Gebed vir die Dag met Pastoor Dr. Able.
Skakel in vir gebed en 'n Bybel vers om 12nm.
Kragtige Daaglikse Gebed wat jou lewe gaan verander.

Indien jy saam met Christene van regoor die wêreld wil bid in kragtige daaglikse eenheid van geloof, skakel elke dag in op www.facebook.com/able.akpanke om 12nm vir die lewendige gebedsuitsending en neem deel aan die passievolle gebede wat opgaan vir die kerk, Suid Afrika en die wêreld, gedurende die Corona pandemie. Word versterk in jou geloof en dryf alle vrees uit met sterk gebede! As jy sukkel om te bid, is hierdie jou kans om te groei in jou gebedslewe.

Gebed vir die dag Januarie 2021

Gebed vir die dag Januarie 2021

Gebed vir die dag Januarie 2021 4 Januarie 2021 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel “Soos die lewende Vader My gestuur het,

Gebed vir die dag Desember 2020

Gebed vir die dag Desember 2020

Gebed vir die dag Desember 2020 21 Desember 2020 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid virig vir 15 minute in tale en in verstaanbare woorde. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/“Wanneer die bevel gegee word en

Gebed vir die dag November 2020

Gebed vir die dag November 2020 27 November 2020 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/“Ek sal aan jou die sleutels

Gebed vir die dag Oktober 2020

Gebed vir die dag Oktober 2020 30 Oktober 2020 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende akakel tw volg https://www.facebook.com/able.gospel/“So het die woord van die

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 16 Daily Devotional

Gebed vir die dag September 2020

Gebed vir die dag September 2020 Ons gebed vir vandag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om die standaard

Gebed vir die dag 2020 7 9

Gebed vir die dag 2020 7 9 Gebed vir die dag met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://facebook.com/able.gospel/ “Dit is tog duidelik dat julle ‘n brief van Christus

Gebed vir die dag 2020 7 7

Gebed vir die dag 2020 7 7 Gebed vir die dag met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://facebook.com/able.gospel “Hy het nader gekom en hom gesoen, en toe hy die

Gebed vir die dag 2020 7 6

Gebed vir die dag 2020 7 6 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke “Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om

Gebed vir die dag 2020 7 3

Gebed vir die dag 2020 7 3 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke  “in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met

Gebed vir die dag 2020 7 2

Gebed vir die dag 2020 7 2 Gebed vir die dag. Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.akpanke “Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo

Gebed vir die dag 2020 7 1

Gebed vir die dag 2020 7 1 Gebed vir die dag. Bid vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http//:www.facebook.com/able.akpanke “Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf

World wide Prayer Nuus News

Neem deel saam miljoene aan 3 dae vas en bid Wêreldwyd teen komende Corona verwoestings
*11-13 May 2020*

Wees deel van een van die grootste wêreldwye Christelike aksies tot nog toe teen die Corona virus en die bose daaragter. Alle Christene en Kerke word geroep om 3 dae te vas en bid 11-13 Mei 2020 om die verwoesting van lewens, ekonomië, en die Christelike Kerk, te keer en

Daaglikse gebed om 12pm – Mei maand
Daily Prayer at 12 noon – for the month of May

Gebed vir die dag om 12pm met Pastoor Able (Daaglikse lewendige uitsendings van die gebed op Facebook.com/able.akpanke) Gebed vir die dag 1 Mei 2020 PRAYER AT 12NOON WITH PST ABLE 01-05-2020 John 12:31 Now is the judgment of this world: now shall the prince of this world be cast out.

Daaglikse gebed om 12pm – April maand
Daily Prayer at 12 noon – for the month of April

Gebed om 12pm met Pastoor Able 29 April Gebed vir die dag Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in take. Skakel gerus in op die lewendige uisending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke  Mal 3:17 En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, sê die

Daaglikse wereldwye gebed Daily Global Prayer Pastor Able

Corona: Wêreldwye gebed met Pastor Able – Bid daagliks 12pm saam |
Global prayer with Pastor Able – Join the daily 12pm prayer

Wat kan ek doen teen Corona? Voel jy hulpeloos? Dan moet jy deelneem die Daaglikse Wêreldwye Gebedsessie met Pastoor Able. JOU gebede kan dinge verander in die fisiese realm! | Don’t know what to do about Corona? Feeling helpless? Then you need to join the Daily Global Prayer session with

Dr Able Reverend Eileen

Corona: Kragtige Gebedsessie saam met Dr Able – Wees Geïnspireer |
Powerful Prayer session with Dr Able – Be Inspired

Word geïnspireer met ‘n kragtige gebed gelei deur Dr Able vanuit sy huis in Kempton Park teen die coronavirus met ‘n boodskap van hoop en versterking. | Be inspired with a powerful prayer led by Dr Able from his home in Kempton Park against the coronavirus with a message of

Daaglikse gebed om 12pm | Daily Prayer at 12 noon

Gebed om 12pm met Pastoor Able 16 Maart Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. “Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.” ‭‭1 JOHANNES‬ ‭5:13‬  Bevestig jou vertroue en

Gebed om 12pm 6 Februarie| Prayer at 12 noon 6 February

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 6 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able “Maar dié wat wil hê ek moet vrygespreek word, laat hulle juig en bly wees, laat hulle altyd weer sê: “Die Here is groot. Hy sorg dat sy dienaar vrede het.”” PSALMS 35:27

Gebed om 12pm 4 Februarie| Prayer at 12 noon 4 February

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 4 Februarie 2020 Gebed om 12:00 Bid vurig in verstaanbare woorde en in tale. “Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is ‘n dapper soldaat!’” JOËL 3:10 Bid vir die kerk in ons

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 3 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able. Ons bid vurig in verstaanbare woorde en in tale vir 15 minute. “Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.” PSALM 23:3 Dank

IHOPKC prayer room

International House of Prayer

Non-stop prayer and worship ongoing for 20 years? Nuus.News brings you the Real News that Mainstream Media will never give you. Meet the International House of Prayer Kansas City. God has raised up a force on earth that would praise Him with prayer and worship day and night non-stop. And

2020/1/6-2021/1/6
PASTOR CHRIS / CHRIST EMBASSY:
YEAR-LONG-PRAY-A-THON
24/7/365

Pastor Chris year long prayer

GEBED VIR DIE DAG

Kry jou gebed vir die dag hier op jou gunsteling Goeie Nuus website, Nuus.News.

Ons werk aan hierdie afdeling van die website en beplan om elke dag ‘n gebed hier te plaas wat ons saam kan bid.

In die tussentyd, geniet die 1 jaar lange Pray-A-Thon met Pastor Chris hieronder. Gebede word gemaak aan die Here 24/7/365 wat begin het op die 6e Januarie 2020 en gaan aanhou tot die 6e Januarie 2021. Draai die volume op en bid saam, of sit net die klank aan as jou agtergrond musiek. Wanneer jy die gebed hoor opgaan van regoor die wêreld, gaan jy nie anders kan as om die gebede te deel nie. Hou jou gedagtes gefokus die jaar in ‘n gebeds gemoed soos jy na die “live stream” hieronder kyk. Gelowiges stort hulle harte in gebed uit. Wag asb ‘n oomblik geduldig dit vat so ‘n rukkie vir die “live stream” om te laai, maar dis die wag werd! Let asb op dat die klank automaties aan is en gaan begin speel, so draai jou klank sagter terwyl jy wag vir die uitsending om te begin en dan harder na gelang. “Streaming” op ‘n laptop werk beter as op die selfoon veral as die netwerk stadig is.

(Indien jy nuut is op die gebedsfront, neem notisie hieronder dat die mense nie in ‘n gewone aardse taal bid nie. Meeste van die tyd buid hulle in ‘geestelike tale‘ soos geinspireerd deur die Heilige Gees van God. Ons sal binnekort ‘n artikel plaas oor ‘gebed in tale‘ wat meer sal verduidelik).

Indien jy geinspireerd is met hierdie fantastiese gebedsaksie sal jy ook hou van die 24/7/365 worship wat nou al vir 20 jaar aanhoudend opgaan voor die Here. Wag….Wat!?

Het jy gesê 20 jaar!???? Ja. Kliek hier om meer uit te vind.

Nuus.News bring jou hierdie nuus om jou te laat weet dat jy nie alleen is in hierdie wêreld nie, en jou gebede gaan nie onbeantwoord nie. Wees aangemoedig om meer te doen vir Jesus in jou wêreld en gebedslewe. Staan op, jy kan ‘n verskil maak.