Nuus News ROR 2020 2 20

NUUS VANDAG: AS JY DIT NIE SÊ NIE, SAL DIT NIE GEBEUR NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel (Psalm 119:89).

Josua 1:8 openbaar die krag van die gesproke Woord. Dit sê: “Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie…” Dit is God se resep vir sukses: sukses in elke area van jou lewe – werk, finansies, gesondheid, familie, akademie, ensovoorts – lê in jou mond. Jesus het in Markus 11:23 gesê: “Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê…en…maar glo dat wat hy sê, sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê.” Hy het die klem op woorde geplaas.

Met die mond neem jy jouself in dit in waaraan jy glo. Die Bybel sê dat die Woord van God lewendig en aktief is (Hebreërs 4:12 NLV), maar nie op die bladsye van jou Bybel nie. Die Woord is lewendig en aktief op die lippe van ’n gelowige Christen! Dink aan Dawid se oorwinning oor Goliat: dit het gebeur as gevolg van die woorde wat Dawid uitgespreek het. Uit die Woord wat aan Israel gegee is, het hy geweet dat dit onmoontlik is om hulle te verslaan, want elkeen wat met Israel oorlog voer, sou met hul hoof bondgenoot – die Almagtige God – te doen kry.

Dawid het egter verstaan dat dit nie genoeg was om die kennis te dra nie, dus het hy dit uitgespreek. Hy het vir Goliat gesê: “Vandag sal die HERE jou in my hand oorlewer, dat ek jou kan verslaan en jou hoof van jou wegneem, en die lyke van die leër van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde kan gee, sodat die hele aarde kan weet dat Israel ’n God het” (1 Samuel 17:46). Dawid het gepraat! Hy het kort-kort weer gesê wat met Goliat sou gebeur en dit het presies gebeur soos hy gesê het!

Dit is die krag van die gesproke Woord. As jy dit nie sê nie, sal dit nie gebeur nie. God het jou woorde nodig om op te tree, omdat jy Hom op aarde verteenwoordig. Sy Woord is vir ewig in die hemel gevestig; dit is egter jou verantwoordelikheid om dit deur jou geloofsverklarings in jou lewe en op aarde te vestig. Prys die Here!

BELYDENIS

Die Woord van God is in my hart en op my lippe en dit lewer resultate. Ek leef in vrede, voorspoed, goddelike gesondheid, beskerming, vooruitgang, bonatuurlike sukses en seëninge vandag en vir ewig. Ek is ’n erfgenaam van God en ’n mede-erfgenaam met Christus. Die wêreld behoort aan my! Geseënd is God!

VERDERE STUDIE:

Spreuke 6:2; Markus 11:23; Romeine 10:8-10

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 4:21-41 & Levitikus 16-18

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 20:1-12 & Psalm 31-32

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NEWS TODAY: IF YOU DON’T SAY IT, IT’LL NOT HAPPEN

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities

For ever, O LORD, thy word is settled in heaven (Psalm 119:89).

Joshua 1:8 reveals the power of the spoken Word. It says, “This book of the law shall not depart out of thy mouth….” This is God’s recipe for success: success in every area of your life—job, finances, health, family, academics, etc.—is in your mouth. Jesus said in Mark 11:23, “For verily I say unto you, That whosoever shall say unto this mountain… and…shall believe that those things which he saith shall come to pass; he shall have whatsoever he saith.” He placed the premium on words.

With the mouth, you catapult yourself into that thing that you’ve believed. The Bible says the Word of God is living and active (Hebrews 4:12 NIV), but not on the pages of your Bible. The Word is living and active on the lips of a believing Christian! Imagine the victory of David over Goliath: it happened because of the words David spoke. He had known from the Word given to Israel that it was impossible for them to be defeated, because anyone at war with Israel would have their chief ally—God Almighty—to contend with.

However, David understood that having the knowledge wasn’t enough; so, he followed it with proclamations. He said to Goliath, “This day will the LORD deliver thee into mine hand; and I will smite thee, and take thine head from thee; and I will give the carcases of the host of the Philistines this day unto the fowls of the air, and to the wild beasts of the earth; that all the earth may know that there is a God in Israel” (1 Samuel 17:46). David was talking! He said again and again what would happen to Goliath, and it happened exactly as he had said!

That’s the power of the spoken word. If you don’t say it, it won’t happen. God needs your words to act upon, because you represent Him in the earth. His Word is forever settled in heaven; however, it’s your responsibility to settle it in your life and in the earth through your faith-filled affirmations. Praise God!

CONFESSION

The Word of God is in my heart and on my lips, producing results. I walk in peace, prosperity, divine health, protection, progress, supernatural success and blessings today and evermore. I’m an heir of God and a joint-heir with Christ. The world belongs to me! Blessed be God!

FURTHER STUDY:

Proverbs 6:2; Mark 11:23; Romans 10:8-10

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 4:21-41 & Leviticus 16-18

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 20:1-12 & Psalm 31-32

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Wow dis amazing! Dankie Pst Chris!

    Ek leef in vrede, voorspoed, goddelike gesondheid, beskerming, vooruitgang, bonatuurlike sukses en seëninge vandag en vir ewig.!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *