NuusNews Rhapsody 2020 1 28

DIE BOODSKAP VAN DIE GENADE

En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het (Handelinge 20:32).

Die Woord van God is meer as geskiedenis of ’n storieboek. Die Woord van God is God wat praat. En wat Hy sê is NOU in ons lewens van toepassing. Dit is die boumateriaal vir ons lewens. Wanneer jy die Skrif bestudeer kom jy gereeld op die frase: “So sê die Here” af. Nie: “So het die Here gesê” nie. “So sê die Here” beteken die Woord van die Here is vir jou en jou situasie vandag—nou. Dit is effektief op sy eie om jou op te bou en jou lewe te verander.

Wat ons in ons temavers lees is Paulus se gedagtes en oortuigings oor die Woord van God se krag vir verandering en verplasing. Die Woord gee jou gees ’n inspuiting van vrymoedigheid, uitstekendheid en heerskappy. As iemand wat skaam is homself sou oorgee aan God se Woord sal daardie skaamte vervang word met die gees van liefde, krag en selfbeheersing. Dit is die krag van God se Woord. Maar al is elke Woord van God vol van krag het Paulus dit duidelik gemaak wat jou gees opbou en jou lewe verander: dis die Woord van God se genade.

Die Woord van sy genade is sy Woord oor Christus, sy verlossingswerk vir ons. Wie ons vandag is, wat ons het en waar ons is, is alles as gevolg van sy dood, begrawing en opstanding. Dit is wat jou geestelik, verstandelik, fisies, finansieel en emosioneel opbou en veroorsaak dat jy floreer in alle areas van jou lewe. Halleluja!

Gee jouself oor aan studie van die Woord; oordink die Woord. Soos jy dit doen, sal die Heilige Gees jou help om die geheime en raaisels van die lewe in ons geestelike Koninkryk te verstaan. Hy sal ook die Woord in jou lewendig maak sodat voorspoed in alle areas van jou lewe sal ontplof.

GEBED

Liewe Vader, ek is oorgegee om opgebou, opgehef en versterk te word deur u Woord vir ’n lewe van grootheid, oorwinning en triomf. Deur die bediening van die Woord en die Heilige Gees is my groei—geestelik, fisies, verstandelik, emosioneel en finansieel sigbaar. Daar is ’n ontploffing van voorspoed in alle areas van my lewe tot lofprysing en verheerliking van u Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Timótheüs 4:15; 1 Petrus 2:2

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 19:16-20:1-16 & Exodus 15

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 13:13-25 & Job 26-27

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 28

THE WORD OF HIS GRACE

And now, brethren, I commend you to God, and to the word of his grace, which is able to build you up, and to give you an inheritance among all them which are sanctified (Acts 20:32).

The Word of God is more than history or a compilation of stories; the Word of God is God talking. And what He says is relevant in the “now” of our lives, and it’s the material with which we build our lives. As you study the Scriptures, you’d often come across the phrase, “Thus saith (says) the Lord”; not, “Thus said the Lord.” “Thus says the Lord” means the Word of the Lord is for you today and for your situation—now; it’s efficacious in itself and by itself to build you and transform your life.

What we read in our theme verse was Paul’s cogitations and conviction about the transforming and translational power of God’s Word. The Word infuses boldness, excellence and dominion into your spirit. If the one who is hitherto timid would give himself to the study of God’s Word, that timidity would be replaced with the spirit of power, love and a sound mind. That’s the power of God’s Word. However, even though every Word from God is full of power, the Apostle Paul was definite as to what builds your spirit and transforms your life: it’s “the Word of God’s grace.”

The Word of His grace is His Word about Christ, His redemptive work in our behalf; who we are today, what we have and where we are today, as a result of His death, burial and resurrection. That’s what builds you spiritually, mentally, physically, financially, emotionally, and also causes you to prosper in other areas of your life. Hallelujah!

Give yourself to the study of the Word; contemplate and contrive the Word in meditation. As you do, the Holy Spirit will grant you insight into the mysteries and secrets of life and of our spiritual Kingdom. He’ll also quicken the Word in you in such a way that results in an outburst of prosperity in every area of your life.

PRAYER

Dear Father, I’m yielded to be built, edified, energized and strengthened by your Word, for a life of greatness, victory and triumphs. Through the ministry of the Word, and the Holy Spirit, my growth—spiritually, physically, mentally, emotionally, and financially is evident; there’s an outburst of prosperity in every area of my life, to the praise and glory of your Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Timothy 4:15; 1 Peter 2:2 AMPC

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 19:16-20:1-16 & Exodus 15

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 13:13-25 & Job 26-27

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

3 Comments

  1. Amen, die Woord van God se genade in Christus en wat Hy vir my gedoen het, het my lewe verander en opgebou en my voortuitgang is duidelik vir almal. Prys die Here!

  2. The Word is all I need for the life of success.
    We have been given the Word to live by , not just to read only. So quit just reading and start working the Word.

  3. Prys die Here!

    Deur die bediening van die Woord en die Heilige Gees is my groei—geestelik, fisies, verstandelik, emosioneel en finansieel sigbaar. Daar is ’n ontploffing van voorspoed in alle areas van my lewe tot lofprysing en verheerliking van u Naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *