Nuus News ROR 2020 2 22

STAAN OP EN STAAN STERK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Julle almal weet egter waaroor dit gaan, want julle dra die salwing van die Heilige Gees (1 Johannes 2:20).

As Christen, as jy die Heilige Gees ontvang het, is sy genade oor jou lewe; daar is ’n “salwing” op jou. Daardie woord “salwing” is dieselfde as gesalfde. 1 Johannes 2:27 sê: “En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.”

Dit beteken, ongeag watter probleem jy as kind van God in die gesig staar, of dit nou finansieel is, of in jou werk, gesondheid, gesin – wat dit ook al mag wees – die Heilige Gees kan jou leer wat jy moet doen. As jy in jou hart na Hom sou luister, sal jy sy stem hoor! Jy sal Hom hoor sê wat jy moet doen, want dit is sy wil en begeerte om jou te rig en te lei van heerlikheid tot heerlikheid, op die weg van oorwinning!

Geen Christen moet in duisternis of verwarring leef nie. Jy behoort nooit by ’n kruispad te wees, of verkeerde keuses en beleggings in die lewe te maak nie, want jy het ’n “Leermeester” in jou wat jou gedagtes geheilig het om uitstekend te dink, sodat jy gehalte, intelligente besluite kan neem.

Lees wat Jesus gesê het in Johannes 14:26: “maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.” Deur die Heilige Gees kan jy weet hoe jy jou gesin, jou werk, jou besigheid, jou finansies en akademie moet bestuur; alles wat jy oor die lewe moet weet. Wees altyd bewus daarvan dat jy nie ’n gewone mens is nie. Jy is geseën en gesalf deur God met insig tot die verborgenhede en geheimenisse van die lewe.

GEBED

Liewe Heer, dankie vir die impak van u Woord in my lewe. Ek is vrugbaar en produktief, bewus van u wysheid wat werk in my en my insig gee tot die geheimenisse en verborgenhede van die Koninkryk, in Jesus se Naam. Amen

VERDERE STUDIE:

Johannes16:13; Kolossense 2:9-10; Jesaja 30:21; Jesaja 54:13

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 5:21-43 & Levitikus 22-23

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 20:25-38 & Psalm 35-36

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Nuus News ROR 2020 2 24

STAND UP AND STAND STRONG

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities

But ye have an unction from the Holy One, and ye know all things (1 John 2:20).

As a Christian, if you’ve received the Holy Spirit, His grace is on your life; there’s an “unction” on you. That word, “unction” is the same as the anointing. 1 John 2:27 says, “But the anointing which ye have received of him abideth in you, and ye need not that any man teach you: but as the same anointing teacheth you of all things, and is truth, and is no lie, and even as it hath taught you, ye shall abide in him.”

This means whatever problem you’re faced with as a child of God, be it financial or in your job, health, family—whatever it may be—the Holy Spirit can teach you what to do. If you’d listen to Him in your heart, you’ll hear His voice! You’ll hear Him tell you what to do, because it’s His will and desire to guide and lead you from glory to glory, in the path of triumph!

No Christian should walk in darkness or confusion in life. You should never be at crossroads or make the wrong choices and investments in life, because you have a “Teacher” inside you, who has sanctified your mind to think excellently so you can make quality and intelligent decisions.

Read the words of Jesus in John 14:26: “But the Comforter, which is the Holy Ghost, whom the Father will send in my name, he shall teach you all things, and bring all things to your remembrance, whatsoever I have said unto you.” By the Holy Spirit, you can know how to run your family, job, business, finances, academics, and everything you need to know about life. Always be conscious that you’re not an ordinary person. You’re blessed and anointed of God, with insight into the mysteries and secrets of life.

PRAYER

Dear Lord, I thank you for the impact of your Word in my life. I’m fruitful and productive, conscious of your wisdom at work in me, granting me insight into the secrets and mysteries of the Kingdom, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

John 16:13; Colossians 2:9-10; Isaiah 30:21; Isaiah 54:13

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 5:21-43 & Leviticus 22-23

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 20:25-38 & Psalm 35-36

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Hallelujah! Ek is vrugbaar en produktief, bewus van u wysheid wat werk in my en my insig gee tot die geheimenisse en verborgenhede van die Koninkryk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *