Sticky

Vandag se Weer berigte | Todays weather reports Vind gerus vandag se uittreksels van die weerberigte vir die dag. It is with pleasure that we present today’s weather reports to you. Suid-Afrika se Premier Goeie Nuus Verspreider South Africa’s Premier Good News OutletRead More →

NuusNews Rhapsody of Realities 2019 12 1

GODDELIKE VERHEERLIKING En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit (Lukas 9:29). Mense bid baie keer: “O God, laat u heerlikheid op my rus.” Maar in die Nuwe Testament is dit ’n verkeerde gebed. Baie mense bid so, omdat hulle dit wat met Moses gebeur het in die Ou Testament bewonder. Die heerlikheid van God het oor Hom gekom en op sy aangesig gerus. Maar ons het vandag iets beter, want die Heilige Gees, die Gees van heerlikheid, woon in ons. Wat ons in ons het, is ’n meer uitmuntende heerlikheid, ’n oortreffende heerlikheid: “Want asRead More →