Nuus News ROR 2020 2 11

TUIS IN CHRISTUS

En die Woord het mens geword en by ons kom woon. Ons het sy heerlikheid duidelik gesien, ’n heerlikheid soos dié van die enigste Seun van die Vader, vol liefdevolle goedheid en waarheid (Johannes 1:14).

Soms probeer ek my indink hoe dit moes gewees het om by Jesus te wees toe Hy op aarde was. Hoe was Jesus? Johannes het gesê dat Hy vol genade en waarheid was. Toe jy Jesus aangeneem het, het jou soektog geëindig. Toe jy by Jesus kom, het jy arriveer; jy was tuis; jy wou nêrens anders gaan nie. Dit laat my dink aan die twee dissipels van Johannes die Doper wat na Jesus toe gekom het en gevra het: “Rabbi” – as dit vertaal word, beteken dit ‘leermeester’ – “waar gaan U tuis?” (Johannes 1:38) en hulle het Hom huis toe gevolg en die hele aand na Hom geluister totdat dit te laat geword het om huis toe te gaan. Hulle het die hele nag by Hom gebly en die Bybel sê spesifiek dat hulle nooit weer na Johannes toe teruggaan het nie.

Wanneer jy na Jesus toe kom is jy tuis; jy arriveer; jy is vervuld! Eer aan God! Daar is net iets buitengewoons aan Hom. Hy is die verpersoonliking van vrede. Hy is ongerepte liefde. Hy is onbeskryflike blydskap. Hy is die toonbeeld van die lewe! In Hom vind jy rus. Hy het in Matteus 11:28 gesê: “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Hou op met swoeg en sweet. Hou op bang wees. Hou jou oë op Jesus. Sy goddelike teenwoordigheid in jou, by en om jou is jou voordeel bo die krisisse en uitdagings van die lewe.

So, vier Christus in jou; vier sy lewe in jou en jou eenheid met Hom. Wees lief vir Hom en bewys dit deur toegewy te bly aan sy Woord. Hy het gesê: “As julle My liefhet, bewaar my gebooie” (Johannes 14:15). Die bewys van jou liefde vir Hom is om sy Woord toe te pas; op hierdie manier sal Hy jou seëvierend deur lewensprobleme laat seil.

GEBED

Liewe Heer, dankie vir u liefde en teenwoordigheid wat my bevoordeel in krisisse en uitdagings. Ek vaar triomfantelik deur die lewe en weier om te sukkel, bang of ontsteld te wees, want u vloeibare liefde is ryklik oor my uitgestort. Daarom is ek toegewyd en vasberade om u Woord uit te oefen, want u Woord is my lewe. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 11:28-30; Kolossense 1:27

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 27:27-44 & Exodus 40

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 17:1-9 & Psalm 11-13

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 11

AT HOME IN CHRIST

And the Word was made (became) flesh,and dwelt among us, (and we beheld his glory, the glory as of the only begotten of the Father,) full of grace and truth (John 1:14).

Sometimes, I try to imagine what it was like being with Jesus when He walked the earth. What was Jesus like? John says He was full of grace and reality. When you came to Jesus, your search ended. When you came to Jesus, you arrived; you were home; you didn’t want to go anywhere else. It brings to mind the two disciples of John the Baptist who came to Jesus and asked, “Master, where do you live?” (John 1:38), and they followed Him home, listened to Him all evening until it became too late for them to leave. They stayed with Him through the night and the Bible specifically records that they never went back to John.

When you come to Jesus, you’re at home; you’re fulfilled! Glory to God! There’s just something extraordinary about Him. He’s peace personified. He’s love untainted. He’s joy indescribable. He’s the embodiment of life! In Him, you find rest. He said in Matthew 11:28, “Come unto me, all ye that labour and are heavy laden, and I will give you rest.” Quit the struggle. Stop the fear. Fix your gaze on Jesus. His divine presence in you, with you, and around you is your advantage over the crises and challenges of life. Therefore, celebrate Christ in you.

Celebrate His life in you and your oneness with Him. Love Him lavishly and prove it by your commitment to His Word. He said, “If ye love me, keep my commandments” (John 14:15). The proof of your love for Him is acting on His Word; that way, He’ll cause you to sail through life’s troubles triumphantly.

PRAYER

Dear Lord, I thank you for your love and divine presence which gives me the advantage over crises and the challenges of life. I sail through life triumphantly, and I refuse to struggle, fear or be perturbed, for your liquid love has been poured out on me lavishly. Therefore, I’m committed and determined to do your Word, because your Word is my life. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 11:28-30; Colossians 1:27

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 27:27-44 & Exodus 40

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 17:1-9 & Psalm 11-13

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *