Nuus News Rhapsody of Realities 4 28

JY HET GELOOF OM JOU WÊRELD TE REGEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig (2 Korinthiërs 5:19). Daar is geen beter manier om jou liefde vir Jesus Christus uit te spreek as om siele vir Hom te wen nie; ek verwys na die siele vir wie Hy gesterf het. Hy het sy lewe vir alle mense gegee en as jyRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 27

GELOOF VIR SIELE-WINNING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig (2 Korinthiërs 5:19). Daar is geen beter manier om jou liefde vir Jesus Christus uit te spreek as om siele vir Hom te wen nie; ek verwys na die siele vir wie Hy gesterf het. Hy het sy lewe vir alle mense gegee en as jy die enigste een was watRead More →

Gebed om 12pm met Pastoor Able 29 April Gebed vir die dag Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in take. Skakel gerus in op die lewendige uisending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke  Mal 3:17 En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos ‘n man medelyde het met sy seun wat hom dien.‭‭ Bevestig dat God ons Vader is en dat ons Sy kinders is. Verklaar dat die seël van God op jou lewe is en daarom is jou onderskeidingRead More →

Coronavirus ban on church gatherings

CHRISTELIKE VRYHEID IN GEDRANG JY KAN ‘N VERSKIL MAAK – TEKEN DIE PETISIE Nuus.News-artikelopsomming: Brekende Nuus: die President van Suid-Afrika, Mnr Cyril Ramaphosa het die ANC-geleide regering se verbod op alle godsdienstige byeenkomste, onbepaald aangekondig, solank daar ‘n “bedreiging van besmetting bestaan”. DEEL HIERDIE BOODSKAP MET ALLE CHRISTENE, VERAL AL DIE PASTORE, LEIERS EN MINISTERS VAN SUID-AFRIKAANSE KERKE. Min Christene is bewus hiervan. MOENIE TOELAAT DAT DIE KERK SLAAP NIE – WORD WAKKER KERKE VAN SUID-AFRIKA! Kerke is deur die SA regering beoordeel en 1) as nie-noodsaaklike dienste geklassifiseer en 2) saam met sjebiens, tavernes en onthaal plekke gegroepeer. Dit lyk asof daar geen sprakeRead More →

Coronavirus ban on church gatherings

CHRISTIAN FREEDOM OF RELIGION UNDER THREAT – YOU CAN MAKE A DIFFERENCE!Sign the Petition! Nuus.News Article Summary: Breaking News: the President of South Africa, Mr Cyril Ramaphosa has announced the ANC-led Government’s ban on all Religious gatherings, such as Church meetings, indefinitely, as long as any “threat of contamination exists”. SHARE THIS MESSAGE WITH ALL CHRISTIANS, ESPECIALLY ALL THE PASTORS AND MINISTERS OF SOUTH AFRICA. FEW CHRISTIANS ARE AWARE OF THIS. ITS AS IF THE CHURCH IS SLEEPING – THEREFORE, AWAKE CHURCHES IN SOUTH AFRICA! Churches have been assessed by the SA Government and classified 1) as non-essential services and 2) grouped together with shebeens,Read More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 26

VAN NATURE VOLMAAK EN UITSTEKEND Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23). Wanneer ons oor uitnemendheid praat beteken dit eenvoudig om uit te blink, om hoër en verder te gaan; om besonders te wees. Maar dis ook ’n relatiewe konsep, wat beteken dat dit op verskillende stadiums van jou lewe gemeet kan word. Dus, gee uitnemendheid ons ’n idee van groei, omdat dit relatief is. God wil dus hê dat jy moet ontwaak tot die realiteit vanRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 25

FINANSIËLE DISSIPLINE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Jou luiaard, gaan leer by die mier. Kyk wat hy doen. Leer wat wysheid is by hom. Hy het nie ’n leier, of ’n opsigter, of iemand wat agter hom staan nie. Hy kry reeds in die somer sy kosvoorraad reg. In die oestyd maak hy kos bymekaar (Spreuke 6:6-8). Finansiële dissipline is baie belangrik en dis iets wat die Gees van God jou kan leer. Sommige mense besef nie dat hulle nie veronderstel is om alles wat hulle kry te spandeer nie. Gesonde verstand sê dat jy minder moet spandeer asRead More →

President Ramaphosa Coronavirus Nation Address

President Cyril Ramaphosa gives an update on the State of the National Lockdown​ Nuus.News Article Summary: Breaking News: the President of South Africa, Mr Cyril Ramaphosa has just declared that South Africa is lifting its lockdown gradually . All non-essential services companies closed down from Friday 27 March 2020. All South African citizens are locked down will be confined to their houses, and only allowed to move out of their houses to buy the necessary food or to go to seek medical help with doctors. A gradual lifting of the lockdown is proposed, with only one third of people allowed to go back to workRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 24

SY VOLLE UITDRUKKING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het (Hebreërs 11:3). Sommige mense dink dat dit mooi en nederig is om altyd by God te huil vir hulp. Hulle dink dat God hul “afhanklikheidsindroom” lief het, maar dis nie waar nie. Hy wil eerder hê dat jy met die Woord van geloof in jou mond veranderinge in jou lewe en omstandighede moet bewerk. Dit herinner my aan Jesus en sy dissipels in die boot. Die Meester het agterin die boot aan dieRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 23

GEBRUIK JOU GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het (Hebreërs 11:3). Sommige mense dink dat dit mooi en nederig is om altyd by God te huil vir hulp. Hulle dink dat God hul “afhanklikheidsindroom” lief het, maar dis nie waar nie. Hy wil eerder hê dat jy met die Woord van geloof in jou mond veranderinge in jou lewe en omstandighede moet bewerk. Dit herinner my aan Jesus en sy dissipels in die boot. Die Meester het agterin die boot aan dieRead More →