DIE REDE TOT JOU BESTAAN YOUR REASON FOR BEING

DIE REDE TOT JOU BESTAAN Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Glo in My omdat Ek in ’n hegte verhouding leef met die Vader en Hy met My; so nie, glo dan net op grond van hierdie werke self (Johannes 14:11). Een van die dinge wat ek glo God my gehelp het om vroeg in my lewe uit te vind, was die rede tot my bestaan. Ek het gereeld gewonder: “Waarom leef mense enigsins as hulle uiteindelik gaan sterf?” Dit het ’n vraag geword waarop ek ’n antwoord nodig gehad het. Toe ek oor Jesus geleer het, wou ek weet:Read More →

HY IS DIE ENIGSTE UITWEG HE’S THE ONLY WAY OUT

HY IS DIE ENIGSTE UITWEG Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie (Handelinge 4:12). Daar is drie soorte sondes. Die eerste een is oorerflike sonde. Die Bybel sê: “Daarom, deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het, en die dood deur die sonde; en daarom het die dood oor alle mense gekom, omdat almal gesondig het” (Romeine 5:12). Adam se sonde is aan alle mense oorgedra. Almal wat uit Adam gekom het, het ’n erfgenaamRead More →

LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE TRAINING YOURSELF IN THE FAITH-LIFE

LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon (Hebreërs 11:6). Die Bybel sê: “Die regverdige sal uit die geloof lewe”; dit beteken dat geloof ons leefstyl is; daarom moet jy jouself in die geloofslewe oplei. Toe jy in Christus ingebore is, het God jou ’n volmaakte lewe gegee en jou gewys hoe jy die lewe ten volle kan leef. Dit is syRead More →

ONDERWERP JOUSELF AAN HOM YIELD YOURSELF TO HIM

ONDERWERP JOUSELF AAN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Moenie langer julle liggaamlike vermoëns as wapens van ongeregtigheid vir die sonde beskikbaar stel nie, maar stel julleself voortdurend vir God beskikbaar omdat julle uit die dood weer lewendig geword het. Stel al julle liggaamlike vermoëns as wapens van geregtigheid tot God se beskikking. Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade (Romeine 6:13-14). Die Griekse woord wat hierbo as “beskikbaar” vertaal is, is “Paristemi” en ditRead More →

JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE YOU’RE RESPONSIBLE FOR YOUR LIFE

JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak. Juis op grond van hierdie geloof word daar so positief oor die mense van vroeër getuig. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het. Dit wat ons nou kan sien, het dus nie uit sigbare dinge ontstaan nie (Hebreërs 11:1-3). Ons temaversRead More →

JY BEHOORT AAN HOM YOU BELONG TO HIM

JY BEHOORT AAN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik (1 Korinthiërs 6:20). Ek is so lief vir die verhaal van ’n Chinese broer wat ek jare gelede gehoor het. Dit is ’n kragtige uitdrukking van ons toewyding aan die Here en ons eenheid met Hom. Hy vertel dat hy op ’n trein was saam met drie ander mans wat ’n kaartspeletjie wou speel en hulle het ’n vierde persoon benodig. Hulle het hom gevra: “Meneer, sal jy omgee om saam met ons hierdieRead More →

AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE IF HE ISN’T LORD OF ALL, HE ISN’T LORD AT ALL

AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Julle weet tog dat God aan die volk Israel die Goeie Nuus gestuur het dat daar vrede met Hom is deur Jesus Christus, wat Here oor almal is (Handelinge 10:36). ‘N Sekere man het pas sy lewe aan Christus gegee, maar is steeds deur die Duiwel geteister. Hy het by God gekla: “Ek het gedog met U in my huis sal ek nie meer probleme hê nie!” Die Here het hom geantwoord deur hom daarop te wys dat hy slegsRead More →

GEHEILIG VIR HOM CONSECRATED UNTO HIM

GEHEILIG VIR HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dit is die name van die seuns van Aäron, die gesalfde priesters, wat hy aangestel het om die priesteramp te bedien (Númeri 3:3). Die oorspronklike woord wat as ‘aangestel’vertaal is hierbo, verwys na items wat geheilig is, vir God opsygesit is, vir offerande en aanbidding. Dit word ook gebruik om na die “heiliging” van die priesters wat aan die Here gewy is te verwys. Dit verwys gewoonlik na die wyding of heiliging van enigeen of enigiets tot aanbidding van, of diens aan God. In die Ou Testament is die Leviete geheiligRead More →

OM TE LEEF DEUR GELOOF LIVING BY FAITH

OM TE LEEF DEUR GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. (Want ons leef deur te glo en nie deur te sien nie) (2 Korintiërs 5:7). Hierdie diepgaande woorde van die Gees wat die apostel Paulus geskryf het aan die christene in Korinte, gee ’n kort en presiese oorsig van die christelike lewe: Ons leef deur geloof, nie volgens sensories persepsie nie. Dieselfde waarheid word in Romeine 1:17 herhaal: “…Maar die regverdige sal uit die (sy) geloof lewe.” Dit is noodsaaklik om te verstaan dat christenskap ’n lewe van geloof is; dit het niks met jou sintuie uit te waaiRead More →

VERHEERLIK IN HOM GLORIFIED IN HIM

VERHEERLIK IN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dié wat Hy vooruit aangewys het, het Hy ook geroep. En dié wat Hy geroep het, het Hy ook vrygespreek. En dié wat Hy vrygespreek het, aan hulle het Hy heerlikheid gegee (Romeine 8:30). Jesus Christus weerkaats God se heerlikheid; die presiese ewebeeld van wie God werklik is (Hebreërs 1:3). En dis presies wat Hy ons gemaak het; ons is verheerlik in Hom. Hy het in Johannes 17:22 gesê: “En Ek het die heerlikheid wat U aan My gegee het, ook aan hulle gegee sodat hulle een kan wees net soosRead More →