Pastor Chris Oyakhilome

WIE IS PASTOOR CHRIS OYAKHILOME?

Lees die volledige biografie van Pastoor Chris Oyakhilome op sy webwerf deur hier te kliek.

Deur middel van ‘n gesalfde bediening wat oor dertig jaar strek, het  leraar, genesingsminister, televisiegasheer en topverkoper skrywer Pastoor Chris Oyakhilome D.Sc, D.D gehelp om miljoene mense ‘n oorwinnende en doelgerigte lewe in God se Woord laat ervaar.

Hy is die skrywer van verskeie topverkopers, waaronder ‘None of these diseases’ en ‘Rhapsody of Realities’, waarvan die Rhapsody of Realities die afgelope twintig jaar meer as 1 biljoen kopieë gepubliseer het. Die Rhapsody of Realities is nou in meer as 2000 tale beskikbaar en dit is die grootste projek op aarde wat die grootste hoeveelheid leraars van reg oor die wêreld het wat soveel van hulle tyd, energie en hulpbronne insit in ‘n enkele gemeenskaplike projek. Sy preke is ook beskikbaar in alle klank- en videoformate. Eerwaarde Chris is ook Senior Pastoor van ‘n toenemende netwerk van kerke wat saam met  Christ Embassy werk, met kampusse op al vyf vastelande. Hy is ook Pastoor van een van die grootste gemeentes in Afrika. Hy hou massiewe veldtogte vir onderrig en genesing met skares van meer as 3,5 miljoen tydens ‘n enkele aand.

Die wêreldbekende Healing School is ‘n bediening van Pastoor Chris wat vandag die genesingswerke van Jesus Christus openbaar en baie mense help om genesings en wonderwerke te ontvang deur die gawes van die Heilige Gees wat in werking is in sy bediening.

Pastoor Chris het in 2003 die eerste 24-uur Christelike TV Uitsaai Netwerk van Afrika na die res van die wêreld begin, en dit het aanleiding gegee tot vier satellietstasies, die LoveWorld TV in die Verenigde Koninkryk, LoveWorld SAT in Suid-Afrika, LoveWorld PLUS in Nigerië, LoveWorld VSA in die Verenigde State van Amerika en dit word steeds meer. Deur hierdie medium bereik miljoene mense met die pragtige boodskap van verlossing en baie lewens word verander. Hierdie stasies is ook op die mobiele platform beskikbaar.

Pastoor Chris is ook die gasheer van “Atmosphere for Miracle”, ‘n program wat op groot televisienetwerke in die Verenigde State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Asië, Europa en oor die hele wêreld uitgesaai word, wat God se goddelike teenwoordigheid reg in die huise van miljoene bring rondom die wêreld.

Met ‘n brandende begeerte om God se woord in alle eenvoud en met die krag van die Heilige Gees te bring, het die man van God, Pastoor Chris Oyakhilome (PhD), die International School of Ministry opgerig, spesifiek om predikante op te lei en toe te rus vir die evangelie van Christus, wat die realiteite van God se Woord in hulle opbou en hulle bemagtig om die boodskap van die ewige lewe in Christus Jesus na hul wêreld te dra, met groot demonstrasie van die wonderbaarlike krag van God.

WHO IS PASTOR CHRIS OYAKHILOME?

Please read Pastor Chris Oyakhilome’s full bio on his website by clicking here.

Through an anointed ministry spanning over 30 years, Pastor, teacher, healing minister, television host and best-selling author Chris Oyakhilome D.Sc,D.D has helped millions experience a victorious and purposeful life in God’s word.


He is the author of several bestsellers including ‘None of These Diseases’ and ‘Rhapsody of Realities’, of which the Rhapsody of Realities has over 1 billion copies published over the last 20 years. The Rhapsody of Realities is now available in more than 2000 languages and it is the biggest project on earth with the largest amount of ministers from all over the world that put so much their time, energy and resources into a single common project.His teachings are also available in all audio and video formats. Presiding over an ever-widening network of Christ Embassy churches and campus fellowships on all five continents, Rev. Chris also pastors one of the largest congregations in Africa. He holds massive teaching and healing crusades with crowds of over 3.5 million in a single night’s event.


The world-renowned Healing School is a ministry of Pastor Chris which manifests the healing works of Jesus Christ today, and has helped many receive healings and miracles through the gifts of the Spirit in operation.


Pastor Chris in the year 2003, pioneered the first 24-hour Christian Network from Africa to the rest of the world, and this has given rise to four satellite stations, the LoveWorld TV in the UK, LoveWorld SAT in South-Africa, LoveWorld PLUS in Nigeria, LoveWorld USA in the United States of America and still counting. Through this medium, millions of people have been reached with the beautiful message of salvation and many lives have been transformed. These stations are also available on the mobile platform.

Pastor Chris is also the host of “Atmosphere for Miracles”, a programme airing on major television networks in the United States of America, the United Kingdom, Asia, Europe and around the world, which brings God’s divine presence right into the homes of millions around the world.

With a burning desire to bring God’s word to all men in simplicity and with the power of the Holy Spirit, the man of God, Pastor Chris Oyakhilome (PhD), established the International School Of Ministry, specifically to train and equip ministers of the gospel of Christ, building in them the realities of God’s Word and empowering them to carry the message of eternal life in Christ Jesus to their world, with great demonstration of the miraculous power of God.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *