Nuus News ROR 2020 2 5

’N BESONDERE GESLAG VAN KAMPIOENE

Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete. Hulle het deur te glo koninkryke verower, die reg herstel, verkry wat God beloof het, leeus se bekke toegestop, die gloed van vuur geblus en aan die swaard ontkom. Hulle het krag in hulle swakheid ontvang, was magtig in die oorlog en het vreemde leërs op die vlug laat slaan. Vroue het selfs hulle geliefdes uit die dood terugontvang. Ander weer is gemartel, maar wou nie die prys vir hulle vrylating betaal nie omdat hulle die opstanding tot ’n beter lewe wou verkry (Hebreërs 11:32-35).

‘n Christen is nie soos die eerste Adam nie, maar soos die tweede en laaste Adam, Jesus Christus. Die eerste Adam was ’n mislukking, maar die tweede Adam, na wie se beeld ons geskape is en wie se gelykenis ons deel, is ’n ewige oorwinnaar. Hy is die hoof van die nuwe geslag van kampioene. Wanneer jy hierdie waarheid begryp sal jy nooit mislukking oorweeg in enigiets wat jy doen nie. Die lewe wat Hy ons gegee het – die lewe in jou – kan nie misluk nie. Die woorde “kan nie” is nie eens sterk genoeg nie: Dit misluk nie! Mislukking stem nie daarmee ooreen nie.

Dink só daaroor: Katte blaf nie, omdat dit nie hulle natuur is nie. So, al sou ons ook een vind wat kon blaf is dit verkeerd. So, as jy ’n Christen sou kry wat mislukhet is dit onnatuurlik! Ons gee nie op nie! Dit maak nie saak hoe laag in die vallei ons afdaal nie; ons kom weer terug na die bergpiek.

Jy kan ons nie uitklop nie, want ons is ’n uitverkore ras; ’n besondere volk. Halleluja! Jy is deel van ’n geslag van “meer as oorwinnaars.” Verklaar hardop: “Ek weet wie ek is. Ek het my plek en erfenis in Christus gevind. Ek is ’n ewige sukses. Siekte, armoede, ontmoediging en vrees stem nie ooreen met my natuur nie. Ek het en beoefen my heerskappy oor alle omstandighede en die teëspoed van die lewe. Eer aan God!”

Jesus het nie verniet gesterf nie. Hy het nie gesterf om mislukkings, swakkelinge en slagoffers te produseer nie. Hy het gesterf om ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk en besondere ras oorwinnaars op te rig. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my uitverkies het vir ’n lewe van grootheid! Ek lei ’n heerlike en voortreflike lewe omdat ek my plek in Christus gevind het. Ek weet wie ek is, ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, God se eie duur gekoopte persoon, bestem vir ’n lewe van uitnemendheid en om die vrugte van geregtigheid te openbaar, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

I Petrus 2:9; Titus 2:14; Deuterónomium 14:2

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 25:1-30 & Exodus 29-30

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 15:22-31 & Job 42

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 5

PECULIAR LINEAGE OF
CHAMPIONS

And what shall I more say? for the time would fail me to tell of Gedeon, and of Barak, and of Samson, and of Jephthae; of David also, and Samuel, and of the prophets: Who through faith subdued kingdoms, wrought righteousness, obtained promises, stopped the mouths of lions, Quenched the violence of fire, escaped the edge of the sword, out of weakness were made strong, waxed valiant in fight, turned to flight the armies of the aliens… (Hebrews 11:32-35).

The Christian isn’t born after the first Adam, but after the second and last Adam, Jesus Christ. The first Adam was a failure, but the second Adam, in whose image we’re born, and whose likeness we share, is an eternal victor. He heads up a new lineage of champions. When you grasp this truth, you’ll never consider failure in anything you do. This is because the life He’s given us, the life you have in you, can’t fail. The word, “Can’t” isn’t even strong enough: It DOES NOT fail! Failure isn’t consistent with it.

Think about it this way: Cats don’t bark, because it’s not consistent with their nature. So, even if we found one that could, it’s wrong. Likewise, if you found a Christian that failed, it’s unnatural. We don’t give up! It doesn’t matter how low in the valley we get; we get back on the mountaintop. You can’t knock us out, because we’re a chosen breed; a peculiar people. Hallelujah!

You belong to the generation of “more than conquerors”; therefore, even now, declare out loud: “I know who I am. I’ve found my place in Christ and my inheritance in Him. I’m a success forever. Sickness, poverty, discouragement and fear aren’t consistent with my nature. I have, and exercise, dominion over all circumstances and the adversities of life. Blessed be God!”

Jesus didn’t die for nothing. He didn’t die to produce failures, weaklings and victims. He died to raise a chosen generation, a royal priesthood, a holy nation, and a peculiar breed of victors. Hallelujah!

PRAYER

Precious Father, I thank you for choosing me for a life of greatness! I live a glorious and transcendent life because I’ve found my place in Christ. I know who I am: a chosen generation, a royal priesthood, God’s own purchased special person, ordained for a life of excellence and manifesting the fruits of righteousness, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Peter 2:9 AMPC; Titus 2:14; Deuteronomy 14:2

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 25:1-30 & Exodus 29-30

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 15:22-31 & Job 42

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Amen Amen Amen!! Ek weet wie ek is, ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, God se eie duur gekoopte persoon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *