President Ramaphosa Coronavirus Nation Address

President Cyril Ramaphosa gives an update on the State of the National Lockdown 24 May 2020 Nuus.News Article Summary: Breaking News: the President of South Africa, Mr Cyril Ramaphosa has announced government is relaxing restrictions on everything from drinking to exercise and the hours people are allowed to be outside – but smokers are still under lockdown. Details below. Nuus.News Watch: President Cyril Ramaphosa gives an update on the State of the National Lockdown State of the National Lockdown ADDRESS BY PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA ON SOUTH AFRICA’S RESPONSE TO THE CORONAVIRUS PANDEMIC UNION BUILDINGS, TSHWANE 24 MAY 2020 Fellow compatriots, Ri perile, Dumelang, Sanibonani, Molweni,Read More →

HOU VAS AAN DIE WOORD HOLD ON TO THE WORD

HOU VAS AAN DIE WOORD Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dit laat die boodskap van die profete vir ons nog vaster staan. Luister baie mooi na hulle woorde, want dis soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn totdat Christus verskyn en sy helder lig julle harte verlig (2 Petrus 1:19). God se kinders probeer nie om te wen in die lewe nie. Watter moeilikheid ook al na ons toe kom, is nie “regstreekse uitsendings” nie. Ons voer bloot ’n draaiboek uit, daar staan geskrywe dat jy gewen het. Jy gaan net sukkel as jy nie die draaiboekRead More →

DIE VLEES EN DIE GEES THE FLESH AND THE SPIRIT

DIE VLEES EN DIE GEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig (2 Korintiërs 10:4). Daar is diegene wat, hoewel hulle beweer dat hulle Christene is, vyandiggesind is teenoor die evangelie, omdat hulle begrip van die evangelie deur menslike teorieë beskadig is. Sommige van hulle het selfs in die kerk grootgeword en is deur God uitverkies, soos Saul in die Ou Testament, maar in plaas daarvan om te groei in die Woord, gebruik hulle hul sintuie om God te verstaan en loopRead More →

ALTYD VRUGBAAR...ALTYD GESEËND EVER FRUITFUL…EVER BLESSED

ALTYD VRUGBAAR…ALTYD GESEËND Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die saad tussen die onkruid is mense wat die boodskap hoor en ook aanvaar, maar tog te gou word dit verdring deur die sorge en rykdom en plesiere van hierdie lewe. En só groei hulle nooit tot volwassenheid nie (Lukas 8:14). Die woord “volwassenheid” in die Skrif hierbo, wat in Grieks “telesphoreo-” is, is ’n samestelling en dit kom slegs in daardie vers van die Bybel voor. Dit beteken om te verwerklik, om ryp te word, om ’n toestand van volwassenheid te bereik waar dit ’n resultaat lewer. Terloops, die versRead More →

OM TE SEËN IS OM TE DANK TO BLESS IS TO GIVE THANKS

OM TE SEËN IS OM TE DANK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Anders, as jy met die gees ’n dankgebed doen, hoe sal ’n gewone mens wat daar teenwoordig is, op jou dankgebed “Amen” kan sê? Hy verstaan mos nie wat jy sê nie (1 Korintiërs 14:16). Oor die algemeen beteken “om te seën” om die krag van God in iets of iemand se lewe in te roep, wat bevordering, vermeerdering, vordering, sterkte ensovoorts tot gevolg het. Maar daar is nog ’n aspek van seën. Die Bybel praat byvoorbeeld van ons wat die Here seën – hoe seën jyRead More →

DAAR’S GENOEG VIR ALMAL THERE’S ENOUGH FOR EVERYONE

DAAR’S GENOEG VIR ALMAL Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het (Handelinge 20:32). In die hedendaagse wêreld is dit duidelik dat daar baie meer arm mense as ryk mense is. Maar volgens God se plan, doel, beginsels en volgens die Bybel, was hierdie wêreld bestem om meer ryk mense as arm mense teRead More →

LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE LET NOTHING DISSIPATE YOUR ZEAL

LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As ek dan inderdaad die Goeie Nuus verkondig, is dit vir my geen besondere prestasie nie. Ek is verplig om dit te doen (1 Korintiërs 9:16). Baie jare gelede het ek vriende gehad wat ook in die bediening was. Al het hulle die Here liefgehad, was hulle ’n bietjie bekommerd dat ek na hulle mening “ekstremisties” was, want ek was altyd vuur en vlam vir die evangelie. Ek het groot byeenkomste gehou in dorpe en skole, verskeie programme gereël en seminare in kerke aangebied. Ek was altyd aanRead More →

DIENS DEUR DIE GEES SERVICE THROUGH THE SPIRIT

DIENS DEUR DIE GEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dié God wat ek met hart en siel dien deurdat ek hierdie Goeie Nuus omtrent sy seun uitdra, is my getuie (Romeine 1:9). Baie keer wanneer die Here jou ’n verantwoordelikheid of taak gee om vir Hom uit te voer, is dit nie omdat jy ’n kundige op die gebied is nie. Hy gee jou daardie taak en rs 9:14verwag van jou om ywerig te wees. Hy verwag van jou om jou beste te lewer, maar die belangrikste vir Hom is dat jy dit deur die krag van die HeiligeRead More →

VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM” REFUSE THE “INADEQUACY SYNDROME”

VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM” Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Julle is egter van God afkomstig, my kinders, en julle het hulle reeds oorwin omdat die Gees wat in julle woon, magtiger is as die gees wat in die wêreld woon (1 Johannes 4:4). Daar  is  baie  mense  met ’ n minderwaardigheidskompleks in die Kerk en dit duur al so lank dat dit nou normaal lyk en klink. Jy hoor byvoorbeeld stellings soos: “Vul my, Here, ek honger na U!” Hulle dink hoe meer hulle huil oor hul honger na God, hoe vinniger sal Hy daarop reageer. Maar sulke verklaringsRead More →

GELD IS BEDRIEGLIK MONEY IS A DECEPTION

GELD IS BEDRIEGLIK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Moet julle dus nie daarop beroem dat julle volgelinge van een spesifieke leier is nie. Alles is immers julle s’n (1 Korintiërs 3:21). Geld is bedrieglik en ’n afleiding in die wêreld. Baie mense besef dit nie, maar dit is die waarheid. Toe God hierdie wêreld gemaak het, was daar nie so iets soos geld nie. Geld was ’n evolusie; die wêreld het nie met geld begin nie. Maar vandag tree ons op asof geld uit die hemel “geval” en God gesê het: “Jy moet geld gebruik.” Maar dit is nieRead More →