God is dieselfde vandag en gister, en Hy wag net dat die kerk sal saam bid in eenheid, in onophoudende gebed, in die eenheid van geloof, sodat Hy kan ingryp. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *