Nuus News whatsapp

Good News South African public! YOU made a difference! Due to the great response received from the public regarding the controversial Expropriation Without Compensation (EWC) Bill, and the outcry from public regarding the ill-timing of the Public Participation Process (PPP) of the EWC Bill, the PPP submission deadline was extended from 31 January 2020 to 29 February 2020. The ANC backtracked on their previous comment about the non-extension of the Expropriation Without Compensation (EWC) Bill. By law, government needs to invite the public to partake in the law making process and make submissions and comments on proposed law amendments. In a bid to race theRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 31

DIE WOORD IS JOU LEWE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23). Wanneer ons sê dat ’n Christen uit God gebore is, sê ons eintlik Hy is uit die Woord gebore; hy is ’n nasaat van die Woord. Halleluja. Dit is wat ons in ons openingsvers gelees het; die apostel Jakobus het dit in Jakobus 1:18 beaam: “Omdat God só besluit het, het Hy ons deur sy woord wat waar is, as sy kinders verwek en gebore laat word.Read More →

World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome

The Word Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris  Oyakhilome will hold in Cape Town, South Africa on 31 July 2020 to 2 August 2020| Die Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 met Pastoor Chris Oyakhilome gaan gehou word in Kaapstad, Suid Afrika op 31 Julie 2020 tot 2 Augusuts 2020 World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome The World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome will hold in Cape Town, South Africa on the weekend of 31 July 2020 to 2 August 2020. It is set to be one of the greatest events on earth with at 5,000 Pastors from churches all over the worldRead More →

VRY GEBORE—IN GOD SE TEENWOORDIGHEID Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) As die Seun julle dus bevry, sal julle regtig vry wees (Johannes 8:36). Baie mense besef nie dat Jesus se woorde hierbo nie aan Christene was nie. Christene is nie bevry nie en gaan ook nie bevry word nie. Bevry van wie of wat nou eintlik? ’n Christen is ’n nuwe skepsel. Hy kom van die opstanding van Jesus Christus, daarom het hy die opstandingslewe. Hy is vry gebore in geregtigheid in God se teenwoordigheid. Halleluja! 2 Korintiërs 5:17 sê: “Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuweRead More →

Nuus News Affies 100 jaar years

Affies Hoërskool het op 28 Januarie hulle 100ste bestaansjaar gevier | Affies High School has celebrated their 100th anniversary on 28 January AFFIES HOËRSKOOL EEUFEES Die Afrikaans Hogere Skool het hul deure geopen op 28 Januarie 1920, in the woonhuis van Generaal PJ Joubert. Visagiestraat 218, Pretoria. Dit was daardie jare beskou as ‘n rebelse skool want dit was die Eerste Afrikaans Sprekende Hoërskool. Afrikaans was nog nie ‘n offisiële taal in Suid Afrika nie. Die skool het sy deure geopen vir seuns en dogters. 2020 Is die jaar waarin die skool ‘n 100 jaar oud word – hulle kyk terug oor baie, baie jare waarin die skoolRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 29

SY GODDELIKE HOOFKWARTIERE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Nou het God dit aan sy eie mense bekendgemaak. God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel (Kolossense 1:27). Die Heilige Gees omvat alle krag en Hy woon in sy volheid in jou. Hy het nie gekom om net ’n deel van Homself vir jou te gee nie, al is dit wat sommige mense glo. 1 Korintiërs 3:16 sê: “Besef julle nieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 28

DIE BOODSKAP VAN DIE GENADE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het (Handelinge 20:32). Die Woord van God is meer as geskiedenis of ’n storieboek. Die Woord van God is God wat praat. En wat Hy sê is NOU in ons lewens van toepassing. Dit is die boumateriaal vir ons lewens. Wanneer jy die SkrifRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 27 small

DIE KERK NEEM OOR Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy suising, maar jy weet nie waarvandaan hy kom en waarheen hy op pad is nie (Johannes 3:8). Daar is ’n boodskap wat regdeur die wêreld trek; dis die profetiese woord wat baie jare oor die “slapende reus” gegee is. Die wêreld het gehoor dat daar iewers ’n “slapende reus is en elke nasie is van toe af op sy hoede. Die belangrikste mense in die wêreld het dit al bespreek; hulle het alles probeer om uit te vind watter land hierdie reus is,Read More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 26

VERWERP TROTS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade (Jakobus 4:6). Soms is dit moeilik om te sien wanneer mense trots is, omdat trots iets van die hart is. Slegs God se Woord kan trots in ’n man se hart diagnoseer. Terwyl jy God se Woord bestudeer, dit oordink of daarna luister, “x-straal” dit jou hart om te openbaar wat daarin is. As daar trots of iets is wat nie regRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 25

GODDELIK BEVOORDEEL EN GEPOSISIONEER Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) “Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n kan met olie,” antwoord sy (2 Konings 4:2). Daar is diegene wat moedeloos raak omdat hulle hul werk verloor het, of omdat hul besigheid sleg begin doen het. As jy wedergebore is behoort sulke dinge jou nie te beïnvloed nie. Dat jy jou werk verloor het beteken niks nie en die rede waarom jy die werk verloor het, is ook nie so belangrik nie. Wat vir jou belangrikRead More →