Nuus News ROR 2020 2 16

WYSHEID VIR RYKDOM

Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word… (Deuteronomium 8:18).

Prediker 2:26 (GNB Bybel) sê, “God gives wisdom, knowledge, and happiness to those that please him, but he makes sinners work, earning and saving, so that what they get can be given to those who please him. It is all useless. It is like chasing the wind.” Dit is die beskrywing van die sogenaamde welvaart van die heidene; hy sit skouer aan die wiel, swoeg en sukkel om meer geld te verdien, maar God sê: “Dit is nutteloos. Dit is ’n gejaag na wind.”

Aan die regverdige gee Hy egter wysheid, kennis en vreugde; wysheid vir rykdom. Wysheid gee jou die mag om rykdom te kry; rykdom sonder bemoeienis. Die woord ‘kry’ in ons temevers is die Hebreeus, ‘asah’ en dit beteken krag om rykdom te produseer, te skep, of te verdien. Dit beteken dat daar krag is om dit te doen. Daar is ’n verskil tussen die rykdom wat sondaars verdien en die rykdom wat die krag van God se Gees voortbring. Dit is die rede waarom jy nooit jaloers moet wees op nie-Christene wat baie geld het nie, omdat die wysheid van God – die mag vir rykdom – tot jou beskikking is en jou lei na ware welvaart.

Word wysheidbewus. 1 Korintiërs 1:30 sê dat Christus vir ons wysheid geword het. Hou van en omhels wysheid en Hy sal jou beelde wys van die besighede en dinge wat jy moet doen om jou hulpbronne te vermenigvuldig. Skielik sal jy vind dat die gedagtes wat na jou toe kom gedagtes is wat die ekonomie en ekonomieë van hierdie wêreld uitstof, omdat dit vloei uit die aktiewe wysheid van God diep in jou gees.

Dit is wat die Bybel sê: “Wysheid is baie meer werd as edelstene. Daar is niks wat jy kan begeer wat teen wysheid kan opweeg nie. Ek, Wysheid, maak my tuis by dié wat verstand het. Ek weet waar om kennis en onderskeidingsvermoë te bekom. Ek het rykdom en eer, uitsonderlike skatte en geregtigheid. Wat ek gee, is beter as die suiwerste goud. My beloning is beter as die suiwerste silwer. Ek loop die pad van reg en geregtigheid. Ek maak húlle ryk wat my liefhet. Hulle pakkamers maak ek propvol” (Spreuke 8:11-12; 18-21). Geseënd is God!

GEBED

Liewe Heer, dankie dat U my die wysheid, krag en die vermoë om rykdom te verdien, gegee het. U het my goddelik in staat gestel om vir ewig in voorspoed, grootsheid, gesondheid, sukses en oorwinning te leef, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Prediker 2:26; Spreuke 10:22; Psalm 1:1-3

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 2:1-22 & Levitikus 9-10

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 18:24-19:1-7 & Psalm 23-24

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 15

WISDOM FOR WEALTH

But thou shalt remember the LORD thy God: for it is he that giveth thee power to get wealth… (Deuteronomy 8:18).

Ecclesiastes 2:26 (GNB) says, “God gives wisdom, knowledge, and happiness to those who please him, but he makes sinners work, earning and saving, so that what they get can be given to those who please him. It is all useless. It is like chasing the wind.” This is the description of the so-called prosperity of the heathen; he’s nose-to-the-grindstone, struggling and toiling to make more money; but God says, “It’s all useless. It’s like chasing the wind.”

However, to the righteous, He gives wisdom, knowledge and joy; wisdom for wealth. Wisdom gives you the power to get wealth; wealth without travail. The word, “get” in our theme verse is the Hebrew, “asah” and it means power to produce, create, or make wealth. That means there’s power to do it. There’s a difference between the wealth made by sinners and the wealth produced through the power of God’s Spirit. It’s the reason you should never be envious of nonChristians who seem to have lots of money, because the wisdom of God—the power for wealth—is available to you and guides you in true prosperity.

Become wisdom-conscious. 1 Corinthians 1:30 says Christ has been made unto you wisdom. Love and embrace wisdom, and He’ll show you visions of the businesses and things you should do to multiply your resources. Suddenly, you’d find that the thoughts that come to you are thoughts that beat the economics and economies of this world, because they emanate from the active wisdom of God deep within your spirit.

That’s what the Bible says: “For wisdom is better than rubies; and all the things that may be desired are not to be compared to it. I wisdom dwell with prudence, and find out knowledge of witty inventions. Riches and honour are with me; yea, durable riches and righteousness. My fruit is better than gold, yea, than fine gold; and my revenue than choice silver. I lead in the way of righteousness, in the midst of the paths of judgment: That I may cause those that love me to inherit substance; and I will fill their treasures” (Proverbs 8:11-12; 18-21). Blessed be God!

PRAYER

Dear Lord, thank you for granting me the wisdom, power and ability to make wealth. You’ve divinely enabled me to walk in prosperity, greatness, health, success, and victory forevermore, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Ecclesiastes 2:26; Proverbs 10:22 NIV; Psalm 1:1-3

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 2:1-22 & Leviticus 9-10

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 18:24-19:1-7 & Psalm 23-24

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. AMEN – ek het die krag en die vermoë, ek verdien rykdom. Die Here het my in staat gestel om vir ewig in voorspoed, grootsheid, gesondheid, sukses en oorwinning te leef! Prys die Here!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *