Nuus News ROR 2020 2 12

GETUIG VAN SY GOEDHEID

En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het (Lukas 8:47).

God wil hê dat ons altyd van sy goedheid moet getuig. As jy getuig van wat God in jou lewe

gedoen het, maak jy gereed vir groter werke van God vir jou toekoms. Ons lees byvoorbeeld in Lukas 8 van die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en die soom van Jesus se kleed aangeraak het. Die Bybel vertel ons dat sy in haar liggaam gevoel het dat sy van die plaag genees is (Markus 5:29).

Nadat sy haar genesing ontvang het, wou sy saggies wegsluip, maar Jesus het gesê: “Iemand het My aangeraak, want Ek het gemerk dat krag van My uitgegaan het” (Lukas 8:46). Toe het sy uitgekom en: “vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.” Waarom het Jesus nie net stilgebly en haar laat gaan sonder om te getuig nie? Want deur jou getuienis bewaar jy wat God jou gegee het.

Sy kon haar wonderwerk verloor het op pad huis toe, of kort daarna, maar Jesus wou hê dat sy die wonderwerk moes behou, omdat belydenis besit bring. As God iets vir jou doen, is getuienis die manier om dit te bewaar; dit is die beginsel van die Woord van God. Ons sien nog ’n voorbeeld toe Jesus die besete man by Gadara genees het. Die Bybel sê: “Die man wat van duiwels besete was, het gesoebat om ook saam te gaan…” (Lukas 8:38 NLV). Maar Jesus het hom aangemoedig en gesê: “Gaan terug na jou huis en vertel watter groot dinge God aan jou gedoen het.” Die Bybel sê: “En hy het gegaan en deur die hele stad verkondig watter groot dinge Jesus aan hom gedoen het” (Lukas 8:39).

Getuig altyd van wat die Here in jou lewe, in jou kerk, in die bediening, in jou gesin en in die lewens van die mense rondom jou gedoen het. Getuig aan jouself. Getuig aan die engele. Getuig oral waar jy gaan! Die Psalmis sê: “Die een geslag prys U werke by die ander, en hulle verkondig U magtige dade. Ek wil spreek van die glans van U heerlike majesteit en van U wonderbare dade” (Psalm 145:4-5). Verklaar die goedheid van die Here – sy glorieryke werke in jou werk, besigheid en finansies. Halleluja!

BELYDENIS

Die Here was my barmhartig en genadig; ek sal praat van sy goedheid en sy wondertekens in my lewe! Ek getuig van sy magtige hand in my werk, besigheid, finansies en op elke gebied van my lewe! Ek sal dit van die bergpiek af skree en sy lofliedere sing oral waar ek gaan, want die Here is goed en ek sal nooit daaroor stilbly nie. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Daniël 4:2-3; Psalm 22:22; Psalm 71:16-17

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 27:45-66 & Levitikus 1-3

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 17:10-21 & Psalm 14-16

En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het (Lukas 8:47).

God wil hê dat ons altyd van sy goedheid moet getuig. As jy getuig van wat God in jou lewe gedoen het, maak jy gereed vir groter werke van God vir jou toekoms. Ons lees byvoorbeeld in Lukas 8 van die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en die soom van Jesus se kleed aangeraak het. Die Bybel vertel ons dat sy in haar liggaam gevoel het dat sy van die plaag genees is (Markus 5:29).

Nadat sy haar genesing ontvang het, wou sy saggies wegsluip, maar Jesus het gesê: “Iemand het My aangeraak, want Ek het gemerk dat krag van My uitgegaan het” (Lukas 8:46). Toe het sy uitgekom en: “vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.”

Waarom het Jesus nie net stilgebly en haar laat gaan sonder om te getuig nie? Want deur jou getuienis bewaar jy wat God jou gegee het. Sy kon haar wonderwerk verloor het op pad huis toe, of kort daarna, maar Jesus wou hê dat sy die wonderwerk moes behou, omdat belydenis besit bring. As God iets vir jou doen, is getuienis die manier om dit te bewaar; dit is die beginsel van die Woord van God.

Ons sien nog ’n voorbeeld toe Jesus die besete man by Gadara genees het. Die Bybel sê: “Die man wat van duiwels besete was, het gesoebat om ook saam te gaan…” (Lukas 8:38 NLV). Maar Jesus het hom aangemoedig en gesê: “Gaan terug na jou huis en vertel watter groot dinge God aan jou gedoen het.” Die Bybel sê: “En hy het gegaan en deur die hele stad verkondig watter groot dinge Jesus aan hom gedoen het” (Lukas 8:39).

Getuig altyd van wat die Here in jou lewe, in jou kerk, in die bediening, in jou gesin en in die lewens van die mense rondom jou gedoen het. Getuig aan jouself. Getuig aan die engele. Getuig oral waar jy gaan! Die Psalmis sê: “Die een geslag prys U werke by die ander, en hulle verkondig U magtige dade. Ek wil spreek van die glans van U heerlike majesteit en van U wonderbare dade” (Psalm 145:4-5). Verklaar die goedheid van die Here – sy glorieryke werke in jou werk, besigheid en finansies. Halleluja!

BELYDENIS

Die Here was my barmhartig en genadig; ek sal praat van sy goedheid en sy wondertekens in my lewe! Ek getuig van sy magtige hand in my werk, besigheid, finansies en op elke gebied van my lewe! Ek sal dit van die bergpiek af skree en sy lofliedere sing oral waar ek gaan, want die Here is goed en ek sal nooit daaroor stilbly nie. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Daniël 4:2-3; Psalm 22:22; Psalm 71:16-17

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 27:45-66 & Levitikus 1-3

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 17:10-21 & Psalm 14-16

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 12

TESTIFY OF HIS GOODNESS

And when the woman saw that she was not hid, she came trembling, and falling down before him, she declared unto him before all the people for what cause she had touched him, and how she was healed immediately (Luke 8:47).

God always wants us to testify of His goodness. When you testify of what God has done in your life, you’re connecting yourself to greater works of God for your future. Think about what we read in Luke 8 of the woman with the issue of blood who touched the hem of the Master’s garment! The Bible tells us “…she felt in her body that she was healed of that plague” (Mark 5:29).

After she received her healing, she was going to sneak away, but Jesus said, “Somebody hath touched me: for I perceive that virtue is gone out of me” (Luke 8:46). Then she came out of her hiding and “…declared unto him before all the people for what cause she had touched him, and how she was healed immediately.”

Why didn’t Jesus keep quiet and let her go without testifying? It’s because, through your testimony, you preserve what God gives to you. She could have lost her miracle on her way home, or shortly afterwards; but Jesus wanted her to retain the miracle, because confession brings possession. When God does something for you, the way to keep it is to tell it; that’s the principle of the Word of God.

We see another example when Jesus healed the demon-possessed man at Gadara. The Bible says, “The man from whom the demons had gone out begged to go with him…” (Luke 8:38 NIV). But Jesus urged him saying, “Return home and tell how much God has done for you. So the man went away and told all over town how much Jesus had done for him” (Luke 8:39 NIV).

Always testify to what the Lord has done and is doing in your life, your church, ministry, your family and in the lives of those around you. Testify to yourself. Testify to the angels. Testify everywhere you go! The Psalmist says, “One generation shall praise thy works to another, and shall declare thy mighty acts. I will speak of the glorious honour of thy majesty, and of thy wondrous works” (Psalm 145:4-5). Declare the Lord’s goodness—His glorious works in your job, business, and finances. Hallelujah!

CONFESSION

The Lord has been gracious and kind to me; I’ll speak of His goodness and His miraculous signs and wonders in my life! I testify of His mighty hand on my job, business, finances, and every area of my life! I’ll shout it on the mountaintop, and sing His praises everywhere, for the Lord is good, and I’ll never be quiet about it. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Daniel 4:2-3 NIV; Psalm 22:22 AMPC; Psalm 71:16-17

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 27:45-66 & Leviticus 1-3

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 17:10-21 & Psalm 14-16

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *