World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome

The Word Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris  Oyakhilome will hold in Cape Town, South Africa on 31 July 2020 to 2 August 2020| Die Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 met Pastoor Chris Oyakhilome gaan gehou word in Kaapstad, Suid Afrika op 31 Julie 2020 tot 2 Augusuts 2020

World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome

The World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris Oyakhilome will hold in Cape Town, South Africa on the weekend of 31 July 2020 to 2 August 2020.

It is set to be one of the greatest events on earth with at 5,000 Pastors from churches all over the world coming together to have a time of fellowship, unity and refreshing in the presence of God. 

The World Evangelism Conference with Pastor Chris 2020 is coordinated by the world-leading ministry, Christ Embassy, headed by the highly acclaimed and greatly esteemed, Teacher of teachers, Pastor Chris Oyakhilome.

Spanning a ministry career of more than 30 years, Christ Embassy is now situated in a majority of countries in the world. 

Pastor Chris is also most well known for being the author of the world’s most distributed Daily Devotional, The Rhapsody of Realities, that has achieved a world record of 1 billion copies of distribution all over the world in the last 20 years it has been in existence.

The World Evangelism Conference 2020 promises to be the event on the world-wide Christian calendar that each Pastor of a ministry should attend.

Representatives of about 200 countries are expected to attend the meeting. Next to the United Nations meeting, this is one of the biggest gatherings of nations on earth.


During the Conference there will be a time of discussion of the achievements of the church all over the world and Pastors who will attend the meeting will, like every other year, be inspired with testimonies of Pastors from all over the world. The church is definitely not sleeping and God is moving mightily in all the Nations of the earth. Missionaries will give account of ground breaking highlights that will inspire any other minister of the Gospel to go out and do more. Furthermore, as usual there will be great revelations from the Word of God by Pastor Chris and it promises to be a time of great impartation and every Minister of the Gospel attending the meeting will go away fully equipped to step into the next level of their ministry.


This year started off with many new initiatives by Pastor Chris and the year long prayer, 24 hours a day, from 6/1/20 – 6/1/21 can be joined via live stream on Nuus.News by clicking here

The church of the Lord Jesus Christ is coming together on all platforms and are a making a huge impact this year. Don’t be left out! Be part of the greatest movements on earth and plan to book your place at The World Evangelism Conference 2020 with Pastor Chris.


Source: Article provided by an ISMN member church, Johannesburg. 

If you are a Pastor who might be interested in the event, please follow this section on Nuus.News as we will post updates on the event and bookings. Bookings should be early to avoid disappointment. More details to follow.

Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 met Pastor Chris Oyakhilome

Die Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 met Pastoor Chris Oyakhilome vind die naweek van 31 Julie 2020 tot 2 Augustus 2020 in Kaapstad, Suid-Afrika, plaas.

Dit is een van die grootste gebeurtenisse op aarde, met 5 000 pastore en predikante van kerke oor die hele wêreld wat saamkom, om ‘n tyd van gemeenskap, eenheid en verfrissing in die teenwoordigheid van God te hê.

Die Wêreld Evangelisasie Konferensie met Pastoor Chris 2020 word gekoördineer deur die wêreldleidende kerk bediening, Christ Embassy, onder leiding van die hoog aangeskrewe en hoog geagte, Leeraar van leeraars, Pastoor Chris Oyakhilome.

Deur ‘n bedieningsloopbaan van meer as 30 jaar, is Christ Embassy nou gevestig in ‘n meerderheid van die lande ter wêreld met miljoene volgers.

Pastoor Chris is ook veral bekend daarvoor dat hy die skrywer is van die wêreld se mees verspreide Daaglikse Toewyding, Die Rhapsody of Realities, wat die afgelope twintig jaar ‘n wêreldrekord van 1 biljoen verspreidingskopieë oor die hele wêreld behaal het.

Die Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 beloof om een van die geleentheid te wees op die wêreldwye Christelike kalender wat elke Pastoor van ‘n bediening moet bywoon.

Verteenwoordigers van ongeveer 200 lande sal na verwagting die Konferensie bywoon. Naas die Verenigde Nasies se vergadering, is dit een van die grootste samekomste van nasies op aarde.

Tydens die konferensie sal daar ‘n bespreking van die prestasies van die kerk oor die hele wêreld gehou word, en Pastore wat die vergadering sal bywoon, sal soos elke jaar geïnspireer word met getuienisse van predikante van oor die hele wêreld. Die kerk slaap beslis nie en God beweeg Kragtig in al die Nasies van die wêreld. Sendelinge sal rekenskap gee van baanbrekershoogtepunte wat enige ander predikant van die Evangelie sal inspireer om uit te gaan en meer te doen. Verder sal daar, soos gewoonlik, groot onthullings uit die Woord van God deur pastoor Chris wees en dit beloof om ‘n tyd van groot impaktering te wees en elke predikant van die Evangelie wat die vergadering bywoon, sal volledig toegerus word om na die volgende vlak van hul bediening te hardloop.

Hierdie jaar het begin met baie nuwe inisiatiewe van Pastoor Chris en die jaarlange gebed, 24 uur per dag, vanaf 6/1/20 – 6/1/21 kan via Live Stream op Nuus.News gesien word deur hier te kliek.

Die kerk van die Here Jesus Christus kom op alle platforms bymekaar en maak hierdie jaar ‘n groot impak. Moenie uitgelaat word nie! Wees deel van die grootste bewegings op aarde en beplan plek te bespreek op die Wêreld Evangelisasie Konferensie 2020 met Pastoor Chris.

Bron: Artikel verskaf deur ‘n ISMN-lidkerk, Johannesburg.

As u ‘n Pastoor is wat dalk in die geleentheid belangstel, volg hierdie afdeling op die Nuus.News webblad, aangesien ons opdaterings oor die geleentheid en besprekings sal plaas. Besprekings moet vroeg wees om teleurstelling te voorkom. Meer besonderhede sal volg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *