Nuus News ROR 2020 2 13

PRESTEER IN DIE GAWE VAN GEE

Aangesien julle in elke opsig uitmunt – in geloof, met die woord, kennis, groot ywer en die liefde wat ons aan julle betoon het – munt dan nou ook uit in hierdie liefdeswerk (2 Korintiërs 8:7).

Elke Christen is veronderstel om passievol te wees oor God se werk en om hul hulpbronne te gebruik vir die verspreiding van die evangelie regoor die hele wêreld. Maar daar is gewoonlik party mense wat meer passievol is as ander. Dit is die mense na wie Paulus in ons temavers verwys: hulle presteer in die gawe om te gee.

Om te gee is ’n genade; dit is een van die geestelike gawes in die Bybel. Wat dit geestelik maak is dat dit God is wat die vermoë gee. Romeine 12:6-8 sê: “Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. Ons moet hierdie vermoëns reg gebruik. As God aan jou die gawe gegee het om te profeteer, moet jy dit aanwend in ooreenstemming met ons geloofsoortuigings…As jy materiële ondersteuning kan gee, doen dit sonder bymotiewe…” Onthou, Hy het gesê dat ons, nadat ons die Heilige Gees ontvang het, almal sal profeteer: “‘Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op elke mens. Julle seuns en dogters sal die woord van God verkondig…” (Handelinge 2:17). Die Woord sê egter ook: “… Aan die een gee die Gees die bekwaamheid om goddelike wysheid te verkondig…” (1 Korintiërs 12:8-9), alhoewel die Heilige Gees elkeen in staat stel om te profeteer en visioene te sien.

So ook kan almal gee, maar die genade om te gee is ook ’n geskenk. En die Bybel sê: “… konsentreer op die nuttigste gawes” (1 Korintiërs 12:31). So, dit is goed om die genade om te gee te begeer en daarin te wil presteer. In elke gawe van God word jy beter deur te oefen. So, oefen om jou beste te gee; dit kom met baie seëninge en bevorderings van die Gees. Prys die Here!

GEBED

Dierbare Vader, dankie dat ek nou u Woord verstaan; dankie dat U alle genade – elke guns en aardse seëning – oor my uitstort sodat ek altyd en onder alle omstandighede en wat ook al die behoefte is, selfonderhoudend kan wees en dat ek genoeg besit om geen hulp of ondersteuning te benodig nie; in oorvloed, vir elke goeie werk, volkome in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Romeine 12:6-8; Lukas 8:1-3; II Korinthiërs 8:9-10

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 28 & Levitikus 4-5

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 17:22-34 & Psalm 17-18

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 13

EXCEL IN THE GRACE OF GIVING

But just as you excel in everything-in faith, in speech, in knowledge, in complete earnestness and in your love for us–see that you also excel in this grace of giving (2 Corinthians 8:7 NIV).

Every Christian is supposed to be passionate about God’s work, and put their resources into the push and spread of the Gospel around the world. But there’re usually those who are more passionate than others. They’re the ones Paul referred to in our theme scripture: they excel in the grace of giving.

Giving is a grace; it’s one of the spiritual gifts in the Bible. What makes it spiritual is that it’s God who gives the ability. Romans 12:6-8 says, “Having then gifts differing according to the grace that is given to us, whether prophecy, let us prophesy according to the proportion of faith…he that giveth, let him do it with simplicity….” Remember, He already said that upon receiving the Holy Spirit, we would all prophesy: “And it shall come to pass in the last days, saith God, I will pour out of my Spirit upon all flesh: and your sons and your daughters shall prophesy…” (Acts 2:17). However, the Word also says, “…to one is given by the Spirit the word of wisdom” (1 Corinthians 12:8), even though the Holy Ghost enables everyone to prophesy and to see visions.

In the same way, everyone is enabled to give, but the grace of giving is also a gift. And the Bible says, “… earnestly covet the best gifts…” (1 Corinthians 12:31). So, it’s okay to covet and desire to excel in the grace of giving. In every gift of God, you get better by practice. So, practise giving your best; it comes with its myriads of blessings and promotions of the Spirit. Praise God!

PRAYER

Precious Father, I thank you for the understanding of your Word granted me even now; thank you for making all grace—every favour and earthly blessing— come to me in abundance, so that I may always and under all circumstances and whatever the need, be self-sufficient, possessing enough to require no aid or support, furnished in abundance, for every good work, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 12:6-8; Luke 8:1-3; 2 Corinthians 8:9-10 AMPC

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 28 & Leviticus 4-5

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 17:22-34 & Psalm 17-18

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *