Nuus News Rhapsody of Realities 4 22

MOENIE JOU GELOOF BETEKENISLOOS MAAK NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As jy dus beweer dat mense die wêreld as erfdeel sou kon verkry op grond van wetsgehoorsaamheid, het die geloof betekenisloos geword en het die belofte sy krag verloor (Romeine 4:14).

Kan geloof betekenisloos gemaak word? Beslis! Daar is mense wat hul geloof betekenisloos en die beloftes van God tot niet gemaak het in hul lewens. Byvoorbeeld, in Markus 7:13, het Jesus die Jode tereggewys omdat hulle die Woord van God kragteloos gemaak het in hul lewens met hul tradisies. “Tradisie” verwys hier na jou leefwyse, jou persoonlike kultuur en dit wat jy glo. As hierdie dinge teenstrydig is met die Woord van God maak jy die Woord kragteloos in jou lewe en word jou geloof betekenisloos.

Sommige mense pas wel hulle geloof toe, maar dit werk nie omdat hulle dit met hul “tradisies” betekenisloos gemaak het. Hulle moet dus hul “tradisies” verander deur ’n nuwe denkwyse aan te leer; die denkwyse van die wysheid van God.

Om op jou eie werke staat te maak, maak ook jou geloof betekenisloos. As jy dink dat jy gesond, suksesvol en geseënd is omdat jy sekere dinge reg doen en dan so baie geloof in daardie dinge plaas en hulle godsdienstig doen, omdat jy dink dat daardie rituele die kern van jou seëning is, dan is jou geloof betekenisloos. Herroep die woorde van die apostel Paulus: “Hy het ons verlos, nie op grond van wat ons gedoen het vir ons vryspraak nie, maar slegs op grond van sy eie ontferming…” (Titus 3:5).

Galásiërs 2:15-16 sê: “Ons wat van geboorte Jode is en nie sondaars uit die nie-Joodse nasies nie, weet dat niemand deur die wet te onderhou deur God vrygespreek word nie. Net deur die geloof in Jesus Christus kan dit gebeur! Selfs ons het tot geloof in Christus Jesus gekom sodat ons deur geloof, en nie omdat ons die wet onderhou nie, deur God vrygespreek kan word. Niemand sal mos deur die wet te onderhou deur God vrygespreek word nie!” Jou vertroue moet altyd in die voltooide werke van Christus wees; leef deur sy geloof (Galásiërs 2:20). Halleluja!

GEBED

My geloof is aktief en seëvier altyd; omstandighede strook met my geloofgevulde belydenisse en ek heers, regeer en oorheers my wêreld met my geloof. Ek wandel in die volle seëninge van die evangelie van Christus en geniet die ewige realiteite van die Koninkryk, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

|| Ephesians 2:8-9 
For by grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: [it is] the gift of God: 9 Not of works, lest any man should boast. ||

|| 2 Corinthians 4:13 
We having the same spirit of faith, according as it is written, I believed, and therefore have I spoken; we also believe, and therefore speak; ||

|| Hebrews 11:1 AMPC 
Now faith is the assurance (the confirmation, the title deed) of the things [we] hope for, being the proof of things [we] do not see and the conviction of their reality [faith perceiving as real fact what is not revealed to the senses]. ||

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan 

Luke 19:28-48 & 1 Samuel 16-17

2-Year Bible Reading Plan 

Romans 14:12-23 & Psalm 125-126

Efésiërs 2:8-9; 2 Korinthiërs 4:13; Hebreërs 11:1 AMPC

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 19:28-48 & 1 Samuel 16-17

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 14:12-23 & Psalm 125-126

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

DON’T VOID YOUR
FAITH

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For if they which are of the law be heirs, faith is made void, and the promise made of none effect (Romans 4:14).

Can faith be made void? Absolutely! There’re people who have made their faith void and the Word of God of non-effect in their lives. For example, in Mark 7:13, Jesus rebuked the Jews for making God’s Word of non-effect by their tradition. “Tradition” here refers to your way of life, your personal culture, and the things you believe. If these things are inconsistent with the Word of God, you make the Word of non-effect in your life, and your faith is made void.

Some people are putting their faith to work all right, but it’s not working, because they’ve made it void by their “traditions.” What they ought to do is change their “traditions”; adopt a new mind-set; the mindset of God’s wisdom.

Trusting in your own works also voids your faith. If you think you’re healthy and successful and blessed just because you’re doing some things right, and now you trust so much in those things and do them religiously because you think that ritual is the sustenance of your blessing, then your faith has been made void. Remember the words of Paul the apostle: “Not by works of righteousness which we have done, but according to his mercy he saved us…” (Titus 3:5).

Galatians 2:16 say, “Knowing that a man is not justified by the works of the law, but by the faith of Jesus Christ, even we have believed in Jesus Christ, that we might be justified by the faith of Christ, and not by the works of the law: for by the works of the law shall no flesh be justified.” Your trust must always be in the finished works of Christ; live by His faith (Galatians 2:20). Hallelujah!

PRAYER

My faith is active and always prevailing! Circumstances align with my faith-filled confessions and I rule, reign and dominate my world by my faith. I walk in the full blessings of the Gospel of Christ and enjoy the eternal realities of the Kingdom, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

|| Ephesians 2:8-9
For by grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: [it is] the gift of God: 9 Not of works, lest any man should boast. ||

|| 2 Corinthians 4:13
We having the same spirit of faith, according as it is written, I believed, and therefore have I spoken; we also believe, and therefore speak; ||

|| Hebrews 11:1 AMPC
Now faith is the assurance (the confirmation, the title deed) of the things [we] hope for, being the proof of things [we] do not see and the conviction of their reality [faith perceiving as real fact what is not revealed to the senses]. ||

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan 

Luke 19:28-48 & 1 Samuel 16-17

2-Year Bible Reading Plan 

Romans 14:12-23 & Psalm 125-126

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *