Daaglikse wereldwye gebed Daily Global Prayer Pastor Able

Wat kan ek doen teen Corona? Voel jy hulpeloos? Dan moet jy deelneem die Daaglikse Wêreldwye Gebedsessie met Pastoor Able. JOU gebede kan dinge verander in die fisiese realm! |
Don’t know what to do about Corona? Feeling helpless? Then you need to join the Daily Global Prayer session with Pastor Able. YOUR prayer can change things in the physical realm!

Corona - Daaglikse 12pm Gebedsessie met
Pastoor Able

Weet jy nie wat om te doen teen Corona nie? Wil jy graag betrokke wees in die geveg teen die plaag, maar weet nie hoe jy ‘n verskil kan maak nie? 

Neem dan gerus deel aan die Daaglikse Wêreldwye gebed teen die Corona plaag om 12pm (GMT+2) gelei deur Pastoor Able.

JOU gebed kan ‘n verskil maak. Soos wat jy saam met ontelbare ander Christene in eenheid van geloof  saam bid op dieselfde tyd, kan jy ‘n verskil maak  in die geveg teen die Corona bose gees. 

Die Bybel sê in Efesiërs 6:12 “Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.” 

Dus, wanneer ons die oorlog in die geestesrealm wen, dan het ons dit in die fisiese realm ook gewen.

Verskeie gebespunte word aangeraak:

  • Stop Corona verspreiding
  • Spreek Corona dood
  • Gebed vir mediese personeel
  • Die herstel van ons strate, gemeenskappe, stede, regering, ekonomie
  • Bid vir die regering vir wysheid en wyse besluite
  • Bid vir Goddelike adviseurs om die regering by te staan met Goddelike wysheid
  • Bid teen bose en onredelike mense wat die regering wil mislei om foute te maak.
  • Bid vir die kerk versterking, dat die kerk byeenkomste gou weer toegelaat sal word.


Skakel in op die video en bid gerus saam.

Jas 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

Hoe om in te skakel op die Wêreldwye gebed saam met Pastoor Able

Die Daaglikse Gebed om 12pm word uitgesaai, lewendig op Facebook, op www.facebook.com/able.akpanke

Kliek op die link en “like” die bladsy om op hoogte te bly van gebedsessies. 

Die Krag van Gesamentlike Gebed van die Kerk sonder ophou

Kyk na die uittreksel uit die Boek van Handelinge wat wys wat bereik kan word wanneer die kerk saam bid in eenheid sonder om op te hou:

Act 12:1 En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen.
Act 12:2 En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring.
Act 12:3 En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode.
Act 12:4 Toe hy hom dan gegryp het, het hy hom in die gevangenis gesit en oorgegee aan vier wagte, elkeen van vier soldate, om hom te bewaak, met die bedoeling om hom ná die paasfees voor die volk te bring.
Act 12:5 So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het ‘n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan.
Act 12:6 En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak.
Act 12:7 En meteens staan daar ‘n engel van die Here by hom, en ‘n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.
Act 12:8 En die engel sê vir hom: Omgord jou en trek jou skoene aan! En hy het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: Gooi jou bo-kleed om en volg my!
Act 12:9 En hy het uitgegaan en hom gevolg; en hy het nie geweet dat wat deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het gemeen dat hy ‘n gesig sien.
Act 12:10 En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat.
Act 12:11 Toe kom Petrus tot homself en sê: Nou weet ek waarlik dat die Here sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes en uit al die verwagtinge van die Joodse volk.
Act 12:12 En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was.
Act 12:13 En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het ‘n diensmeisie met die naam van Rhodé gegaan om te hoor wie daar was.
Act 12:14 En sy het die stem van Petrus herken en van blydskap die poort nie oopgemaak nie, maar na binne gehardloop en vertel dat Petrus voor die poort staan.
Act 12:15 Maar hulle sê vir haar: Jy is van jou verstand af. Maar sy het volgehou dat dit so is. Daarop sê hulle: Dit is sy engel.
Act 12:16 En Petrus het aangehou met klop; en toe hulle oopmaak, sien hulle hom en was verbaas.
Act 12:17 Maar hy het vir hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: Vertel dit aan Jakobus en die broeders. En hy het uitgegaan en na ‘n ander plek vertrek.

Wat doen jou kerk in hierdie
tyd?

Laat Nuus.News jou kerk se videos en gebede ook aan die publiek bekend maak en so die vrede van Christus versprei reg oor Suid Afrika en die wêreld, en vreesbevange mense bemoedig en hoop gee in ‘n donker wêreld.

Stuur jou boodskappe in deur op die Kontak Ons vorm jou besonderhede in te vul.

Corona - Daily Global Prayer at 12pm with
Pastor Able

Don’t know what to do against Corona? Do you want to be part of the fight against this plague, but you don’t know how to make a difference?

Then join the Daily Global Prayer against the world-wide Corona plague at 12pm (GMT+2) led by Pastor Able.

YOUR prayer can make a difference. As you pray together with uncountable other Christians in unity of faith at the same time, you can make a difference in the fight against the Corona evil spirit.

The Bible says in Ephesians 6:12 “For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places.” 

Therefore, when we win the fight in the spirit realm, we have also won it in the physical realm.

Several prayer topics are covered:

  • Stop Corona expansion
  • Speak the Coronavirus dead
  • Pray for medical personnel
  • The restoration of our streets, communities, cities, government, economy
  • Pray for the government for wisdom and  wise decision making
  • Pray for Godly advisors to support government with Godly wisdom
  • Pray against evil and unreasonable men that want to mislead government to make mistakes
  • Pray for the strengthening of the church, that church meetings will resume quickly.

Tune in on the video and pray along.

James 5:16 The earnest (heartfelt, continued) prayer of a righteous man makes tremendous power available [dynamic in its working].

How to join the Global Prayer with Pastor Able

The Daily prayer at 12pm is broadcast live every day on Facebook, on www.facebook.com/able.akpanke

Cick on the link and like the page to stay abreast of upcoming prayer sessions.

The Power of Unified Prayer of the Church done without Ceasing

See this extract from the Book of Acts, showing what can be achieved if the church engages in unified prayer without stopping:

Act 12:1 Now about that time Herod the king stretched forth his hands to vex certain of the church.
Act 12:2 And he killed James the brother of John with the sword.
Act 12:3 And because he saw it pleased the Jews, he proceeded further to take Peter also. (Then were the days of unleavened bread.)
Act 12:4 And when he had apprehended him, he put him in prison, and delivered him to four quaternions of soldiers to keep him; intending after Easter to bring him forth to the people.
Act 12:5 Peter therefore was kept in prison: but prayer was made without ceasing of the church unto God for him.
Act 12:6 And when Herod would have brought him forth, the same night Peter was sleeping between two soldiers, bound with two chains: and the keepers before the door kept the prison.
Act 12:7 And, behold, the angel of the Lord came upon him, and a light shined in the prison: and he smote Peter on the side, and raised him up, saying, Arise up quickly. And his chains fell off from his hands.
Act 12:8 And the angel said unto him, Gird thyself, and bind on thy sandals. And so he did. And he saith unto him, Cast thy garment about thee, and follow me.
Act 12:9 And he went out, and followed him; and wist not that it was true which was done by the angel; but thought he saw a vision.
Act 12:10 When they were past the first and the second ward, they came unto the iron gate that leadeth unto the city; which opened to them of his own accord: and they went out, and passed on through one street; and forthwith the angel departed from him.
Act 12:11 And when Peter was come to himself, he said, Now I know of a surety, that the Lord hath sent his angel, and hath delivered me out of the hand of Herod, and from all the expectation of the people of the Jews.
Act 12:12 And when he had considered the thing, he came to the house of Mary the mother of John, whose surname was Mark; where many were gathered together praying.
Act 12:13 And as Peter knocked at the door of the gate, a damsel came to hearken, named Rhoda.
Act 12:14 And when she knew Peter’s voice, she opened not the gate for gladness, but ran in, and told how Peter stood before the gate.
Act 12:15 And they said unto her, Thou art mad. But she constantly affirmed that it was even so. Then said they, It is his angel.
Act 12:16 But Peter continued knocking: and when they had opened the door, and saw him, they were astonished.
Act 12:17 But he, beckoning unto them with the hand to hold their peace, declared unto them how the Lord had brought him out of the prison. And he said, Go shew these things unto James, and to the brethren. And he departed, and went into another place.

What is your church doing during this period?

Let Nuus.News publish your church videos and prayers to the public and help to spread the peace of Christ all over South Africa and the world, and encourage fear gripped people and give hope in a dark world.

Send your messages by making use of our Contact Us form.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *