Nuus News Rhapsody of Realities 4 22

MOENIE JOU GELOOF BETEKENISLOOS MAAK NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As jy dus beweer dat mense die wêreld as erfdeel sou kon verkry op grond van wetsgehoorsaamheid, het die geloof betekenisloos geword en het die belofte sy krag verloor (Romeine 4:14). Kan geloof betekenisloos gemaak word? Beslis! Daar is mense wat hul geloof betekenisloos en die beloftes van God tot niet gemaak het in hul lewens. Byvoorbeeld, in Markus 7:13, het Jesus die Jode tereggewys omdat hulle die Woord van God kragteloos gemaak het in hul lewens met hul tradisies. “Tradisie” verwys hier na jou leefwyse, jou persoonlikeRead More →

Dr Convi Baloyi Nuus News

Suid Afrika Nuus word vandag gerig op ons onderhoud met Dr Convi Baloyi, leier van die African Covenant Party. Hy werp meer lig oor homself en wat die party voor staan.  Today the South Africa News section is dedicated to an interview with Dr Convi Baloyi, leader of the African Covenant Party. He sheds more light on himself and the party that he is leading. DR. CONVY BALOYI, AFRICAN COVENANT IN GOEIE HANDE Nuus Suid Afrika. Nuus.News het die wonderlike voorreg gehad om te gesels met Suid Afrika se eie Dr. Convi Baloyi en meer oor hom uit te vind. Geniet die onderhoud hieronder. MetRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 21

WANNEER GELOOF PLATSAK IS Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. …Hy sal aan hulle reg laat geskied, en baie gou ook! Nietemin, sal Ek, die Seun van die Mens, wanneer Ek kom, geloof op aarde vind? (Lukas 18:8). Deesdae is dit nie ongewoon om Christene met hulle dokter te hoor praat asof hy die Heilige Gees is nie. Jy sal hoor dat hulle goed sê soos: “My maag was seer toe gaan ek dokter toe en hy het vir my gesê wat om te doen.” Hulle ontvang die dokter se aanbevelings asof daardie aanbeveling van die Heilige Gees af kom.Read More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 20

KONSEPTUALISEER EN DOEN Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dis mos God wat die gewilligheid en die vermoë in julle bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê! (Filippense 2:13). Baie mense het wonderlike idees, of dit nou oor hul werk, finansies, besigheid, bediening of beroep is. Maar ongelukkig is daar nie baie wat daardie idees kan uitvoer of verwesenlik nie. Ja, hulle het ’n baie inspirerende idee gehad van wat hulle sou of kon doen, maar hulle stel uit en kort voor lank duik ontmoedigende gedagtes en skynbaar “geldige redes” om nie op te tree nie, op,Read More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 19

GESAG OOR DEMONE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat (Markus 16:17). Voordat Jesus gekom het, het mense nie die korrekte inligting oor demone en bose geeste nie. Baie dinge wat baie mense gedink het is algemeen, het Jesus uitgewys as geestelik. Hy het ons byvoorbeeld bewus gemaak daarvan dat daar duiwels sit agter meeste siektes en krankhede. Toe hulle iemand wat doof en stom was na Jesus gebring het, sê die Bybel dat Hy die geesRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 1

BID VIR VERLORE SIELE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As ons Goeie Nuus nog versluier is, is dit net bedek vir dié wat verlore gaan. Dit is die god van hierdie bedeling wat die gedagtes van die ongelowiges verblind sodat hulle die lig van die Goeie Nuus nie kan sien nie. Dit is die Goeie Nuus van die heerlikheid van Christus, Hy wat die ewebeeld van God is (2 Korintiërs 4:3-4). Uit die Skrif hierbo is dit duidelik dat Satan die oë van die mense wat nie die evangelie geglo het nie, verblind het. Maar Satan en alle demoneRead More →

How to Register a Business as an Essential Service​ 4 Nuus News

How to Register a Business as an Essential Service If you wondered how to register a business as an essential service, you are not alone. The information about it is not freely available and unless you are connected online you cannot easily register. The Bizportal website on which you have to register your Essential Service business also does not have online support if you encounter issues. South African businesses are however now able to apply online and automatically download a certificate to prove they are Essential Service providers, as the country geared up to implement the national lockdown.  During this period, only businesses deemed essentialRead More →

Daaglikse wereldwye gebed Daily Global Prayer Pastor Able

Wat kan ek doen teen Corona? Voel jy hulpeloos? Dan moet jy deelneem die Daaglikse Wêreldwye Gebedsessie met Pastoor Able. JOU gebede kan dinge verander in die fisiese realm! | Don’t know what to do about Corona? Feeling helpless? Then you need to join the Daily Global Prayer session with Pastor Able. YOUR prayer can change things in the physical realm! Corona – Daaglikse 12pm Gebedsessie met Pastoor Able Weet jy nie wat om te doen teen Corona nie? Wil jy graag betrokke wees in die geveg teen die plaag, maar weet nie hoe jy ‘n verskil kan maak nie?  Neem dan gerus deel aanRead More →