Nuus News ROR 2020 2 25

IN CHRISTUS HET ONS NIKS NODIG NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het (Filippense 4:19).

Soos die Apostel Paulus het die Here Jesus geen begrip van gebrek gehad nie. Hy het die boodskap van die evangelie verstaan dat ons nuwe skeppings in Christus, erfgename van God en medeerfgename saam met Christus is. Ons ly geen gebrek nie; kom niks kort nie. Hoekom het Paulus dan gebid en gesê: “sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het”? Hy het met geestelik onvolwassenes gepraat.

Paulus het nie homself by die gebed ingesluit nie. Hy het nie gesê: “My God sal in al ons behoeftes voorsien nie.” Wanneer jy geestelik grootword sal jy besef dat jy in Christus geen behoeftes meer het nie. Matteus 6:33 sê: “…Nee, maak die koningsheerskappy van God en dit wat voor Hom reg is, julle prioriteit; dan sal God vir julle al hierdie ander dinge byvoeg.” Wanneer jy God se Koninkryk eerste stel sal alle goeie goed wat jy ooit wou hê, daarbý gevoeg word, sonder dat jy hoef te vra. Jy sal nie soos die heidene roem, geld, erkenning, of aanvaarding hoef na te streef nie. Dit is verpak in die Koninkryk wat jy geërf het.

Onthou Jesus se woorde. Hy het in Lukas 12:32 gesê: “Moet dus nie bang wees nie, klein kuddetjie. Want dit maak julle Vader baie gelukkig om die koninkryk aan julle te gee” en Hy het dit gedoen. Hy het in Lukas 17:21 gesê: “Die koningsheerskappy van God is hier by julle.” As jy die Koninkryk het, dan het jy alles. Geen wonder Petrus het in 2 Petrus 1:3 uitgeroep: “Deurdat ons Hom regtig ken, het sy Goddelike krag ons alles laat kry wat ons nodig het om naby aan Hom te lewe. Hy het ons geroep om sy heerlikheid en goedheid te ontvang!” Geseënd sy God! Paulus sê in 1 Korintiërs 3:21: “Alles is immers julle s’n.”

Moenie kyk na dit wat lyk soos ’n behoefte in jou lewe nie, sien liewer wat God in Christus oor jou uitgestort het. Jy besit alles, want jy is ’n medeerfgenaam met Christus. Christus besit die hele wêreld en jy is een met Hom; geroep tot vennootskap met Hom (1 Korintiërs 1:9). Dit is waar! So wat op aarde kan jy ooit by Hom nodig hê? Bevestig God se Woord in jou lewe. Hy het gesê alles is joune; verklaar dit ook en leef daarom so. Prys die Here!

BELYDENIS

Ek is ’n erfgenaam van God en mede-erfgenaam met Christus; alles is myne. Ek leef in my goddelike erfenis in Christus en dit is ’n groot plek—my plek van welvaart—waar ek niks kortkom nie. Eer aan God!

VERDERE STUDIE:

Psalm 34:10; I Korinthiërs 3:21-22

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 7:1-23 & Levitikus 26-27

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:18-26 & Psalm 40-41

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

IN CHRIST WE HAVE NO NEEDS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But my God shall supply all your need according to his riches in glory by Christ Jesus (Philippians 4:19).

Like the Lord Jesus, the Apostle Paul had no consciousness of lack. He understood the message of the Gospel that as new creations in Christ, we’re heirs of God and joint-heirs with Christ. We’re not in lack or want. Why then did Paul pray, saying, “But my God shall supply all your need according to his riches in glory by Christ Jesus?” He was addressing the spiritually immature.

Paul didn’t include himself in the prayer. He didn’t say, “My God shall supply all our needs.” When you’ve come of age, you’ll realize that in Christ, we don’t have any unmet needs. Matthew 6:33 says, “…seek ye first the kingdom of God, and his righteousness; and all these things shall be added unto you.” When you seek the Kingdom of God first, every good thing you could ever wish for is added—“annexed” with it—without having to ask. You won’t need to pursue the things that the Gentiles seek: fame, money, recognition, acceptance, etc.; they’re packaged in the Kingdom that you’ve inherited.

Remember the words of Jesus; He said in Luke 12:32, “Fear not, little flock; for it is your Father’s good pleasure to give you the kingdom” and He’s done it. He said in Luke 17:21, “…the Kingdom of God is within you.” If you have the Kingdom, then you have everything. No wonder Peter exclaimed in 2 Peter 1:3, “According as his divine power hath given unto us all things that pertain unto life and godliness, through the knowledge of him that hath called us to glory and virtue.” Blessed be God! Paul’s climactic submission on the subject is equally so surreal; he said in 1 Corinthians 3:21, “…all things are yours!”

In your life, never look at what you may consider a need; rather, see what God already lavishly made available to you in Christ. You possess all things, being a joint-heir with Christ. Christ owns the whole world, and you’re one with Him; called into partnership with Him (1 Corinthians 1:9). Since this is true, what in the world could you ever be in need of? Nothing! Affirm God’s Word in your life. He has said all things are yours; declare the same, and live accordingly. Praise God!

CONFESSION

I’m an heir of God and a joint-heir with Christ; all things are mine. I’m in my place of divine inheritance in Christ, and it’s a large place—a place of wealth— where I lack nothing. Glory to God!

FURTHER STUDY:

Psalm 34:10; 1 Corinthians 3:21-22

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 7:1-23 & Leviticus 26-27

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 21:18-26 & Psalm 40-41

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Ek is so dankbaar teenooor God dat ek in Christus niks kortkom nie. Ek geniet my erfenis in Christus met ‘n bly hart!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *