Nuus News ROR

BLY KALM EN HOU BY JOU
BELYDENIS

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korintiërs 4:18).

God is lief vir jou en gee om vir jou. Hy wil hê jy moet wen en elke dag gelukkig wees. Jesus het gesê: “Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin” (Johannes 16:33). Moenie toelaat dat omstandighede jou frustreer nie; beoefen jou geloof. Maak nie saak waarmee jy te doen kry nie, sê vir jouself: “Alles werk vir my goed uit” (Romeine 8:28).

2 Timoteus 3:12 sê: “Ja, en almal wat ’n toegewyde lewe in verbondenheid aan Christus Jesus wil lei, sal vervolg word” dit is deel van die ooreenkoms. Maar die beste is dat jy altyd wen, want jy is geroep tot die oorwinningslewe. Dinge verloop dalk nie heeltemal soos jy verwag het nie, maar bly kalm en hou by jou belydenis van die Woord. Moenie die nederlaag aanvaar nie. Moenie toegee aan siekte of enige iets wat jou seermaak nie. Moenie sê: “Ek het ’n infeksie” omdat jy simptome in jou lyf sien nie. Jy is deel van die nuwe-skepping-ras.

Simptome, of die dokter se diagnose moenie jou belydenis verander nie. Hou die Woord in jou mond. Hoe jy voel, of die syfers op jou bankstaat, verander nie wie jy is nie. Dit wat jy sien is tydelik; dit beteken dit kan verander. So, kies koers op die geloofspad. Dit is jou geloof wat die wêreld oorwin (1 Johannes 5:4). 

Alle teenkanting wat jy trotseer is geleenthede om God se heerlikheid te ervaar en bewys: “Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan” (2 Korintiërs 4:17). Maak nie saak waardeur jy gaan nie, dit sal vir jou goed uitwerk, solank jy jou oë op die Woord gerig hou. Hebreërs 12:2 sê: “…ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop….”

BELYDENIS

Geseënd is God, deur Jesus Christus laat Hy my wen en Hy het my meer as ’n oorwinnaar gemaak. Ek leef vandag en altyd soos ’n wenner, ek vervul God se droom en verheerlik sy Naam. Halleluja.

VERDERE STUDIE:

Jakobus 2:17-22; II Korinthiërs 4:17-18

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 8:14-26 & Númeri 3-4

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:40-22:1-10 & Psalm 44-45

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korintiërs 4:18).

God is lief vir jou en gee om vir jou. Hy wil hê jy moet wen en elke dag gelukkig wees. Jesus het gesê: “Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin” (Johannes 16:33). Moenie toelaat dat omstandighede jou frustreer nie; beoefen jou geloof. Maak nie saak waarmee jy te doen kry nie, sê vir jouself: “Alles werk vir my goed uit” (Romeine 8:28). 2 Timoteus 3:12 sê: “Ja, en almal wat ’n toegewyde lewe in verbondenheid aan Christus Jesus wil lei, sal vervolg word” dit is deel van die ooreenkoms. Maar die beste is dat jy altyd wen, want jy is geroep tot die oorwinningslewe.

Dinge verloop dalk nie heeltemal soos jy verwag het nie, maar bly kalm en hou by jou belydenis van die Woord. Moenie die nederlaag aanvaar nie. Moenie toegee aan siekte of enige iets wat jou seermaak nie. Moenie sê: “Ek het ’n infeksie” omdat jy simptome in jou lyf sien nie. Jy is deel van die nuwe-skepping-ras. Simptome, of die dokter se diagnose moenie jou belydenis verander nie. Hou die Woord in jou mond.

Hoe jy voel, of die syfers op jou bankstaat, verander nie wie jy is nie. Dit wat jy sien is tydelik; dit beteken dit kan verander. So, kies koers op die geloofspad. Dit is jou geloof wat die wêreld oorwin (1 Johannes 5:4). Alle teenkanting wat jy trotseer is geleenthede om God se heerlikheid te ervaar en bewys: “Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan” (2 Korintiërs 4:17). Maak nie saak waardeur jy gaan nie, dit sal vir jou goed uitwerk, solank jy jou oë op die Woord gerig hou. Hebreërs 12:2 sê: “…ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop….”

BELYDENIS

Geseënd is God, deur Jesus Christus laat Hy my wen en Hy het my meer as ’n oorwinnaar gemaak. Ek leef vandag en altyd soos ’n wenner, ek vervul God se droom en verheerlik sy Naam. Halleluja.

VERDERE STUDIE:

Jakobus 2:17-22; II Korinthiërs 4:17-18

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 8:14-26 & Númeri 3-4

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:40-22:1-10 & Psalm 44-45

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

MAINTAIN YOUR COMPOSURE AND CONFESSION

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

While we look not at the things which are seen, but at the things which are not seen: for the things which are seen are temporal; but the things which are not seen are eternal (2 Corinthians 4:18).

God loves you and cares about you. He always wants to see you win and live happy every day. Jesus said, “…In the world ye shall have tribulation: but be of good cheer; I have overcome the world” (John 16:33). Never allow circumstances frustrate you; train your faith. Regardless of what you face, tell yourself, “All things are working together for my good” (Romans 8:28).

2 Timothy 3:12 says, “Doubtless, all that’ll live godly in Christ Jesus shall suffer persecution”; it’s part of the deal. But the beautiful part is that you’ll always win, because you’ve been called into the triumphant life. Things might not exactly be going as you’ve expected, but maintain your composure and confession of the Word. Don’t accept defeat. Don’t give in to sickness or anything that hurts. Don’t say, “I’ve been infected,” just because you noticed some symptoms in your body. You belong to the “new creation” breed.

Symptoms or the doctor’s diagnosis shouldn’t change your confession. Keep the Word in your mouth. How you feel or the figures in your bank statement don’t change who you are. The things you see with your physical eyes are temporary; that means they’re subject to change. Therefore, set your faith on course. Your faith is the victory that overcomes the world (1 John 5:4).

Every adversity you face is your opportunity to experience and manifest the glory of God: “For our light affliction, which is but for a moment, worketh for us a far more exceeding and eternal weight of glory” (2 Corinthians 4:17). No matter what you go through in life, it’ll turn out for your good, as long as you turn your eyes away from the conditions or circumstances, to the Word. Hebrews 12:2 says, “Looking unto Jesus the author and finisher of our faith….”

CONFESSION

Blessed be God, who gives me the victory through our Lord Jesus Christ, and has made me more than a conqueror. I live triumphantly today and always, fulfilling God’s dream and bringing glory to His Name. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

James 2:17-22; 2 Corinthians 4:17-18 AMPC

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 8:14-26 & Numbers 3-4

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 21:40-22:1-10 & Psalm 44-45

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. 1) Ek kyk nie na nederlae nie
    2) ‘n Simptoom in die liggaam of ‘n bankstaat syfer is tydelik. Dit is onderworpe aan verandering.
    3) Ek bly staan indie geloof. My geloof SAL die oorwinning bring.

  2. Prys die Here!

    Ek leef vandag en altyd soos ’n wenner, ek vervul God se droom en verheerlik sy Naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *