GOEIE NUUS | GOOD NEWS

Opbeurende gedig uit Nederland wat jou uit die veld uit gaan slaan

Moenie bang wees vir die Hoofstroom Media nie Op wie is jou huis gebou? Op die rots of op die sand?  Gaan die hoofstroom media vreesberigte jou wegsleep? Is die gees van vrees die hoof doodmaker agter the coronavirus? Luister hieronder na ‘n video wat viraal geraak het maar Whatsapp

Sumarie Jordaan

Sumarie Jordaan SA se nuwe sangsensasie |
Sumarie Jordaan SA’s newest singing sensation

Musiek Nuus word vandag oorgevat deur Sumarie Jordaan in ‘n onderhoud met Nuus.News. Wie is Sumarie Jordaan en wat maak haar so gewild? Vind meer uit oor haar en kyk anders na die lewe!  Today Sumarie Jordaan takes over our Music News section in an interview with Nuus.News. Who is

Raise a Hallelujah

Raise a Hallelujah Bethel Music

“Raise a Hallelujah” ‘n lied met ‘n wonderwerk daaragter. Ervaar die krag in sang. Die video is aangeheg met die lied en getuienis. | “Raise a Hallelujah” a song with a miracle behind it. Experience the power in song. Watch the video for the song and testimony. “Raise a Hallelujah”

Lauren Daigle

Lauren Daigle’s “You Say”-‘n Rekord | A Record!

Lauren Daigle’s liedjie “You Say” is ‘n rekord 62 weke #1 op Christelike musiek parades.  Geniet die lied in die video aaanheg.| Lauren Daigle’s single “You Say” a Record 62 weeks at the #1 spot on Christian music charts. Enjoy the song in the video attached. Lauren Daigle’s liedjie “You