Sumarie Jordaan

Musiek Nuus word vandag oorgevat deur Sumarie Jordaan in ‘n onderhoud met Nuus.News.
Wie is Sumarie Jordaan en wat maak haar so gewild? Vind meer uit oor haar en kyk anders na die lewe! 

Today Sumarie Jordaan takes over our Music News section in an interview with Nuus.News.
Who is Sumarie Jordaan and what makes her so popular? Find out more about her and look differently at life! 

SUMARIE JORDAAN: SA SE NUWE SANGSENSASIE

Musiek Nuus Suid Afrika. Nuus.News het die wonderlike voorreg gehad om te gesels met Suid Afrika se nuwe sangsensasie, Sumarie Jordaan, ‘n pragtige en lewenslustige jong dame van Brackenfell Kaapstad met ‘n hart wat oorloop vir Jesus. 

Sy het deur haar lewe soveel teenstand oorkom om vandag te wees waar sy is en in plaas van terug sit en huil of selfs toe te laat dat omstandighede haar menswees bepaal, het Sumarie opgestaan en ‘n stem geword vir die wat sy voel nodig is om gehoor te word: Enige en Alle Persone met ‘n gestremdheid- die wat anders voorkom maar tog dieselfde is as enige van ons wat nie die ooglopende tekens van gestremdheid dra nie.

Haar storie is een van deursettingsvermoë, opstaan, aanhou en liefde. Alles wat hulle gesin moes breek, en in ‘n hopelose put van depressie gooi en hulle moes laat moed opgee het God verander in ‘n storie van Hoop! Sy is ‘n wonderlike getuienis van God se genade en liefde.

Sumarie se heel Eerste Enkelsnit  “Verander jou Siening” het die land aan die gons gehad in 2019! Sy het self die liedjie geskryf en opgeneem by Poet Productions. Intussen het haar aanhangers gegroei tot duisende Suid Afrikaners soos Sumarie vele verhoë gedeel het met bekende Suid Afrikaanse kunstenaars. 

Sy is ‘n groot ondersteuner en spreekspersoon vir Droogtehulp met Burre Burger en het verskyn op die geselsprogram MINKI, Radio Namakwaland en vele meer in ‘n baie besige jaar. 

Kort op die hakke van “Verander jou Siening” het die Enkelsnit “Lig in die Hemele” gevolg. Kliek op die link om te luister: https://youtu.be/xegGEd5atB8 

Sumarie is nie bang om haar drome te volg nie en tussendeur haar studies wag daar is ‘n paar nuwe en lekker verrassings vir Suid Afrika en die wêreld in 2020! Wees op die uitkyk vir die inspirerende jong dame want sy is van plan om GROOT te gaan die jaar! 

Dit is gepas om te groet met die vers wat Sumarie inspireer om haar drome waarheid te maak: Mattheus 19:26 “Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.”

Volg gerus vir Sumarie Jordaan op haar Facebook blad. Sy is ook beskikbaar vir groeps besprekings, en onthou om uit te kyk vir haar nuwe album wat in Maart uitegereik word, maak seker jy like haar blad op Facebook.

Nuus.News Goeie NuusBrackenfell Kaapstad

SUMARIE JORDAAN: SA’S NEWEST SINGING SENSATION

Music News South Africa. News.News had the wonderful privilege of talking to South Africa’s new singing sensation, Sumarie Jordaan, a beautiful and life loving young lady from Brackenfell Cape Town with a heart overflowing for Jesus.

Throughout her life, she has overcome so much resistance to get where she is today and instead of sitting back and crying, or letting circumstances determine her humanity, Sumarie rose up and became a voice for those she felt needed to to be heard: Any and All Persons with disabilities- to those who appear different but are really the same as any of us who do not show the obvious signs of disability.

Her story is one of perseverance, standing up, pushing on and love. God turned everything that wanted to break her family and throw them into a hopeless pit of depression, and make them give up, into a story of Hope! She is a wonderful testimony of God’s grace and love.

Sumarie’s very First Single “Change Your View” had South Africa buzzing in 2019! She wrote the song herself and recorded it at Poet Productions. Meanwhile, her fans grew to thousands of South Africans as Sumarie shared many stages with well-known South African artists. 

She is a great supporter and spokesperson for Drought Help with Burre Burger and has appeared on the talk show MINKI, Radio Namaqualand and many more in a very busy year.

Shortly on the heels of “Verander jou siening (Change Your View)“, the single “Lig in die hemele (Light in Heaven)” followed. Click on the link to listen: https://youtu.be/xegGEd5atB8

Sumarie is not afraid to follow her dreams and between her studies there are some new and wonderful surprises for South Africa and the world in 2020! Watch out for this inspiring young lady as she intends to go BIG this year!

It is befitting to say goodbye with the verse that inspires Sumarie to make her dreams come true: Matthew 19:26 “But Jesus looked at them and said to them, With men it is impossible, but with God all things possible. “

You are welcome to follow Sumarie Jordaan on her Facebook page . She is also available for group bookings and remember to watch out for her new album coming out in March by liking her page on Facebook.

Nuus.News Good News

Play Video

1 Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *