ONDERWERP JOUSELF AAN HOM YIELD YOURSELF TO HIM

ONDERWERP JOUSELF AAN HOM

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Moenie langer julle liggaamlike vermoëns as wapens van ongeregtigheid vir die sonde beskikbaar stel nie, maar stel julleself voortdurend vir God beskikbaar omdat julle uit die dood weer lewendig geword het. Stel al julle liggaamlike vermoëns as wapens van geregtigheid tot God se beskikking. Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade (Romeine 6:13-14).

Die Griekse woord wat hierbo as “beskikbaar” vertaal is, is “Paristemi” en dit beteken om aan te. Met ander woorde, jy moet jouself vir God aanbied as iemand wat uit die dood opgestaan het en weer leef. Jy mag vra: “Waarom moet ek myself weer vir God aanbied? Is my aanvaarding van sy verlossing nie genoeg nie?”

Eerstens, as die Here ons opdrag gee om onsself aan Hom voor te lê, beteken dit dat Hy ons met daardie doel gekies het. Jy kan nie vir God iets gee wat Hy nie wil hê of gekies het nie. In sy soewereiniteit gee God ons die opdrag om onsself vir Hom aan te bied en dit is werklik nodig om dit te doen. Tweedens, het ons ’n voorbeeld in Jesus om na te volg: “Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die werking van die ewige Gees as ’n volkome offer aan God geoffer het…” (Hebreërs 9:14).

In Romeine 6:9-10 lees ons ook: “Ons weet dit omdat Christus uit die dood opgewek is en nooit weer sal sterf nie. Die dood het geen mag meer oor Hom nie. Hy het eens en vir altyd vir die sonde gesterf en nou leef Hy vir God.” Net soos Christus eenmaal vir die sonde gesterf het en nou vir God leef, moet ons onsself as dood beskou vir die sonde, maar lewend vir God (want dit is so). Met ander woorde, jy moet vir Hom en in Hom leef, omdat jy aan Hom behoort.

Jesus het nie engele gestuur om jou te red nie, Hy het jou plek van veroordeling ingeneem en in jou plek gesterf. Hy het die opperste prys vir jou betaal. Nadat jy die verlossing wat Hy vir jou met sy lewe gekoop het aanvaar, moet jy die verantwoordelikheid aanvaar wat daarmee saamgaan en leef soos iemand wat die waarde en belangrikheid van daardie offer verstaan. Dit doen jy deur jou lewe aan Hom te wy; deur vir Hom te lewe en Hom van harte, toegewyd te dien, sy Woord te onderhou, sy doel vir jou lewe te vervul en werke van geregtigheid te produseer. Halleluja!

GEBED

Geseënde Jesus, baie dankie vir die opperste prys wat U vir my redding betaal het en die geskenk van geregtigheid wat daarmee saamgaan wat ek ontvang het. Ek bied myself aan U as lewende offer, heilig en aanvaarbaar as instrument van geregtigheid, om u wil te vestig en u goedheid, barmhartigheid en genade op die aarde te openbaar. Amen

VERDERE STUDIE:

Romeine 6:19; Romeine 12:1

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YIELD YOURSELF TO HIM

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Neither yield ye your members as instruments of unrighteousness unto sin: but yield yourselves unto God, as those that are alive from the dead, and your members as instruments of righteousness unto God. For sin shall not have dominion over you: for ye are not under the law, but under grace (Romans 6:13-14).

T
he Greek word translated “yield” above is “Paristemi,” and it also means to present. In other words, you’re to present yourself unto God as one who’s alive from the dead. You might ask, “Why do I have to present myself to God again? Isn’t my acceptance of His salvation enough?”

First, for the Lord to instruct us to present ourselves to Him means He chose us for that purpose. You can’t give God something He doesn’t want or hasn’t chosen. God, in His sovereignty, instructs us to present ourselves to Him, and it behooves us to do just that. Secondly, we have an example to follow in Jesus, “… who through the eternal Spirit offered himself without spot to God…” (Hebrews 9:14).

Also, in Romans 6:9-10, we read that “…Christ being raised from the dead dieth no more; death hath no more dominion over him. For in that he died, he died unto sin once: but in that he liveth, he liveth unto God.” In the same manner that Christ died unto sin once and now lives unto God, we must consider ourselves dead to sin but alive unto God (for indeed, we are). In other words, you must live for Him and unto Him, because you belong to Him.

Jesus didn’t merely send some angels to save you; He took your place of condemnation and died in your place. He paid the ultimate price for you. Having accepted the salvation He purchased for you with His life, you have to accept the responsibility that comes with it, and live as one who understands the worth and value of that sacrifice. And you do that by consecrating your life to Him; by living for Him and serving Him with whole-hearted devotion, keeping His Word, fulfilling His purpose for your life, and producing works of righteousness. Hallelujah!

PRAYER

Blessed Jesus, thank you for the ultimate price you paid for my salvation, and the resultant gift of righteousness which I’ve received. I yield myself to you as a living sacrifice, holy and acceptable as an instrument of righteousness, to establish your will, and manifest your goodness, mercies and grace in the earth. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 6:19; Romans 12:1

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *