Nuus News ROR

BLY KALM EN HOU BY JOU BELYDENIS Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korintiërs 4:18). God is lief vir jou en gee om vir jou. Hy wil hê jy moet wen en elke dag gelukkig wees. Jesus het gesê: “Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin” (Johannes 16:33). Moenie toelaatRead More →

Nuus News ROR 2020 2 26

MOENIE BEKOMMERD WEES OOR JOU DOELWITTE EN DROME NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes (Galasiërs 6:9). Sommige mense raak bekommerd en amper mismoedig wanneer dit lyk of hulle nie hul doelwitte vir sukses gaan bereik binne die tydperk wat hul vir hulself gestel het nie. Moenie so wees nie! Wanneer jy jouself onder druk sit oor goed wat jy binne ’n sekere tyd wil behaal, word jy ’n slaaf van tyd. Gebruik en belê jouRead More →

Nuus News ROR 2020 2 25

IN CHRISTUS HET ONS NIKS NODIG NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het (Filippense 4:19). Soos die Apostel Paulus het die Here Jesus geen begrip van gebrek gehad nie. Hy het die boodskap van die evangelie verstaan dat ons nuwe skeppings in Christus, erfgename van God en medeerfgename saam met Christus is. Ons ly geen gebrek nie; kom niks kort nie. Hoekom het Paulus dan gebid en gesê: “sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsienRead More →

Nuus News ROR 2020 2 24

DIE OPSTANDING HET ONS ’N NUWE LEWE GEGEE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Deur die doop is ons saam met Hom begrawe as mense wat deel in sy dood. En nou kan ons, net soos Christus wat deur ’n heerlike magsdaad van die Vader opgewek is, ook ’n totaal nuwe lewe leef (Romeine 6:4). As Christenskap net gedraai het om verlossing van sonde sou dit nie vir Jesus nodig gewees het om uit die dood op te staan nie. Sy kruisdood sou genoeg gewees het. Dit het vir alle sonde betaal en waarborg totale vryspraak. Maar dit is nieRead More →

Nuus News ROR

STAAN OP EN STAAN STERK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Toe vra Hy: Mensekind, kan hierdie bene weer lewende mense word?” Oppermagtige Here, U alleen ken die antwoord, het ek gesê (Esegiël 37:3). Daar kan moeilike tye wees op ons geloofsreis wanneer ons met ernstige uitdagings te doen kry. Maar wanneer dit gebeur, moenie kerm en kla of kwaad wees vir jouself omdat dit gebeur nie; weier om mismoedig te raak. Moenie die fout maak om holderstebolder rond te hardloop van een mens na die ander vir hulp nie, nee, praat jou daarúít. Dit is wat die Here virRead More →

Nuus News ROR 2020 2 22

STAAN OP EN STAAN STERK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Julle almal weet egter waaroor dit gaan, want julle dra die salwing van die Heilige Gees (1 Johannes 2:20). As Christen, as jy die Heilige Gees ontvang het, is sy genade oor jou lewe; daar is ’n “salwing” op jou. Daardie woord “salwing” is dieselfde as gesalfde. 1 Johannes 2:27 sê: “En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuenRead More →

Nuus Ramaphosa and Julius Malema

Goeie nuus Suid-Afrikaanse publiek! JY het ‘n verskil gemaak! Weens die groot reaksie wat die publiek gegee het rakende die kontroversiële wetsontwerp op die voorgestelde Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) Wetsontwerp, en die klagtes van die publiek oor die slegte tydsberekening van die Publieke Deelname Proses (PDP) van die OSV-wetsontwerp, is die PDP-indieningsdatum van publieke voorleggings verleng vanaf 31 Januarie 2020 tot 29 Februarie 2020. Nuus oor OSV. Voorgestelde publieke verhoor datums Nuus Artikel Opsomming: Die regering het hul voorlopige publieke verhoor datums vir die Onteiening Sonder Vergoeding Wetsontwerp (OSV) bekend gemaak.Hulle het duidelik gemaak dat Kommentaar gelewer moet word oor die Wetsontwerp.Interessant om te weetRead More →

Nuus Ramaphosa and Julius Malema

Good news South African public! YOU made a difference! Due to the overwhelming response from the public regarding the controversial Bill on the proposed Expropriation Without Compensation (OSV) Bill, and the public’s complaints about the bad timing of the Public Participation Process (PDP) of the OSV Bill, the PDP submission date of public submissions extended from January 31, 2020 to February 29, 2020. News about EWC. Suggested public hearing dates Nuus.News Article Summary: The government has announced their preliminary public hearing dates for the Expropriation Without Compensation Bill (EWC). They made it clear that Comments should be made on the Bill. It is interesting toRead More →

Nuus News ROR 2020 2 21

HY MAAK MENSE GROOT Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak (1 Kronieke 29:12). Ek het hierdie vers baie gelees en oordink in my tienerjare. Ek het gedink: “As dit in God se hand is om al hierdie wonderlike dinge te doen, dan sal dit in my lewe vervul word!” Ek het glad nie daaraan getwyfel nie en dit het ook so gebeur. Rykdom en eerRead More →

Nuus News ROR 2020 2 20

NUUS VANDAG: AS JY DIT NIE SÊ NIE, SAL DIT NIE GEBEUR NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel (Psalm 119:89). Josua 1:8 openbaar die krag van die gesproke Woord. Dit sê: “Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie…” Dit is God se resep vir sukses: sukses in elke area van jou lewe – werk, finansies, gesondheid, familie, akademie, ensovoorts – lê in jou mond. Jesus het in Markus 11:23 gesê: “Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê…en…maar glo datRead More →