Nuus News ROR

STAAN OP EN STAAN STERK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Toe vra Hy: Mensekind, kan hierdie bene weer lewende mense word?” Oppermagtige Here, U alleen ken die antwoord, het ek gesê (Esegiël 37:3).

Daar kan moeilike tye wees op ons geloofsreis wanneer ons met ernstige uitdagings te doen kry. Maar wanneer dit gebeur, moenie kerm en kla of kwaad wees vir jouself omdat dit gebeur nie; weier om mismoedig te raak. Moenie die fout maak om holderstebolder rond te hardloop van een mens na die ander vir hulp nie, nee, praat jou daarúít.

Dit is wat die Here vir Esegiël gesê het om te doen in die vallei met die droë bene (Esegiël 37:3-4). Esegiël was in ’n vallei vol droë bene en die Here het vir hom gevra: “Kan hierdie bene lewe?” Dit was ’n onmoontlike situasie, maar God het vir Esegiël gesê om te “profeteer vir die bene.” Terwyl hy dit gedoen het, het ’n groot wonder gebeur: “…Ek het gesê soos Hy my beveel het. Skielik was daar ’n gedreun terwyl ek praat. Die bene van elke liggaam het bymekaargekom soos dit voorheen was” (Esegiël 37:7).

As jy in ’n situasie is waar dit voel of jy alleen voor God staan en alles om jou “droog” lyk, kan dinge verander en dis jy wat dit moet verander met jou woorde. Onthou, woorde is ‘goed’ met energie en geestelike ‘vleis.’ Wat jy sê gebeur.

So, uitdagings is geleenthede om jou geloof in God te vertoon en sy Woord te bewys. Moenie oorweldig voel in krisisse nie, maar verklaar jou gesondheid, sukses, voorspoed en oorwinning in Jesus Christus. Die Woord in jou mond is ’n skeppingskrag; dit sal wonderwerke veroorsaak. God se Woord het alles geskape en daarom kan dit enige iets vorm. Gebruik woorde vol geloof om jou wêreld te vorm en stel jou gees in vir sukses en oorwinning.

BELYDENIS

Ek floreer soos ’n palmboom; ek is vrugbaar en produktief. Ek groei soos ’n seder uit Lebanon; majestueus, stabiel, duursaam en onvernietigbaar. Ek dra vrugte van geregtigheid. Ek is gevestig op die pad van sukses en heerlikheid, vir ewig en altyd, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Job 11:15-18; Markus 11:23; II Korinthiërs 4:17-18

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 6:1-29 & Levitikus 24

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:1-9 & Psalm 37

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Nuus News ROR 2020 2 24

STAND UP AND STAND STRONG

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities

And he said unto me, Son of man, can these bones live? And I answered, O Lord GOD, thou knowest (Ezekiel 37:3).

In your journey of faith, there could be times of difficulties, when you face serious challenges. But at such times, don’t loathe yourself or gripe that you’re going through such tough times; refuse to be discouraged. Don’t make the mistake of running helter-skelter, seeking help from man, no; talk your way out of it.

This was what the Lord told Ezekiel to do in the valley of dry bones (Ezekiel 37:4). Ezekiel found himself in a valley full of dry bones and the Lord asked him, “Can these bones live?” That was an impossible situation, but God told Ezekiel to “prophesy to the bones.” As he prophesied, a great miracle took place: “…there was a noise, and behold a shaking, and the bones came together, bone to his bone” (Ezekiel 37:7).

If you’ve found yourself in a situation where everything around you seems “dry,” there can be a change; and you’re the one to effect that change with your words. Remember, words are “things,” they have energy and spiritual tangibility. What you say, becomes.

Therefore, the challenges you face are your opportunities to demonstrate your faith in the Lord, and prove His Word. Rather than being overwhelmed in the hour of crisis, declare your health, success, prosperity, and victory in Christ Jesus. The Word in your mouth is a creative force; it’ll bring forth miracles. God’s Word created everything, and as such can create anything. Use faith-filled words to frame your world, and programme your spirit for success and victory.

CONFESSION

I flourish like the palm tree; I’m fruitful and productive. I grow like a cedar in Lebanon; majestic, stable, durable and incorruptible. I’m bearing fruits unto righteousness, established on the path of success and glory forevermore, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Job 11:15-18; Mark 11:23; 2 Corinthians 4:17-18

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 6:1-29 & Leviticus 24

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 21:1-9 & Psalm 37

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Amen – dis amazing, woorde is ‘goed’ met energie en geestelike ‘vleis.’ Wat jy sê gebeur. Spreek wat jy wil sien gebeur in jou lewe. Dankie Here!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *