Nuus News ROR 2020 2 14

GOD SE KRAG GEE RIGTING

Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek (Eksodus 14:16).

Op Hoërskool het ek gepreek by ’n ander skool vir ongeveer 500 jongmense. Toe ek voor hulle staan, het ek gesê: ‘Hoeveel van julle wil die Heilige Gees ontvang?’ Almal het hande opgesteek. Ek het dus gesê: “Goed, in die Naam van Jesus, ontvang die Heilige Gees!” Ek het gewag, maar niks het gebeur nie. Ek het weer gebid en gewag; tog het niks gebeur nie. Op daardie oomblik moes ek by die Here hoor wat presies ek moes doen. Ek het almal gevra om met die Here in gebed te praat en terwyl hulle besig was, het ek ook die Here geraadpleeg.

Ek het gesê: “Here, ek het nou net gebid dat hulle die Heilige Gees moet ontvang en niks het gebeur nie. Wat moet ek doen?” Toe sê Hy gou vir my: “Bid weer en raak aan die persoon naaste aan jou” en ek het gesê: “Dankie Heer!” Toe kalmeer ek die gemeente en sê: “Ontvang die Heilige Gees!” en raak aan die persoon naaste aan my. Die hele saal vol jongmense het dadelik onder die krag geval en is vervul met die Heilige Gees en het oral in tale gepraat!

Hier is die les uit daardie ervaring: God se krag gee rigting. Soos ons gelees het in ons temavers het God vir Moses gesê: “steek jou hand uit oor die see…” Waarom? Want die krag van God kan gerig word. Toe Petrus en Johannes aan die man bedien het by die tempelpoort genaamd die skone, sê die Bybel dat Petrus die man aangekyk het (Handelinge 3:4); hy het die krag van God op hom gerig en daar het ‘n wonderwerk gebeur.

As daar van jou verwag word om jou hande in ‘n sekere rigting te strek, of God se mense hul hande na jou toe uitstrek in gebed, moet jy dit nooit ligtelik opneem nie. Daar is iets aan ons hande. As ons ons hande uitstrek na nasies, stede, mense of selfs situasies en omstandighede, dan is daar oorvloedige goddelike mag, soos missiele, wat ons vrystel. As dit na ’n individu is, is daar ’n mededeling van besondere genade, genesing of watter seën ons ook al op daardie oomblik oordra. Prys die Here!

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie vir u krag wat geweldig in en deur my werk. Ek bid vir u kinders regoor die wêreld wat in nood en pyn is, dat dit verlig sal word deur die krag van u Gees. U krag word sommer nou aan hulle oorgedra om hulle geloof in die Naam van Jesus te versterk. Amen.

VERDERE STUDIE:

Exodus 7:19; Handelinge 3:3-6; Exodus 17:10-13

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 1:1-20 & Levitikus 6-7

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 18:1-11 & Psalm 19-20

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 14

GOD’S POWER IS DIRECTIONAL

But lift thou up thy rod, and stretch out thine hand over the sea, and divide it: and the children of Israel shall go on dry ground through the midst of the sea (Exodus 14:16).

Once, while still a young secondary school student, I was ministering at another school some 500 young people. Standing in front of them, I said, “How many of you want to receive the Holy Spirit?” Everybody’s hand went up. So, I said, “Alright, in the Name of Jesus, receive the Holy Spirit!” I waited, but nothing happened. I prayed again and I waited; yet, nothing happened. At this time, I needed to know from the Lord, what exactly I was supposed to do. So, I asked everyone to talk to the Lord in prayer, and while they were at it, I too was consulting with the Lord.

I said, “Lord, I just prayed that they receive the Holy Spirit, and nothing has happened. What am I supposed to do?” Then, very quickly, He said to me, “Pray again, and touch the person closest to you”; and I said, “Thank you, Lord!” Then I calmed the congregation, and said, “Receive the Holy Ghost!” and went ahead to touch the person closest to me. Straightaway, the entire hall of young people went under the power, and were filled with the Holy Spirit, speaking in tongues everywhere!

Here’s the lesson from that experience: God’s power is directional. As read in our theme verse, God said to Moses, “…stretch out thine hand over the sea….” Why? It’s because the power of God can be directed. Also, when Peter and John ministered to the man at the gate of the temple called Beautiful, the Bible says Peter set his gaze on the man (Acts 3:4); he directed the power of God at him, and a miracle ensued.

Whenever you’re required to stretch your hands in a certain direction or God’s people stretch their hands towards you in prayer, never take it lightly. There’s something about our hands. When we stretch our hands towards nations, cities, people or even situations and circumstances, there’s a profuse effusion of divine power, emitting from us like missiles. If it’s towards an individual, there’s an impartation of special grace, healing or whatever blessing we’re imparting at the time. Praise God!

PRAYER

Dear heavenly Father, I thank you for your power that’s working tremendously in and through me. I pray for your children around the world who are in distress and pain, that they’re relieved by the power of your Spirit. Your power is transmitted to them even now, to strengthen their faith for the miraculous, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Exodus 7:19; Acts 3:3-6 CEV; Exodus 17:10-13

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 1:1-20 & Leviticus 6-7

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 18:1-11 & Psalm 19-20

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *