VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM” REFUSE THE “INADEQUACY SYNDROME”

VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM”

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Julle is egter van God afkomstig, my kinders, en julle het hulle reeds oorwin omdat die Gees wat in julle woon, magtiger is as die gees wat in die wêreld woon (1 Johannes 4:4).

Daar  is  baie  mense  met ’ n minderwaardigheidskompleks in die Kerk en dit duur al so lank dat dit nou normaal lyk en klink. Jy hoor byvoorbeeld stellings soos: “Vul my, Here, ek honger na U!” Hulle dink hoe meer hulle huil oor hul honger na God, hoe vinniger sal Hy daarop reageer. Maar sulke verklarings strook nie met die Woord, met wie ons is en wat ons in Christus het nie.

Dink ’n oomblik daaroor na: hoeveel meer van Hom wil jy hê as Hy in sy volheid in jou woon? Jy is in die Vader en die Vader is in jou. Word ten volle bewus van hierdie werklikheid. Hou op probeer om na Hom uit te reik, of om soos ’n vreemdeling op te tree; jy is een met Hom. Halleluja! Baie mense se probleem is hul onkunde oor die Woord.

Die Bybel sê: Christus in jou, die hoop van die heerlikheid (Kolossense 1:27). Dit is nie ’n deel, of aspek, van Hom wat in jou woon nie; dit is die totaliteit van sy persoon! Jy is vol van Hom. Die Bybel sê dat jy die tempel van die Heilige Gees is; jy is God se huis, sy lewende tabernakel. God is nie méér in die hemel as wat Hy in jou is nie; jy beter dit glo, want dit sal van die afhanklikheid en minderwaardigheidskompleks ontslae raak.

Dit is ’n fout om te dink, hoe meer ons ons swakheid bely, hoe groter is Hy in ons. Nee, moenie teenstrydig met die Woord praat nie. Jou belydenis van minderwaardigheid vernietig jou geloof en jou effektiwiteit in Christus en dit is in teenstrydig met alles wat Jesus vir jou gedoen het. Hoe kan iemand byvoorbeeld lees wat ons in ons temavers gesien het en nog steeds bid: “Ag Here, help my om te oorwin”? Of soos sommige sê: “Ons sal eendag oorwin”?

Die Woord sê dat jy oorwin het; let op dat dit in die verlede tyd is. Dit is nie ’n belofte nie, maar ’n uitgemaakte saak; ’n huidige werklikheid. Jou belydenis, ongeag hoe jy voel of wat om jou aangaan, behoort en moet wees wat die Woord van jou sê. Moenie jou gevoelens van minderwaardigheid bely nie; bely die Woord.

BELYDENIS

Ek is in die Vader en die Vader is in my en ek is bewus van hierdie werklikheid. Oral waar ek gaan, gaan ek in en met die Vader wat permanent in my woon. Ek is sy goddelike hoofkwartiere; in Hom leef en beweeg ek; die wêreld is aan my onderworpe. Eer aan God!

VERDERE STUDIE:

Kolossense 2:9-10; Kolossense 1:26-27; Johannes 1:16

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

REFUSE THE “INADEQUACY SYNDROME”

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Ye are of God, little children, and have overcome them: because greater is he that is in you, than he that is in the world (1 John 4:4).

There’s so much “inadequacy syndrome”amongst many in the Church, and it has lasted so long that it now looks and sounds normal. For example, you hear such statements as, “Fill me, Lord; I’m hungry for you!” They think that the more they cry about their hunger for God, the quicker He’d respond to them. But such declarations aren’t consistent with the Word, with who we are and what we have in Christ.

Think for a moment: how much more of Him do you want, when He lives in you in His fullness? You’re in the Father, and the Father is in you. Become fully conscious of this reality. Quit trying to reach out to Him or acting like a stranger and a foreigner; you’re one with Him. Hallelujah! The problem with many is their ignorance of the Word.

The Bible says, Christ in you, the hope of glory (Colossians 1:27). It isn’t a part or an aspect of Him that lives in you; it’s the totality of His person! You’re full of Him. The Bible says you’re the temple of the Holy Spirit; you’re God’s house, His living tabernacle. God isn’t more in heaven than He is in you; you better believe this, for it’ll get rid of the dependency and inadequacy syndrome.

It’s a mistake to think the more we confess our weakness, the greater He is in us. No, don’t talk against the Word. Your confession of inadequacy destroys your faith and your effectiveness in Christ, and it’s contrary to everything that Jesus came to do for you. For example, how could anyone read what we have in our theme verse and still pray, “Oh Lord, help me to overcome”? Or like some would say, “We shall overcome someday.”

The Word says you’ve overcome; notice it’s in past tense; it’s not a promise, but a done deal; a presenthour reality. Your confession, irrespective of how you feel or what’s happening around you, should, and must be, what the Word says concerning you. Don’t confess your feelings of inadequacy; confess the Word.

CONFESSION

I am in the Father and the Father is in me and I’m conscious of this reality. Everywhere I go, I go in and with the Father who lives permanently in me. I’m His divine headquarters; in Him I live and move, and have my being; the world is subdued before me. Glory to God!

FURTHER STUDY:

Colossians 2:9-10; Colossians 1:26-27; John 1:16

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *