NuusNews Rhapsody 2020 1 29

SY GODDELIKE HOOFKWARTIERE

…Nou het God dit aan sy eie mense bekendgemaak. God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel (Kolossense 1:27).

Die Heilige Gees omvat alle krag en Hy woon in sy volheid in jou. Hy het nie gekom om net ’n deel van Homself vir jou te gee nie, al is dit wat sommige mense glo. 1 Korintiërs 3:16 sê: “Besef julle nie dat julle almal saam die tempel van God uitmaak en dat die Gees van God in julle as sy tempel woon nie?” Hier druk Paulus dit duidelik uit: Jy is God se tempel en die Gees van God woon in jou.

Maar wie is hierdie wonderbaarlike Heilige Gees wat in jou woon? Hy is die een wat God se teenwoordigheid en seëninge bring. In die Ou Testament is Hy die engel van God genoem (Jesaja 63:9). Hy is die Een wat God se teenwoordigheid en krag neem waar God dit wil hê. Dink net, hierdie wonderlike persoon van die Drieeenheid woon in jou! Dit maak jou ’n kruik wat God bevat; God se hoofkwartiere! Halleluja!

Dit beteken dat daar net heerlikheid en uitstekendheid is, want Christus in jou is die hoop op die heerlikheid. Die Heilige Gees in jou beteken heerlikheid, uitstekendheid, krag, oorwinning, vreugde, vrede, voorspoed en seëninge in jou lewe! Beaam dit altyd, want die krag van God se Woord werk deur kennis en bevestiging. Sê elke nou en dan hardop: “Die Heilige Gees woon in my. Hy het elke deeltjie van my lewendig gemaak; Hy is my lewe en al wat ek nodig het om altyd vol blydskap te wees en God se plan vir my lewe te vervul. Halleluja.”

Die Heilige Gees het nie net oor jou gekom soos op God se mense in die Ou Testament nie, Hy het in jou ingekom om jou sy hoofkwartiere op aarde te maak. Hy woon in al sy heerlikheid, majesteit, heerskappy, wysheid en krag in jou. En deur jou seën Hy alles en almal om jou; Hy vestig God se geregtigheid op aarde in mense se harte. Deur jou kan Hy sy liefde uitdruk, want jy is sy verlengstuk op aarde, jy kom uit Hom en is een met Hom (1 Korintiërs 6:17). Prys die Here tot in ewigheid!

GEBED

Geseënde Vader, dankie dat die Heilige Gees in my woon en my sy hoofkwartiere op aarde gemaak het. Ek weet U woon in my en dit is tot my voordeel. Ek voer Christus se plan vir my lewe uit. Ek leef heerlikheid, wysheid en uitstekendheid uit en dra vrugte van geregtigheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 6:17; Kolossense 2:9-10; Johannes 14:23

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 20:17-34 & Exodus 16-17

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 13:26-41 & Job 28-29

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 28

HIS DIVINE HEADQUARTERS

To whom God would make known what is the riches of the glory of this mystery among the Gentiles; which is Christ in you, the hope of glory (Colossians 1:27).

The Holy Spirit is the embodiment of all power, and He lives in you in His fullness. He didn’t come in a measure to give you a part of Himself, contrary to the understanding that some people have. 1 Corinthians 3:16 says, “Know ye not that ye are the temple of God, and that the Spirit of God dwelleth in you?” Here, the Apostle Paul is emphatic: you’re the temple of God and the Spirit of God lives in you.

But who is this awesome, wonderful Holy Spirit that lives in you? He’s the conveyor of the presence and blessings of God. In the Old Testament, He’s called the “angel of God’s presence” (Isaiah 63:9). He’s the One that manifests God’s presence and His power wherever God wants it. Think about the fact that this awesome infinite personality of the Godhead lives in you! That makes you a God-carrying vessel; divinity’s headquarters! Hallelujah!

This means that in your life, it’s glory and excellence only, because Christ in you, is the hope of glory; the Holy Spirit in you means glory, excellence, strength, victory, joy, peace, prosperity and blessings in your life! Affirm this always, because the power of the Word of God works through knowledge and affirmation. Every so often, say aloud, “The Holy Spirit lives in me. He has vitalized every fibre of my being; He’s my life and everything I need to live joyfully always, and fulfil God’s plan for my life gloriously.” Hallelujah!

The Holy Spirit didn’t merely come upon you as He did on God’s people in the Old Testament, He came into you to make you the headquarters of His operations in the earth. He lives in you in all His glory, majesty, dominion, wisdom and strength. And through you, He blesses everything and everyone around you; He establishes the righteousness of God in the earth and in the hearts of men. Through you, He’s able to express His love, because you’re His extension in the earth; you hail from Him and are one with Him (1 Corinthians 6:17). Praise God for evermore!

PRAYER

Blessed Father, I thank you for the Holy Spirit who lives in me in His fullness, making me the headquarters of your operations in the earth. I’m conscious, and take advantage of your glorious presence in me, and declare that I fulfil my destiny in Christ, demonstrating the glory, wisdom and excellence of divinity, bearing fruits of righteousness, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 6:17; Colossians 2:9-10; John 14:23

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 20:17-34 & Exodus 16-17

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 13:26-41 & Job 28-29

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. So the fullness of God lives inside of me when I have the Holy Spirit… what a wonderful revelation!
    To think there is nothing else I then need in life to have a good life – I have the Spirit therefore I have God! Wow! I am a God-carrying vessel! Profound…

  2. Amen. Ek voer Christus se plan vir my lewe uit. Ek leef heerlikheid, wysheid en uitstekendheid uit en dra vrugte van geregtigheid, in Jesus se Naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *