Nuus News ROR 2020 2 19

SIEN VANAF ’N HOËR VLAK Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig (2 Korintiërs 4:18). Die mens is hoofsaaklik ’n geestelike wese en die gees het sy innerlike sintuie. Maar meeste is nie ingestel op hul innerlike sintuie nie. Jy vind dus dat die meeste mense net gewoond is aan wat hulle op hierdie aarde kan sien en waarneem, omdat hulle slegs opgelei is om dinge met hul natuurlike sintuie te beskryf. Hoe beperkend is dit nie! Moenie jou leweRead More →

Pastor Chris Oyakhilome

WIE IS PASTOOR CHRIS OYAKHILOME? Lees die volledige biografie van Pastoor Chris Oyakhilome op sy webwerf deur hier te kliek. Deur middel van ‘n gesalfde bediening wat oor dertig jaar strek, het  leraar, genesingsminister, televisiegasheer en topverkoper skrywer Pastoor Chris Oyakhilome D.Sc, D.D gehelp om miljoene mense ‘n oorwinnende en doelgerigte lewe in God se Woord laat ervaar. Hy is die skrywer van verskeie topverkopers, waaronder ‘None of these diseases’ en ‘Rhapsody of Realities’, waarvan die Rhapsody of Realities die afgelope twintig jaar meer as 1 biljoen kopieë gepubliseer het. Die Rhapsody of Realities is nou in meer as 2000 tale beskikbaar en dit is dieRead More →

Nuus News ROR 2020 2 18

ONTVANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus (Romeine 5:17). Eenkeer het ek op die punt gestaan om aan iemand te bedien wat al jare siek en in ’n rolstoel was. Ek het hom gevra: “Gaan jy vandag gesond word?” Hy het gesê: “Ja, natuurlik.” Toe sê ek: “Wat gaan gebeur as ek nou vir jou bid?” Hy het gesê: “Ek sal loop en hardloop.” Toe lê ek my hande op hom en sê: “Jy isRead More →

Nuus News ROR 2020 2 17

SY WOORD MISLUK NOOIT Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan (Matteus 24:35). Daar is mense wat vir die Here werk, hul tyd gee, energie en hulpbronne bestee en dan hulle dat dit geen resultaat in hul lewens lewer nie. Hulle kyk na hul lewens en dink dat hulle nie vordering maak nie. Moet nooit toelaat dat sulke gedagtes in jou hart opkom nie. Die resultate van jou liefdesarbeid vir die evangelie is miskien nie dadelik vir jou duidelik nie, maar ander word sekerlikRead More →

Nuus News ROR 2020 2 16

WYSHEID VIR RYKDOM Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word… (Deuteronomium 8:18). Prediker 2:26 (GNB Bybel) sê, “God gives wisdom, knowledge, and happiness to those that please him, but he makes sinners work, earning and saving, so that what they get can be given to those who please him. It is all useless. It is like chasing the wind.” Dit is die beskrywing van die sogenaamde welvaart van die heidene; hy sit skouer aan die wiel, swoeg en sukkel om meer geld te verdien,Read More →

Nuus News ROR 2020 2 15

HY WERK SAAM MET ONS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het (Markus 16:20). Daar is mense wat aktief by die evangelie betrokke was en alles gegee het wat hulle gehad het, maar op een of ander stadium het hulle, om een of ander rede, moedeloos begin voel. Sommige het heeltemal opgegee. Jesus het ook so ’n geval gehad met sy dissipels. Hulle het alles, ook hul besighede en loopbane gelos, om Jesus teRead More →

Nuus News ROR 2020 2 14

GOD SE KRAG GEE RIGTING Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek (Eksodus 14:16). Op Hoërskool het ek gepreek by ’n ander skool vir ongeveer 500 jongmense. Toe ek voor hulle staan, het ek gesê: ‘Hoeveel van julle wil die Heilige Gees ontvang?’ Almal het hande opgesteek. Ek het dus gesê: “Goed, in die Naam van Jesus, ontvang die Heilige Gees!” Ek het gewag, maar niks het gebeur nie. Ek het weer gebid enRead More →

Nuus News ROR 2020 2 13

PRESTEER IN DIE GAWE VAN GEE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Aangesien julle in elke opsig uitmunt – in geloof, met die woord, kennis, groot ywer en die liefde wat ons aan julle betoon het – munt dan nou ook uit in hierdie liefdeswerk (2 Korintiërs 8:7). Elke Christen is veronderstel om passievol te wees oor God se werk en om hul hulpbronne te gebruik vir die verspreiding van die evangelie regoor die hele wêreld. Maar daar is gewoonlik party mense wat meer passievol is as ander. Dit is die mense na wie Paulus in ons temavers verwys: hulle presteer inRead More →

President Jay Bolsonaro at The Send 2020 praying Nuus News

Die Braziliaanse President Jair Bolsonaro het hom by die 140,000 jong mense aangesluit wat “The Send 2020” in Brasilia, Brasilië, bygewoon het. Brazilian President Jair Bolsonaro joined the 140,000 young people who attended The Send 2020 in Brasilia, Brazil. BRASILIË SE PRESIDENT VERKLAAR HY GLO IN JESUS OP “THE SEND” 2020 VOOR MILJOENE Nuus wat die hoofstroom media jou nooit sal wys nie – dankie aan Nuus.News! Die Braziliaanse President Jair Bolsonaro het hom by die 140,000 jong mense aangesluit wat “The Send 2020” in Brasilia, Brasilië, bygewoon het. Die president is nie formeel uitgenooi na die geleentheid nie, maar hy het self besluit om opRead More →

Nuus News ROR 2020 2 12

GETUIG VAN SY GOEDHEID Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het (Lukas 8:47). God wil hê dat ons altyd van sy goedheid moet getuig. As jy getuig van wat God in jou lewe gedoen het, maak jy gereed vir groter werke van God vir jou toekoms. Ons lees byvoorbeeld in Lukas 8 van die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en dieRead More →