Nuus News ROR 2020 2 21

HY MAAK MENSE GROOT

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak (1 Kronieke 29:12).

Ek het hierdie vers baie gelees en oordink in my tienerjare. Ek het gedink: “As dit in God se hand is om al hierdie wonderlike dinge te doen, dan sal dit in my lewe vervul word!” Ek het glad nie daaraan getwyfel nie en dit het ook so gebeur. Rykdom en eer kom van God af; dit is in sy hand om wonderlik te wees en krag te gee. Halleluja!

Sonder dat Abraham gevra het, het God vir hom gesê: “Ek sal jou groot maak” (Genesis 12:2) en Hy het dit gedoen. Hy is die een wat mense groot maak. Dit is waarom ek vir Christene en predikers van die evangelie sê om nie bang te wees vir kritiek en vervolging nie, want dit is vir hulle bevordering. Dit maak nie saak wat oor jou gesê of gepubliseer word nie; wees onverstoord. Die Bybel sê: “Maar geen wapen wat teen jou gemik word, sal iets teen jou kan uitrig nie” (Jesaja 54:17). Niks en niemand kan jou oneer aandoen nie.

Hulle sal miskien probeer deur onheilspellende dinge oor jou te sê en te skryf, maar hoe kan hulle die eer wat hulle nie aan jou gegee het nie van jou af wegneem? Dis nie moontlik nie. Die Here het jou met Homself verheerlik! Hy het jou wonderlik gemaak en niemand kan dit ongedaan maak nie. Daar is geen instelling of regering in die wêreld wat sterk genoeg is om jou te verwerp nie, want jou reputasie is Christus.

Bevestig gereeld dat jou lewe uitstekend en vol van eer is, bekroon met eer en grootsheid, en dat die Here se plan deur jou ontvou. Moenie plek maak vir afleidings en goed wat afbreek nie. Laat alles wat vir jou belangrik is die Here behaag. Alle majesteit, heerskappy, grootsheid, krag, eer en heerlikheid behoort aan Hom en jy is die fokus van sy liefde en erfgenaam saam met Hom. Prys die Here!

BELYDENIS

Die grootheid, die mag, die oorwinning, die majesteit en die koninkryk is myne, omdat die Here dit aan my gegee het! My lewe is uitstekend en vol van heerlikheid, bekroon met eer en die Here se plan ontvou deur my. Amen.

VERDERE STUDIE:

Génesis 12:1-3; Kolossense 1:21-23; 1 Johannes 4:4

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 5:1-20 & Levitikus 19-21

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 20:13-24 & Psalm 33-34

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HE MAKES GREAT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities

Both riches and honour come of thee, and thou reignest over all; and in thine hand is power and might; and in thine hand it is to make great, and to give strength unto all (1 Chronicles 29:12).

Above in my teenage years. I thought, “If it’s with God to do all these wonderful things, then they shall be fulfilled in my life!” I had no doubt about it, and it’s been so. Riches and honour come from God; it’s with Him to make great and to give strength. Hallelujah!

Without Abraham asking, God said to him, “I’ll make you great” (Genesis 12:2) and He did. He’s the One that makes great. This is why I tell Christians and ministers of the Gospel to not be afraid of criticism and persecution, for they’re springboards for promotion. It makes no difference what is said or published about you or against you; be unperturbed. The Bible says, “No weapon fashioned against you shall prosper” (Isaiah 54:17). Nothing, and no one can dishonour you.

They may try to dishonour you by saying and writing unwholesome things about you, but how could they take from you the honour they didn’t confer on you? It’s not possible. The Lord glorified you with Himself! He has made you great and no one can undo it. There’s no institution or government in the world, powerful enough to disrepute you, because your reputation is Christ.

Every so often, affirm that your life is excellent and full of glory, crowned with honour and greatness, and the pleasure of the Lord is prospering through you. Give no room to distractions and detractors. Let all that matters to you be to please the Lord. All majesty, dominion, greatness, power, honour and glory belong to Him, and you’re the focus of His love, and a jointheir with Him. Praise God!

CONFESSION

The greatness, the power, the victory, the majesty, and the kingdom are mine, because the Lord has conferred these on me! My life is excellent and full of glory, crowned with honour; and the pleasure of the Lord is prospering through me. Amen.

FURTHER STUDY:

Genesis 12:1-3; Colossians 1:21-23 AMPC; 1 John 4:4

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 5:1-20 & Leviticus 19-21

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 20:13-24 & Psalm 33-34

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. Prys die Here dat hy mense vat en hulle groot maak en Sy eer gee. Nou dat ek die dagstuk gelees het, besef ek dis onmoontlik om klein te wees as ‘n kind van God wat in Christus is. Soveel te meer dat ek Sy Perfekte Doel en Plan vir my lewe vervul deur Sy liefde wat HY vir my het!

  2. Alle eer aan God! My lewe is uitstekend en vol van heerlikheid, bekroon met eer en die Here se plan ontvou deur my. Amen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *