DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL.
GEESTELIKE KOS VIR DIE DAG.
JY GAAN NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE SUID AFRIKA.

Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Bybelvers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realitiete van Pastoor Chris, die wêreld se #1 Dagstukkies.

Kry jou geestelike kos en dagstukkie vir die dag hier by Nuus.News uit die wêreldberoemde daaglikse dagstukkies toewyding bundel: Rhapsody of Realities, deur Pastor Chris Oyakhilome.

Die Rhapsody of Realities is naas die Bybel, die mees aktief vertaalde skrywe in die wêreld – tans word dit vertaal in meer as 1000 tale en word reeds versprei in elke gebied bekend aan die mensdom. Die volledige Bybel is nog net in 683 tale vertaal, terwyl dele van die Bybel in 3,350 tale vertaal is  (bron: Wikipedia).

Die Rhapsody is een van dié mees insiggewende en inspirerende dagstukkies-boeke in die wêreld en jou lewe gaan heeltemal verander soos jy dit gaan begin volg. Die wat dit al vir 10 jaar lank volg, kan getuig dat dit lewens bou, fisiese en geestelike genesing bring, vrese wegvat en mense help om hulle persoonlike Godgegewe doel en plan vir hulle lewens te vind en te vervul. Die woord van God geskryf in die Bybel het inherente krag om jou die sukses te maak wat dit van praat.

Die 2020 uitgawe van die daaglikse toewydingstukkie is gepak om jou geestelike groei te bevorder en om jou te posisioneer vir triomfantlike suksesse regdeur die jaar. Die lewensveranderende waarhede in hierdie jaar se uitgawes gaan jou verfris, verander en voorberei vir ‘n baie vervullende, vrugtevolle en lonende ondervinding met God se Woord.

Word deel van een van die grootste bewegings op aarde. Jy gaan nie meer alleen hoef te voel nie. Elke dag gaan jy ‘n daaglikse gebed kry wat jy kan saam bid met miljoene gelowiges reg oor die wêreld en ‘n daadwerklike en tasbare verskil aan die hele wêreld gaan maak.

Wat ‘n voorreg om te kan deel in hierdie Geesvervulde boek vol openbarings van God en Sy liefde vir die mensdom.

DAGSTUKKIES: RHAPSODY VAN REALITEITE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
ONTDEK WIE JY IS IN HOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONTDEK WIE JY IS IN HOM En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is (Romeine 12:2). Voor die koms van die Messias is voorspel dat Elia eerste sou kom (Maleagi 4:5-6). Die Skrifgeleerdes gebruik hierdie profesie as bewys teen die messiasskap van

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE EER OM DIE EVANGELIE TE VERKONDIG

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL “To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6). Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met spesiale eer; aanvaar of hoogs bevoordeel te word. Die teks moet dus eintlik lui: “…He has made us highly favoured

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL “To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6). Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met spesiale eer; aanvaar of hoogs bevoordeel te word. Die teks moet dus eintlik lui: “…He has made us highly favoured

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE GEES HET GEKOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE GEES HET GEKOM Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien (Joël 2:28). Die Bybel sê: “niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees” (1 Korintiërs 12:3). Niemand kan Jesus se heerskappy verklaar,

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
SIEN DIE WOORD IN PRENTE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SIEN DIE WOORD IN PRENTE Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korinthiërs 4:18). Wanneer jy die Skrif bestudeer, leer om dit te doen met prentjies. Sien met jou geestesoog, glo en tree op in ooreenstemming. Dit is die seëninge wat jou gees vasvat wat sal manifesteer

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
LEWE VIR SY HEERLIKHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEWE VIR SY HEERLIKHEID Hy het vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie meer vir hulself moet leef nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is (2 Korinthiërs 5:15). In hierdie laaste dae, is daar net een ding wat saakmaak: lewe vir die Here. Lewe vir Sy heerlikheid- leef ‘n doelgerigte lewe. Jesus het aan ons ‘n voorbeeld gestel om te

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
JY IS WAT JY SÊ

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JY IS WAT JY SÊ Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê:’ Lig jou op en val in die see,’ en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê gebeur, vir hom sal dit gebeur (Markus 11:23). Jou lewe is die opsomming van die woorde wat vanuit jou kom. Ons openingsvers lê klem op die belangrikheid dat jou

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
EEN BROOD EN EEN LIGGAAM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EEN BROOD EN EEN LIGGAAM Ons voorvaders het tog manna in die woestyn geëet soos daar geskryf staan: ‘Brood uit die hemel het Hy aan hulle gegee om te eet.’”Een brood en een liggaam (Johannes 6:31). Wat ons in ons temavers lees, was dat die Here Jesus die Jode toegespreek het. In vers 32-33 het Hy voortgegaan, “… dis nie Moses wat aan julle die brood

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
JOU GELOOF SAL GETOETS WORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JOU GELOOF SAL GETOETS WORD Omdat jy vasgehou het aan die getuienis van hoe Ek volhard het, sal Ek jou ook bewaar gedurende die tyd van hewige toetsing wat vir die hele bewoonde wêreld voorlê – daardie tyd wanneer al die bewoners van die aarde deeglik getoets word (Openbaring 3:10). In 2 Tessalonisense 2:3 het Paulus, die apostel, gesê: “Laat niemand julle op enige manier mislei

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
EWIG OORWINNEND

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EWIG OORWINNEND MAAR God sy dank wat ons altyd laattriomfeer in Christus en wat die reuk vansy kennis deur ons oral versprei(2 Korintiërs 2:14).. Deesdae word daar soveel nuus van moorden doodslag deur die media versprei; daaris meer swaarkry, strawwe ekonomiese toestande,boosheid en terreur in die wêreld as ooit tevore. Diewêreld het ’n kritieke kookpunt bereik. Maar jy hetniks om te vrees nie, want jy is

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE WOORD IS ONS LEIDENDE BEGINSEL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IS ONS LEIDENDE BEGINSEL Die Heilige Gees leer ons duidelikdat in die laaste tye sommige mensesal wegdraai van wat ons glo; hullesal leuengeeste volg en leerstellingswat van bose geeste af kom(1 Timoteus 4:1). In hierdie eindtyd vóór die wegraping van diekerk, is afvalligheid een van die verskynsels watons sal aanskou (2 Tessalonisense 2:3). Baie sal van diegeloof afvallig raak, omdat hulle ag gee op

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
GEREGTIGHEID GEE JOU HEERSKAPPY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEREGTIGHEID GEE JOU HEERSKAPPY Die oortreding van hierdie een mens,Adam, het veroorsaak dat die dood oorons regeer, maar deur die een mens,Jesus Christus, word vir ons nog veelmeer gegee (Romeine 5:17). Die letterlike vertaling van die woord “regeer”in die vers hierbo is “koning” of “koningwees”; dit is die werkwoord van koningskap. Jy soudus kan sê, “Diegene wat oorvloed van genade endie gawe van geregtigheid ontvang, sal

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE WOORD IN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IN JOU Laat die rykdom van alles wat Christusons leer, julle leefstyl bepaal…(Kolossense 3:16). Jou reaksie op uitdagings en teëspoed van dielewe sal wees tot die mate waarin die Woordryklik in jou gees neergelê word. Op die dag van ‘nkrisis kan jy slegs uit die bron, van die Woord in jou,trek. As die Woord nie ryklik in jou woon nie, sal joureaksie uit jou

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
BEVORDER SY GEREGTIGHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEVORDER SY GEREGTIGHEID Want uit die ooste of weste, of selfsuit die woestyn, kom daar geenverheffing nie (Psalm 75:6). As God jou in ‘n bepaalde werk of besigheidplaas, gaan dit nie oor die kantoor of jouaanstelling nie. Wat vir hom belangrik is, is hoe effektiefjy jou kantoor gebruik om Sy geregtigheid te bevorder.Hy wil hê dat jy passievol moet wees vir die Evangelieen die vestiging van

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE WOORD EN JOU ONDERVINDING

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD EN JOU ONDERVINDING Stry die goeie stryd vir dit waarin onsglo. Hou stewig vas aan die ewigelewe wat God jou gegee het, en watjy so opreg bely het voor baie getuies(1 Timoteus 6:12). Daar is mense wat sê dat hulle bid, en nieantwoorde ontvang nie. Sommige anderbetreur dat hulle soveel aan God gegee het, maarnooit veel in ruil daarvoor ontvang het nie. Daar isook

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
GEE WAAKSAAMHEID AAN JOU CHRISTUS-NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEE WAAKSAAMHEID AAN JOU CHRISTUS God het besluit om aan hullebekend te maak hoe wonderlik dieheerlikheid van hierdie geheim viralle volke is. Die geheim is: Christusleef in julle. Dit is die vooruitsig datjulle in die hemelse heerlikheid saldeel (Kolossense 1:27). Die ware wese van die Christendom isChristus in jou, wat Homself in en deur joumanifesteer en uitdruk. Die Christen is dus iemand watdie lewe, aard, karakter

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
WEES OOR NIKS BESORG NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES OOR NIKS BESORG NIE Moet julle dus nie bekommer en vra:‘Wat sal ons tog eet?’ of: ‘Wat sal onsdrink?’ of: ‘Wat sal ons aantrek?’ nie.Dit is die ongelowiges wat oor hierdiesoort dinge begaan is. Julle hemelseVader weet tog dat julle dit alles nodighet (Matteus 6:31-32). Waarom sal iemand dit lees en nog steedsbekommerd wees oor enigiets in dielewe? Die een wie vir jou gesê het

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIT WAS TER WILLE VAN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU Julle ken die ongelooflike goedheid van ons Here Jesus Christus. Alhoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword sodat julle deur sy armoede ryk kon word (2 Korintiërs 8:9). Die vers hierbo verwys nie na geestelike rykdom en geestelike armoede nie. As jy die hele hoofstuk in konteks bestudeer, sal jy verstaan dat Paulus van finansiële

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
HY IS BEDAG OP JOU WERK

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK For God, the Faithful One, is not unfair. How can he forget the work you have done for him? He remembers the love you demonstrate as you continually serve his beloved ones for the glory of his name (Hebreërs 6:10 TPT). Dit is so inspirerend en ook vertroostend! Alles wat jy vir die Here doen word opgeteken en Hy beloon

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
TOON SY NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR Die Amplified Bible sê: “And be constantly renewed in the spirit of your mind [having a fresh mental and spiritual attitude], And put on the new nature (the regenerate self) created in God’s image, [Godlike] in true righteousness and holiness” (Efesiërs 4:23-24 AMPC). As jy wedergebore is, het jy die lewe en die natuur van God. Jy is herskep, in geregtigheid ware heiligheid,

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MEMORISEER DIE SKRIF

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
MEMORISEER DIE SKRIF

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MEMORISEER DIE SKRIF ‘Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees’ (Josua 1:8). Die uitdaging is dat ons vandag verskeie Bybelvertalings het asook Bybels in elektroniese toestelle, dit het dit al hoe moeiliker gemaak om teksverse te memoriseer. Jy kan baie

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORDINK SY WAARHEDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
OORDINK SY WAARHEDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORDINK SY WAARHEDE Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee (2 Korintiërs 3:18). Soms kyk jy na jouself en dan lyk jy nie soos wat God sê

Daily Devotional: THE WORD ALIVE IN YOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE WOORD IS LEWEND IN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IS LEWEND IN JOU En die Woord het mens geword en by ons kom woon. Ons het sy heerlikheid duidelik gesien, ’n heerlikheid soos dié van die enigste Seun van die Vader, vol liefdevolle goedheid en waarheid (Johannes 1:14). Kersfees beteken dat die Woord gekom het; die Woord is gebore. Die Woord het vlees geword en in die strate geloop; hulle het sy heerlikheid

Daily Devotional: CHRISTMAS EVERY DAY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
ELKE DAG KERSFEES

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ELKE DAG KERSFEES Want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe (Efesiërs 2:10). Jesus is gebore sodat mense die goeie lewe kan hê, soos ons teksgedeelte onthul. In Johannes 10:10 het Hy gesê: “Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle

Daily Devotional: CELEBRATING THE INCARNATE AND THE LIVING WORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
VIER DIE LEWENDE EN VLEESGEWORDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VIER DIE LEWENDE EN VLEESGEWORDE …Wie My reeds gesien het, het ook reeds my Vader gesien. Hoe sê jy dan: “Wys ons die Vader? (Johannes 14:8-9). Alhoewel Kersfees, die viering van Jesus se geboorte, ongetwyfeld die gewildste vakansiedag in die wêreld is, is daar steeds baie mense wat nie weet wie Jesus regtig is nie. Vir sommige is Hy maar net ’n groot godsdiensleier. Jesus is

Daily Devotional: CHRIST ALIVE IN YOUR HEART

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
CHRISTUS WOON IN JOU HART

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS WOON IN JOU HART Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het (Johannes 10:10). Kersfees gaan oor wie Jesus is en wat Hy kom doen het. Hy het nie gekom om ’n godsdiens te vestig nie. Hy het nie gekom om ons

Daily Devotional: TELL IT AROUND THE WORLD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
VERTEL DIT REGOOR DIE WÊRELD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VERTEL DIT REGOOR DIE WÊRELD Toe het Hy hulle beveel:  Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral. Elkeen wat glo en gedoop word, sal verlos word. Maar elkeen wat nie glo nie, sal veroordeel word (Markus 16:15-16). Terwyl ons Jesus Christus se geboorte vier, is dit belangrik om te besef dat sy glorieryke wederkoms op hande is; baie nader as

Daily Devotional: NEVER ASHAMED OF HIM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
NOOIT SKAAM VIR HOM NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: NOOIT SKAAM VIR HOM NIE As jy jou vir My en vir my boodskap skaam te midde van vandag se ontroue en sondige mense, sal Ek, die Seun van die Mens, My ook vir jou skaam wanneer Ek terugkeer met die heilige engele, beklee met die heerlikheid van my Vader (Markus 8:38). Daar is sommige mense wat skaam is om met Jesus en sy kerk geïdentifiseer

Daily Devotional: MAKE YOUR LIFE GLORIOUS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
VERHEERLIK JOU LEWE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VERHEERLIK JOU LEWE Ons weet tog: Almal sal oor hulleself verantwoording moet doen (Galasiërs 6:5). Sommige Christene probeer God blameer vir wat eintlik hulle verantwoordelikheid is. Dikwels wanneer iets onaangenaam gebeur, besluit hulle dat dit God se wil is, anders: “Waarom het Hy dit laat gebeur?” wonder hulle. Wat sulke mense moet besef, is dat ons die mag gegee is om dinge op aarde te verander

Daily Devotional: WE’RE THE LIGHT...JUST LIKE JESUS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
ONS IS DIE LIG…NES JESUS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONS IS DIE LIG…NES JESUS Julle is die lig van die wêreld. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matteus 5:14). Ons lees in Johannes 8 van ’n sekere vrou wat in die daad van egbreuk betrap is en wat gestenig sou word. Maar sy het geweet waar Jesus was en haar na Hom toe gehaas. Die skare sit haar toe