DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE WOORD IN JOU

Laat die rykdom van alles wat Christus
ons leer, julle leefstyl bepaal…
(Kolossense 3:16).

Jou reaksie op uitdagings en teëspoed van die
lewe sal wees tot die mate waarin die Woord
ryklik in jou gees neergelê word. Op die dag van ‘n
krisis kan jy slegs uit die bron, van die Woord in jou,
trek. As die Woord nie ryklik in jou woon nie, sal jou
reaksie uit jou kop en uit vrees wees; en dit sal nie
werk nie.

Neem byvoorbeeld dat ‘n situasie in jou gesondheid
ontstaan het; as jy jouself deur die jare met die Woord
geprogrammeer het, sal jy ongesteurd wees, ongeag
die slegte voorspelling. Dit is omdat jy die wete het
dat jy ‘n medewerker van die God-soort is, ‘n nageslag
van God, met die goddelike natuur. Halleluja!

Die Woord van God wat jou ingedring het – wat
die oorwinning in jou gees behaal het – is wat jou dra op
die dag van benoudheid. Daarom moet jy die Woord
bewustelik oordink, sodat dit nie net in jou kop is nie,
maar ook in jou hart gevestig is en elke vesel van jou
wese deurdring! As die Woord sterk in jou hart is, is
die noodsaaklike resultaat dat jy dit wil uitspreek, want;
uit die oorvloed van die hart spreek die mond.

As jy ooit ‘n afwyking in enige deel van jou liggaam opmerk,
in plaas daarvan om in vrees te reageer,
bevestig die Woord, want jy het ander, soliede, geldige
en goddelike inligting in jou gees deur die Woord, om
jou as oorwinnaar in alle omstandighede te behou.
Halleluja!

BELYDENIS:

Die Woord van God is effektief en lewer NOU
resultate in my! Christus leef in my deur die Woord
en die Heilige Gees. Daarom wen ek vandag in alle
omstandighede. Ek wandel in Sy heerlikheid en
behaal sukses na sukses, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Lukas 1:37 AMPC; Kolossense 3:16; Josua 1:8 AMPC

Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *