Nuus News ROR 2020 2 24

DIE OPSTANDING HET ONS ’N NUWE LEWE GEGEE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Deur die doop is ons saam met Hom begrawe as mense wat deel in sy dood. En nou kan ons, net soos Christus wat deur ’n heerlike magsdaad van die Vader opgewek is, ook ’n totaal nuwe lewe leef (Romeine 6:4).

As Christenskap net gedraai het om verlossing van sonde sou dit nie vir Jesus nodig gewees het om uit die dood op te staan nie. Sy kruisdood sou genoeg gewees het. Dit het vir alle sonde betaal en waarborg totale vryspraak. Maar dit is nie verlossing nie en nie Christenskap nie!

Verlossing beteken iemand betaal ’n prys om iemand anders te red. So, toe Jesus dood is, het Hy met sy eie lewe die prys betaal vir die mens se verlossing. Hy het dit vir die hele mensdom gedoen, nie net vir Christene nie. ’n Christen is nie iemand vir wie Christus gesterf het nie. Kyk so daarna: toe Jesus aan die kruis gehang het, het ons almal in God se oë daar gehang (in Hom), want Hy was ons verteenwoordiger. Toe Hy uitgeroep het: “Dit is volbring” en sy laaste asem uitgeblaas het, het ons ook in Hom gesterf.

So, die groot ding wat die Satan nie sien kom het nie en waaroor die engele steeds wonder, is dat: Christenskap gebaseer is op Jesus se opstanding en nie sy dood nie. Jesus Christus se opstanding het ons baie meer as verlossing gegee, dit het ons ’n nuwe lewe gegee. Ons is saam met Christus opgewek (Efesiërs 2:6).

Romeine 10:9 sê: “Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word.” Dit wys ons dat iemand verlos word deur te glo in die opstanding van die Here Jesus Christus en daarna sy Heerskappy te bely. ’n Christen is iemand wat vereenselwig met die opgestane Christus. Die Christen het geen verlede nie, want die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:17: “Iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping” wat beteken dat hy ’n nuwe spesie is wat nog nooit bestaan het nie.

Geen wonder Jakobus verklaar dat “Omdat God só besluit het, het Hy ons deur sy woord wat waar is, as sy kinders verwek en gebore laat word. Só het dit gekom dat ons die keur van sy hele skepping is” (Jakobus 1:18). Omdat jy wedergebore is, is jy nie “vrygekoop” nie; jy is die vrug van van Christus se verlossingswerk. Sy dood het verlossing bewerk, maar Christenskap is uit sy opstanding gebore. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my een gemaak het met Christus. Ek is ’n nuwe skepping en ek lei my nuwe lewe, bewus dat ek saam met Christus opgewek is en saam met Hom sit op die plek van oorwinning, gesag en heerskappy, vir ewig en ewig, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

II Korinthiërs 5:17; Galásiërs 2:20; Romeine 6:4

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 6:30-56 & Levitikus 25

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:10-17 & Psalm 38-39

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE RESURRECTION GAVE US NEWNESS OF LIFE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities

Therefore we are buried with him by baptism into death: that like as Christ was raised up from the dead by the glory of the Father, even so we also should walk in newness of life (Romans 6:4).

If Christianity were all about salvation from sin, there wouldn’t have been the need for Jesus to rise from the dead. His death on the Cross would have been enough; it paid for all our sins and guaranteed complete propitiation. However, that’s redemption, and not Christianity!

Redemption refers to saving someone by paying a price. When Jesus died, He paid the price for man’s redemption with His own life; He did that for all humanity; not for Christians. The Christian isn’t the man that Christ died for. Look at it this way: when Jesus hung on the Cross, in the mind of God, we were all hanging there too (in Him), for He was our representative. When He cried out, “It is finished,” and gave up the ghost, we also died in Him.

Now, here’s the big thing, which Satan didn’t see coming and the angels still marvel at and seek to look into: Christianity is based on the resurrection of Jesus, and not on His death. The resurrection of Jesus Christ gave us something far beyond redemption; it ushered us into a newness of life. We’ve been raised up together with Christ (Ephesians 2:6).

Romans 10:9 says, “That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved.” It lets us know that salvation comes by believing in the resurrection of the Lord Jesus Christ, and the subsequent confession of His Lordship. A Christian is one who identifies with the resurrected Christ. The Christian has no past, for the Bible says in 2 Corinthians 5:17: “Therefore if any man be in Christ, he is a new creature…”; meaning that he is a new species, one that never existed before.

No wonder James declares that “Of his (God’s) own will begat he us with the word of truth, that we should be a kind of firstfruits of his creatures” (James 1:18). Being born again, therefore, you’re not the “redeemed”; you’re the fruit of the redemptive work of Christ. Redemption was consummated with His death, but Christianity came from the resurrection. Hallelujah!

PRAYER

Dear Father, I thank you for making me one with Christ. I’m a new creation and I walk in the newness of life, conscious that I’ve been raised together with Christ, and made to sit together with Him in the place of victory, authority and dominion forever, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 5:17; Galatians 2:20; Romans 6:4

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 6:30-56 & Leviticus 25

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 21:10-17 & Psalm 38-39

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Hallelujah – Toe Jesus gesterf het, het Hy met sy eie lewe die prys betaal vir almal se verlossing. Hy het dit vir die hele mensdom gedoen, nie net vir Christene nie. Dis ons werk om die mense na Here toe te lei en gered te kry. Prys die Here

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *