Daaglikse wereldwye gebed Daily Global Prayer Pastor Able

Wat kan ek doen teen Corona? Voel jy hulpeloos? Dan moet jy deelneem die Daaglikse Wêreldwye Gebedsessie met Pastoor Able. JOU gebede kan dinge verander in die fisiese realm! | Don’t know what to do about Corona? Feeling helpless? Then you need to join the Daily Global Prayer session with Pastor Able. YOUR prayer can change things in the physical realm! Corona – Daaglikse 12pm Gebedsessie met Pastoor Able Weet jy nie wat om te doen teen Corona nie? Wil jy graag betrokke wees in die geveg teen die plaag, maar weet nie hoe jy ‘n verskil kan maak nie?  Neem dan gerus deel aanRead More →

Raise a Hallujah

Getuienis van wonderwerke: Klein 2-jarige Jaxon Taylor genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan | Little 2-year old Jaxon Taylor healed as prayers go up for him all over the world. Getuienis van wonderwerke: Klein Jaxon genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan Die lied “Raise a Hallelujah” het ‘n diep agtergrond waarheid oor die Krag van die Gebed van gelowiges. Vir omtrent ‘n maand lank het die gelowiges van reg oor die wêreld saam gebid vir Jaxon se genesing van ‘n siekte wat hom vinnig en onverwags angeval het.  Gedurende die beproewende tyd het, het die kerk inRead More →

Sticky
NuusNews encouragement for the day

Krag vir die dag Deel elke dag ‘n inspirerende gedagte met hierdie boodskappies. Kliek op die prent om die boodskap te share op whatsapp of facebook. Dis verniet en gaan iemand se dag opkikker! Dankie Nuus.News vennote wat dit verniet beskikbaar stel! Encouragement for the day Share every day an inspirational thought with one of these picture messages and forward it by clicking on the picture and sharing on whatsapp or facebook. Thanks to Nuus.News partners to make this available for free! Hoe om ‘n foto te deel: Regs click op die foto. Save dit na jou rekenaar en deel dit dan normaalweg met email,Read More →