BRING GOEIE DINGE TE VOORSKYN

’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart, en ’n slegte mens bring slegte dade voort uit ’n bose hart. Wat ook al in jou hart leef, bepaal wat jy sê (Lukas 6:45).

Sommige Christene sê: “Die grootste ding wat met my gebeur het, was toe ek wedergebore geraak het.” Maar in werklikheid het niks met jou “gebeur” toe jy wedergebore is nie; jy was die een wat op die toneel “gekom” het! Jy het lewend geword in die gees. As ’n baba gebore word, sê jy nie dat iets met die kind gebeur het nie; dit is die kind wat “gebeur” of in die wêreld gekom het.

Dit is belangrik dat jy dit verstaan, want dit sal jou ’n idee gee van hoe God wil hê dat jy as Koninkrykpersoon moet dink en leef. Jy is in Christus ingebring – ’n plek waar niks met jou moet gebeur nie; jy laat eerder dinge gebeur; jy bring goeie dinge na vore. Halleluja!

Ons word deur die Woord en die Heilige Gees opgelei sodat ons volle leiding van ons lewens kan neem en onafhanklik van omstandighede kan wees. Hy wil hê dat jy die goeie goed wat na jou toe kom, moet beheer en moet besluit om niks slegte goed toe te laat nie, want jou gees produseer net geregtigheid. Lees weer ons openingsvers. Jesus het gesê: “’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart, en ’n slegte mens bring slegte dade voort uit ’n bose hart. Wat ook al in jou hart leef, bepaal wat jy sê.”

Let op dat Hy nie gesê het: “Goeie goed gebeur met goeie mense nie,” maar dat die goeie mens uit die goeie skat van sy hart goeie dinge voortbring. Jy moet jou welvaart, jou bevordering, jou vreugde en elke seëning wat jy in die lewe wil geniet, van binne voortbring; hulle is almal in jou. Geen wonder dat die Bybel sê dat Hy die ewigheid in ons harte gestel het nie. In Johannes 7:38 sê Hy: “Die een wat in My glo – soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei.”

BELYDENIS

Ek bring vandag goeie goed voort vanuit my binneste. In alles wat ek doen, straal ek uitstekendheid, volmaaktheid en geregtigheid uit. Ek verstaan geheimenisse en het kreatiewe idees, want Christus is my wysheid. Ek bring sukses, oorwinning, goddelike gesondheid en voorspoed uit my binneste uit, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 12:35; Psalm 37:30-31; Filémon 1:6

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 26:1-30 & Exodus 32-33

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 16:1-10 & Psalm 3-4

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

BRING FORTH GOOD THINGS

A good man out of the good treasure of his heart bringeth forth that which is good; and an evil man out of the evil treasure of his heart bringeth forth that which is evil: for of the abundance of the heart his mouth speaketh (Luke 6:45).

Some Christians would say, “The greatest thing that happened to me was when I was born again.” But in the actual sense, nothing “happened” to you when you were born again; you were the one that “happened” on the scene! You came alive in the spirit. When a baby is born, you don’t say something has happened to that child; it’s the child that “happened” or came into this world.

It’s important that you understand this, for it’ll give you an idea of how God wants you to think and live as a Kingdom person. You’ve been brought into Christ—a place where nothing should “happen” to you; rather, you make things happen; you bring forth good things. Hallelujah!

God’s training in our lives through the Word and the Holy Spirit is for us to take absolute charge of our lives and be independent of circumstances. He wants you to control the good things that come to you, and make a choice not to let bad things in, because your spirit produces righteousness only. Read our opening verse again: Jesus said, “A good man out of the good treasure of his heart bringeth forth that which is good; and an evil man out of the evil treasure of his heart bringeth forth that which is evil: for of the abundance of the heart his mouth speaketh.”

Notice that He didn’t say, “Good things happen to the good man,” but that the good man, out of the good treasure of his heart, brings forth good things. You’re to bring forth your prosperity, your promotion, your joy, and every blessing you want to enjoy in life from within; they’re all in you. No wonder the Bible says He has set eternity in our hearts. Then in John 7:38, He said, “He that believeth on me, as the scripture hath said, out of his belly shall flow rivers of living water.” Hallelujah!

CONFESSION

I bring forth good things today from within me. In all that I do, I exude excellence, perfection and righteousness. I have insight into mysteries and secrets, bringing forth creative ideas, because Christ has been made unto me wisdom. I initiate success, victory, divine health and prosperity from within, in the Name of Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 12:35; Psalm 37:30-31; Philemon 1:6

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 26:1-30 & Exodus 32-33

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 16:1-10 & Psalm 3-4

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Wat ‘n perfekte belydenis met my mond wat my hart vandag mee saamstem – en om te dink miljoene mense regoor die wêreld wat die Rhapsody lees bely dieselfde woorde in eenheid saam met my – die kerk is besig om sterker te word by die dag!

    “Ek bring vandag goeie goed voort vanuit my binneste. In alles wat ek doen, straal ek uitstekendheid, volmaaktheid en geregtigheid uit. Ek verstaan geheimenisse en het kreatiewe idees, want Christus is my wysheid. Ek bring sukses, oorwinning, goddelike gesondheid en voorspoed uit my binneste uit, in Jesus se Naam. Amen.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *