Nuus News ROR 2020 2 18

ONTVANG

…Veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus (Romeine 5:17).

Eenkeer het ek op die punt gestaan om aan iemand te bedien wat al jare siek en in ’n rolstoel was. Ek het hom gevra: “Gaan jy vandag gesond word?” Hy het gesê: “Ja, natuurlik.” Toe sê ek: “Wat gaan gebeur as ek nou vir jou bid?” Hy het gesê: “Ek sal loop en hardloop.” Toe lê ek my hande op hom en sê: “Jy is genees.” Onmiddellik het hy opgespring uit die rolstoel, ’n bietjie gestruikel en was perfek. Halleluja!

Toe ek vir hom sê: “Jy is gesond,” het hy vir niks meer gewag nie; hy het onmiddellik ontvang. Dit was sy rol: om te ontvang. Om te gee is een ding, maar om te ontvang is ’n ander. Dit lyk asof baie mense nie weet hoe om te ontvang nie. Jy ontvang deur geloof met jou gees en dit is nie iets wat jy passief doen nie. Die Griekse woord is “lambano” en dit beteken om aktief besit te neem; om uit te reik, iets te gryp en dit joune te maak.

In Handelinge 3:6 het Petrus met ’n man gepraat wat van geboorte af kreupel was en gesê: “Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, staan op en loop!” In vers 7 lees ons dat Petrus die kreupel man se hand gevat het en hom opgehelp het. Die Bybel sê: “…onmiddellik het sy voete en enkels sterk geword. En hy het opgespring en gestaan en rondgeloop…” (Handelinge 3:7-8). Die man kon vir Petrus gesê het: “moet my asseblief nie optrek nie, my bene is te swak om my te dra”; nee! Hy het ontvang. Halleluja!

Alles vir die lewe en godsvrug is vir ons gegee; alle geestelike seëninge wat in Christus Jesus bestaan. Ontvang. As daar geen ontvangs vanaf jou kant is nie, beteken dit niks. Jou reaksie op God en sy Woord is die bewys dat jy ontvang het. Dit is wat geloof is: die reaksie van die menslike gees op die Woord van God. Die verandering wat jy in jou lewe, finansies, gesondheid en gesin wil hê, het reeds plaasgevind; ontvang en tree dan so op.

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie vir die seëninge wat ek ontvang deur my geloof in u Woord uit te oefen. Terwyl ek in ooreenstemming met u Woord praat en in die lig daarvan wandel, word ek deur vrede gelei en my oorwinning en heerskappy in Christus bly behoue. Ek maak vandag vordering met die Woord, vol vertroue in die vermoë daarvan om my bo-uit te bring en my te laat presteer in alles wat ek doen, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Markus 7:7-8; Markus 11:24; Jakobus 1:22-25

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 3:13-35 & Levitikus 13-14

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 19:21-29 & Psalm 27-28

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 18

RECEIVE

…much more they which receive abundance of grace and of the gift of righteousness shall reign in life by one, Jesus Christ (Romans 5:17).

Once, I was about to minister to someone who’s been sick and confined to a wheelchair years. I asked him, “Will you be healed today?” He said, “Yes, of course.” Then I said, “What will happen when I pray for you now?” He said, “I’ll walk and I’ll run.” So, I placed my hands on him and said, “You’re healed.” Immediately, he jumped out of the wheelchair, staggered a little and was perfect. Hallelujah!

Now, when I said to him, “You’re healed,” he didn’t wait for anything more; he received instantly. That was his role: to receive. Giving is one thing, but receiving is another. Many don’t seem to know how to receive. Receiving is by faith; it’s with your spirit, and it’s not something you do passively. The Greek word is “lambano,” and it means to take active possession; to reach out, take a hold of something and make it yours.

In Acts 3:6, Peter addressed a man who was crippled from birth and said, “…silver and gold have I none; but such as I have give I thee: In the name of Jesus Christ of Nazareth rise up and walk.” In verse 7, we read that Peter took the crippled man by the hand and yanked him up. The Bible says, “…immediately his feet and ankle bones received strength. And he leaping up stood, and walked…” (Acts 3:7-8). The man could have said to Peter, “Please don’t pull me up, my legs are too feeble to carry me”; no! He received. Hallelujah!

We’ve been given all things that pertain to life and godliness; all spiritual blessings that exist in Christ Jesus. Receive. If there’s no receiving from your end, it amounts to nothing. Your response to God and His Word is the proof that you’ve received. And that is what faith is: the response of the human spirit to the Word of God. The change you desire in your life, finances, health and family have already taken place; receive and act accordingly.

PRAYER

Dear heavenly Father, I thank you for the blessings I receive from acting my faith on your Word. As I speak in accordance with your Word and walk in its light, I’m led forth with peace, maintaining my victory and dominion in Christ. I’m making progress by the Word today, confident in its ability to put me over and cause me to excel in all I do, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Mark 7:7-8; Mark 11:24; James 1:22-25

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 3:13-35 & Leviticus 13-14

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 19:21-29 & Psalm 27-28

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Ek maak vandag vordering met die Woord, vol vertroue in die vermoë daarvan om my bo-uit te bring en my te laat presteer in alles wat ek doen, in Jesus se Naam. Amen.

  2. Ek lambano met alles wat ek het die Here se voorsienings vir my lewe vandag, in Jesus Naam!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *