Sumarie Jordaan

Musiek Nuus word vandag oorgevat deur Sumarie Jordaan in ‘n onderhoud met Nuus.News. Wie is Sumarie Jordaan en wat maak haar so gewild? Vind meer uit oor haar en kyk anders na die lewe!  Today Sumarie Jordaan takes over our Music News section in an interview with Nuus.News. Who is Sumarie Jordaan and what makes her so popular? Find out more about her and look differently at life!  SUMARIE JORDAAN: SA SE NUWE SANGSENSASIE Musiek Nuus Suid Afrika. Nuus.News het die wonderlike voorreg gehad om te gesels met Suid Afrika se nuwe sangsensasie, Sumarie Jordaan, ‘n pragtige en lewenslustige jong dame van Brackenfell Kaapstad met ‘nRead More →

Nuus News ROR 2020 2 11

TUIS IN CHRISTUS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) En die Woord het mens geword en by ons kom woon. Ons het sy heerlikheid duidelik gesien, ’n heerlikheid soos dié van die enigste Seun van die Vader, vol liefdevolle goedheid en waarheid (Johannes 1:14). Soms probeer ek my indink hoe dit moes gewees het om by Jesus te wees toe Hy op aarde was. Hoe was Jesus? Johannes het gesê dat Hy vol genade en waarheid was. Toe jy Jesus aangeneem het, het jou soektog geëindig. Toe jy by Jesus kom, het jy arriveer; jy was tuis; jy wou nêrens anders gaanRead More →

Nuus News ROR 2020 2 10

JESUS IS ‘ADONAI’ Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense (Johannes 1:1-4). Terwyl jy die Bybel bestudeer sal jy graag wil ontdek wie Jesus werklik is. Toe Hy op aarde was het Hy net so normaal gelyk soos ek en jy, maar HyRead More →

Nuus News ROR 2020 2 9

’n GESKENK VIR DIE HELE WÊRELD Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Want wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here! (Romeine 6:23). Party mense verstaan dit nie as ons sê dat Jesus nie vir Christene gesterf het nie. Die verlossing wat Hy gebring het, was nie vir Christene nie; dit was vir almal in die wêreld. Diegene wat gló en hul verlossing ’n werklikheid maak in hul lewens deur die heerlikheid van Jesus te verkondig, word Christene. Volgens geregtigheid is die hele wêreld wettiglik deurRead More →

Nuus News ROR 2020 2 8

HY HET DIE DOOD TOT NIET GEMAAK Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …God wat ons gered en geroep het met ’n heilige roeping…volgens sy eie voorneme en genade…geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie (2 Timótheüs 1:8-10). Geseënd is God! Waar in die wêreld sou jy ooit so iets lees soos wat ons in die laaste deel van ons temavers kry? Wie sou kon dink dat so ’n stelling ooit op hierdie aarde gemaak sou word? EkRead More →

BRING GOEIE DINGE TE VOORSKYN Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) ’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart, en ’n slegte mens bring slegte dade voort uit ’n bose hart. Wat ook al in jou hart leef, bepaal wat jy sê (Lukas 6:45). Sommige Christene sê: “Die grootste ding wat met my gebeur het, was toe ek wedergebore geraak het.” Maar in werklikheid het niks met jou “gebeur” toe jy wedergebore is nie; jy was die een wat op die toneel “gekom” het! Jy het lewend geword in die gees. As ’n baba gebore word, sê jy nieRead More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 6 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able “Maar dié wat wil hê ek moet vrygespreek word, laat hulle juig en bly wees, laat hulle altyd weer sê: “Die Here is groot. Hy sorg dat sy dienaar vrede het.”” PSALMS 35:27 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Dank God vir die begin van ‘n nuwe era van kreatiwiteit, voorspoed en oorvloed in die kerk Bevestig dat die doelwit van die evangelie kragtig befonds word deur bonatuurlike voorsiening Verklaar dat God jou as ‘n finansiële pilaar van evangelie verkondiging en die KoninkrykRead More →

KYK VERDER AS JOUSELF Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee (Filippense 4:13). In Matteus 17:20 het Jesus gesê: “…niks sal vir julle onmoontlik wees nie,” met ander woorde, jy kan alles doen. Paulus, die Apostel, beaam dit in ons openingsvers. In 2 Korintiërs 3:5 vat hy dit ’n stap verder en sê: “Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons eie breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God.” Dit gaan nie oor jou menslike vermoë nie, maar God se vermoë in jou; jy moet verder as jouselfRead More →

Nuus News ROR 2020 2 5

’N BESONDERE GESLAG VAN KAMPIOENE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete. Hulle het deur te glo koninkryke verower, die reg herstel, verkry wat God beloof het, leeus se bekke toegestop, die gloed van vuur geblus en aan die swaard ontkom. Hulle het krag in hulle swakheid ontvang, was magtig in die oorlog en het vreemde leërs op die vlug laat slaan. Vroue het selfs hulle geliefdes uit die dood terugontvang. Ander weer isRead More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 4 Februarie 2020 Gebed om 12:00 Bid vurig in verstaanbare woorde en in tale. “Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is ‘n dapper soldaat!’” JOËL 3:10 Bid vir die kerk in ons nasie sodat sy uit haar sluimer ontwaak Verklaar dat elke Christen tot die besef kom van sy/haar moontlikhede in Christus Bevestig dat jy sterk is in elke faset van die lewe Verklaar dat wat satan of die sisteme van die wêreld of ander mense gesê het bokant jou vuurmaakplek is, is verkeerd. Jy is totRead More →