NuusNews Rhapsody 2020 1 31

DIE WOORD IS JOU LEWE

Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23).

Wanneer ons sê dat ’n Christen uit God gebore is, sê ons eintlik Hy is uit die Woord gebore; hy is ’n nasaat van die Woord. Halleluja. Dit is wat ons in ons openingsvers gelees het; die apostel Jakobus het dit in Jakobus 1:18 beaam: “Omdat God só besluit het, het Hy ons deur sy woord wat waar is, as sy kinders verwek en gebore laat word. Só het dit gekom dat ons die keur van sy hele skepping is.”

Paulus het dit nog verder gevat en ons die sendbriewe (Woord) van Christus genoem: “Julle toon duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens voorberei en geskryf, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op kliptafels nie, maar op die tafels van menseharte” (2 Korintiërs 3:3). Wat beteken dit? Dit beteken jou lewe is nie apart van die Woord nie. Die Woord van God is jou bron en enige lewende ding moet aan sy bron gekoppel bly.

Die mens se liggaam is uit die stof van die aarde gevorm, daarom moet die mens dit wat uit die grond kom eet. Die mens is egter ’n gees en die gees van ’n mens kom uit God se Gees en is gevorm uit die Woord van God. Daarom moet jy altyd op God se Woord voed om werklik te leef. Die Here Jesus het in Lukas 4:4 gesê: “…Die Skrif sê: “’n Mens het meer as brood nodig om van te lewe.” Handelinge 20:32 sê: “En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het.”

Met die Woord kondisioneer jy elke dag jou lewe vir oorwinning, sodat jy in alle omstandighede wen. In Jesaja 55:11, het die Here gesê: “…Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het.” Vorm en beheer jou lewe met die Woord en groei van heerlikheid tot heerlikheid.

BELYDENIS

Liewe Vader, ek is oorgegee aan u Woord wat my ware natuur, identiteit, oorsprong en erfenis in Christus weerspieël. Ek is die verpersoonliking van die ongesiene Christus, die helderheid van sy heerlikheid. Soos Hy is, so is ek ook in hierdie wêreld en terwyl ek my gedagtes met die Woord vorm en beheer word ek verander. Ek ervaar groter en groter heerlikheid. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 3:2-3; 2 Korinthiërs 3:18; Matthéüs 4:4

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 21:33-22:1-14 & Exodus 20-21

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 14:1-7 & Job 32-33

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 31

THE WORD IS YOUR LIFE

Being born again, not of corruptible seed, but of incorruptible, by the word of God, which liveth and abideth for ever (1 Peter 1:23).

When we say the Christian is born of God, we’re actually saying he’s born of the Word; he’s the Word’s offspring. That’s what we read in our opening verse. The Apostle James stated the same truth in James 1:18, saying, “Of his own will begat he us with the word of truth, that we should be a kind of firstfruits of his creatures.”

Then Paul took it to a climax and calls us the epistle (Word) of Christ: “Forasmuch as ye are manifestly declared to be the epistle of Christ ministered by us, written not with ink, but with the Spirit of the living God; not in tables of stone, but in fleshy tables of the heart” (2 Corinthians 3:3). What does this mean? It means you don’t have a life that’s separate from the Word. This is so because the Word of God is your source, and every living thing must be connected to its source to live.

Man’s body was made from the dust of the ground; so, man has to feed on cultivations from the ground to survive. Man, however, is a spirit, and the spirit of man came from God’s Spirit, and was created with the Word of God. Therefore, you must continually feed on God’s Word to truly live. The Lord Jesus said in Luke 4:4, “…It is written, That man shall not live by bread alone, but by every word of God.” Acts 20:32 says, “And now, brethren, I commend you to God, and to the word of his grace, which is able to build you up, and to give you an inheritance among all them which are sanctified.”

Through the Word, you condition your life for victory every day, such that no matter the circumstances, you’re always triumphant. In Isaiah 55:11, the Lord says, “So shall my word be that goeth forth out of my mouth: it shall not return unto me void, but it shall accomplish that which I please, and it shall prosper in the thing whereto I sent it.” Culture and regulate your life with the Word and keep growing from glory to glory.

CONFESSION

Dear Father, I’m yielded to your Word which reflects my true nature, identity, origin and heritage in Christ. I’m the expression of the unseen Christ, the brightness of His glory. As He is, so am I in this world; and as I culture and regulate my mind with the Word, I’m transformed; I experience ever-increasing glory. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 3:2-3 AMPC; 2 Corinthians 3:18; Matthew 4:4

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 21:33-22:1-14 & Exodus 20-21

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 14:1-7 & Job 32-33

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Prys die Here! Soos Hy is, so is ek ook in hierdie wêreld en terwyl ek my gedagtes met die Woord vorm en beheer word ek verander. Ek ervaar groter en groter heerlikheid. Halleluja!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *