Moenie bang wees vir die Hoofstroom Media nie Op wie is jou huis gebou? Op die rots of op die sand?  Gaan die hoofstroom media vreesberigte jou wegsleep? Is die gees van vrees die hoof doodmaker agter the coronavirus? Luister hieronder na ‘n video wat viraal geraak het maar Whatsapp geblok het. Dis een van die beste gedigte gegee vir ons generasie wat jou nuwe krag en moed gaan gee in hierdie tyd. Prys die Here, Koning Jesus is steeds 100% in beheer! Deel dit met almal wat se geloof opbou nodig het. “Mijn Jesus is uit de dood verrezen en Zijn Naam zij geprezen”Read More →

Sumarie Jordaan

Musiek Nuus word vandag oorgevat deur Sumarie Jordaan in ‘n onderhoud met Nuus.News. Wie is Sumarie Jordaan en wat maak haar so gewild? Vind meer uit oor haar en kyk anders na die lewe!  Today Sumarie Jordaan takes over our Music News section in an interview with Nuus.News. Who is Sumarie Jordaan and what makes her so popular? Find out more about her and look differently at life!  SUMARIE JORDAAN: SA SE NUWE SANGSENSASIE Musiek Nuus Suid Afrika. Nuus.News het die wonderlike voorreg gehad om te gesels met Suid Afrika se nuwe sangsensasie, Sumarie Jordaan, ‘n pragtige en lewenslustige jong dame van Brackenfell Kaapstad met ‘nRead More →

Raise a Hallelujah

“Raise a Hallelujah” ‘n lied met ‘n wonderwerk daaragter. Ervaar die krag in sang. Die video is aangeheg met die lied en getuienis. | “Raise a Hallelujah” a song with a miracle behind it. Experience the power in song. Watch the video for the song and testimony. “Raise a Hallelujah” ‘n lied met ‘n wonderwerk daaragter “Raise a Hallelujah” – die lied wat wonderwerke laat gebeur.  Die lied “Raise a Hallelujah” het ‘n sterk getuienis en dit gaan die moeite werd wees om na die video hieronder te kyk. Die lied word gesing deur man-en-vrou span Jonathan en Melissa Helser. Die lied het begin as ‘nRead More →

Lauren Daigle

Lauren Daigle’s liedjie “You Say” is ‘n rekord 62 weke #1 op Christelike musiek parades.  Geniet die lied in die video aaanheg.| Lauren Daigle’s single “You Say” a Record 62 weeks at the #1 spot on Christian music charts. Enjoy the song in the video attached. Lauren Daigle’s liedjie “You Say” is ‘n rekord 62 weke #1 op Christelike musiek parades Grammy Toekenningswenner Lauren Daigle se liedjie (You Say) het ‘n deurbraak gemaak en was vir 62 weke nommer 1 op die Christelike musieklys! In Januarie 2020 gaan hierdie kragtige sangeres op haar eerste wêreldtoer (Lauren Daigle World Tour) en sy gaan in 44 stedeRead More →