Nuus News ROR 2020 2 26

MOENIE BEKOMMERD WEES OOR JOU DOELWITTE EN DROME NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes (Galasiërs 6:9).

Sommige mense raak bekommerd en amper mismoedig wanneer dit lyk of hulle nie hul doelwitte vir sukses gaan bereik binne die tydperk wat hul vir hulself gestel het nie. Moenie so wees nie! Wanneer jy jouself onder druk sit oor goed wat jy binne ’n sekere tyd wil behaal, word jy ’n slaaf van tyd. Gebruik en belê jou tyd met wysheid, maar moenie ’n slaaf wees van tyd nie.

Moses het dit in gedagte gehad toe hy gebid het: “Leer ons ons dae só gebruik dat ons wysheid kan bekom” (Psalm 90:12). Elke dag van jou lewe is ’n geleentheid vir jou om soveel te bereik, so beplan jou dag mooi. Leef elke dag na die beste van jou vermoë. Doen wat jy moet om jou Godgegewe doel na te streef en vertrou op die krag van God se Gees om jou bo-uit te bring. Terwyl jy daarmee besig is, wees bewus dat jy in die ewigheid leef; God se ryk waar tyd ’n onderbreking is.

Verder is sukses relatief, met ander woorde dit word op verskillende stadiums gemeet. So moenie mismoedig raak omdat jy nog nie al die resultate gesien het wat jy wil hê nie; kyk waar jy nou is en maak die nodige verstellings, luister na die nodige leringe en gaan voort.

Sukses kom ook deur genade, so wees meer bewus van genade, God se vermoë om jou bo jou drome te laat uitstyg. Psalm 37:4-5 sê: “Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg.”

Niks is te moeilik vir of onmoontlik met die Here nie (Jeremia 32:27). Vertrou daarom op Hom; Hy gee jou tyd en verlore jare terug (Joël 2:25). Vertrou op sy vermoë om jou alles te maak wat Hy wil hê jy moet wees. Hy is meer passievol oor jou sukses as wat jy ooit kon wees. Hy kan binne ’n sekonde vir jou doen, of jou laat behaal, wat gewoonlik vyf of tien jaar sou neem om reg te kry. So staan vas op sy Woord en weier om te kla of paniekerig te raak oor jou doelwitte en drome.

BELYDENIS

Die Here maak alles mooi op sy tyd en het als aan my vervolmaak. Ek geniet my dae in voorspoed en oorvloed en vervul my bestemming in Christus. My pad is soos die môrester wat al helderder skyn tot die môre toe. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Joël 2:25; Matthéüs 6:31-32; Filippense 4:6-7

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 7:24-8:1-13 & Númeri 1-2

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 21:27-39 & Psalm 42-43

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

DON’T FRET OVER YOUR GOALS AND DREAMS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And let us not be weary in well doing: for in due season we shall reap, if we faint not (Galatians 6:9).

Some people get troubled, almost to the point of despondency when it seems they haven’t been able to achieve their goals for success within a given time frame. Don’t be that way! When you get under pressure because of what you want to accomplish within a certain time, you become a slave to time. Use and invest your time wisely, but don’t be a slave to time.

Moses had this in mind when he prayed to the Lord to “…teach us to number our days, that we may apply our hearts unto wisdom” (Psalm 90:12). Each day you live is an opportunity to accomplish so much, so schedule your day properly. Live your best every day. Do what you must do in pursuit of your Godgiven purpose, and trust the power of God’s Spirit to put you over. But while at it, be conscious that you live in eternity—God’s realm of life where time is an interruption.

Furthermore, success is relative; in other words, it’s measured at different stages. So, don’t become miserable just because you haven’t seen all the results you want. Review where you are at the moment and make the necessary adjustments; imbibe the required learnings and forge ahead.

Success is also by grace; therefore, be more conscious of the grace-advantage; God’s divine ability to cause you to excel beyond your dreams. Psalm 37:4-5 says, “Delight thyself also in the LORD; and he shall give thee the desires of thine heart. Commit thy way unto the LORD; trust also in him; and he shall bring it to pass.”

Nothing is too difficult for, or impossible with, the Lord (Jeremiah 32:27). Therefore, trust Him; He’s a restorer of time and of wasted years (Joel 2:25). Trust His ability to make you all He desires for you to be. He’s more passionate about your success than you could ever be. He can do for you or cause you to achieve in a second, what naturally should have taken you five or ten years to achieve. Therefore, stand firm on His Word and refuse to gripe or panic about your goals and dreams.

CONFESSION

The Lord makes all things beautiful in His time and has perfected all that concerns me. I enjoy my days in prosperity and abundance as I fulfil my destiny in Christ. My path is as the shining light that shines brighter and brighter unto the perfect day. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Joel 2:25; Matthew 6:31-32; Philippians 4:6-7

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 7:24-8:1-13 & Numbers 1-2

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 21:27-39 & Psalm 42-43

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Dis ‘n nuwe denkwyse om nie gedruk te word deur tyd en doelwitte nie. Dis wonderlik om te weet dat solank ons ons verheug in die Here en op Hom vertrou Hy ons sal verhoog op die regte tyd. Hy kan die verlore jare en geleenthede op eendag teruggee. Ek gaan dit toepas! Hallelujah!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *