KYK VERDER AS JOUSELF

Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee (Filippense 4:13).

In Matteus 17:20 het Jesus gesê: “…niks sal vir julle onmoontlik wees nie,” met ander woorde, jy kan alles doen. Paulus, die Apostel, beaam dit in ons openingsvers. In 2 Korintiërs 3:5 vat hy dit ’n stap verder en sê: “Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons eie breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God.” Dit gaan nie oor jou menslike vermoë nie, maar God se vermoë in jou; jy moet verder as jouself kyk.

Toe jy wedergebore is, het jy God se lewe en natuur ontvang, wat beteken dat jy goddelike vermoëns het en daarmee moet funksioneer. Dit is wat Paulus die vrymoedigheid gegee het om te sê: “Ek is tot alles in staat deur Christus!” Dit is dieselfde met elkeen van ons, maar baie mense kan nie verder as hulself en hul oënskynlike gebreke kyk nie – daarom gee hulle toe aan mislukking en nederlaag. Maar dit is nie so met jou nie; jy is uit God gebore en daarom kan jy enige taak verrig.

Lees 2 Korintiërs 3:5 in die Amplified vertaling; dit maak dit duideliker: “not that we are fit, qualified, sufficient in ability as of ourselves, to form us in judgment or claim or count anything as coming from us, our power, and ability and sufficiency, are from God.” Jy moet verder as jou liggaamlike vermoë kyk, noudat Christus in jou is. Jy is volkome in God. Halleluja!

Dit was Dawid se denke toe hy Goliat aangevat het. Hy het na die reus gekyk en gesê: “Ek sal jou kop vandag van jou skouers afsny en jou karkas vir die voëls van die lug voer”(1 Samuel 17:46). Hoe kon Dawid, ’n blote jongman so spog? Hy het geleer om verder as homself, na die Here te kyk. Hy het vir Goliat gesê: “ek kom na jou toe in die Naam van die Here, die Almagtige, die God van die magte van Israel wat jy staan en beledig” (1 Samuel 17:45). Dawid het gesê: “Ek is miskien die een wat voor jou staan, maar God is eintlik die Een wat jou teenstaan, want ek staan in sy Naam, nie my eie naam nie. Ek funksioneer met sy mag, nie myne nie!” Halleluja!

Laat dit ook jou denke wees, want die groter Een leef vandag in jou en dis beter as wat Dawid gehad het. Hy praat deur jou, genees siekes deur jou en seën deur jou. Jy het al sy mag en onbeperkte bronne in jou gees. Eer sy Naam vir ewig!

GEBED

Genadige Vader, dankie vir u krag en vermoë wat deur die Heilige Gees in my werk, wat my U wil laat doen en my in die bonatuurlike laat leef. My roem en my vertroue is in u ewige Woord en krag; ek funksioneer in u mag. Ek besef dat die groter Een wat binne-in my woon alles vir my moontlik maak. Amen.

VERDERE STUDIE:

I Korinthiërs 15:10; II Korinthiërs 4:7; Filippense 2:13

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 25:31-46 & Exodus 31

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 15:32-41& Psalm 1-2

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

LOOK BEYOND YOURSELF

I can do all things through Christ which strengtheneth me (Philippians 4:13).

In Matthew 17:20, Jesus said, “…nothing shall be impossible unto you”; in other words, you can do anything. The Apostle Paul lends credence to this in our opening verse. Also, in 2 Corinthians 3:5, he takes it a step further, saying, “Not that we are sufficient of ourselves to think any thing as of ourselves; but our sufficiency is of God.” This isn’t talking about your human sufficiency or ability, but of God’s ability in you; you’re to look beyond yourself.

When you were born again, you received the very life and nature of God, meaning you have, and are to function with divine abilities. This is what gave Paul the boldness to say, “I can do all things through Christ!” It’s the same with every one of us. But many haven’t been able to look beyond themselves and their seeming inadequacies; hence, they concede to failure and to defeat. But not so with you; you’re born of God and therefore up to any task.

Read 2 Corinthians 3:5 in the Amplified translation; it puts it in a better light: “Not that we are fit (qualified and sufficient in ability) of ourselves to form personal judgments or to claim or count anything as coming from us, but our power and ability and sufficiency are from God.” You’re to look beyond what your physical ability can do, now that Christ is in you. Your sufficiency is a God-sufficiency. Hallelujah!

This was David’s mentality when he confronted Goliath. He eye-balled the giant and said, “I’ll cut your head off your shoulders today and feed your carcass to the birds of the air” (1 Samuel 17:46). How could David, a mere stripling, make such a boast? He had learnt to look beyond himself, unto the Lord. He said to Goliath, “I come against you in the Name of the Lord of host, the God of the armies of Israel, whom you have defied” (1 Samuel 17:45). David was saying, “I may be the one standing before you, but God is actually the One standing against you, because I’m standing in His Name, not in my name. I’m functioning in His might, not mine!” Hallelujah!

Have the same consciousness, because even better than what David had, the greater One lives in you today. He speaks through you, heals the sick through you and blesses through you. You have all His power and limitless resources domiciled in your spirit. Glory to His Name forever!

PRAYER

Gracious Father, I thank you for your power and ability at work in me through the Holy Spirit, causing me to do, and walk, in the supernatural. My boast and my confidence are in your eternal Word and power. I function in your might, with the consciousness that the greater One who lives inside me, makes all things possible unto me. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 15:10; 2 Corinthians 4:7; Philippians 2:13

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 25:31-46 & Exodus 31

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 15:32-41 & Psalm 1-2

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Dis so bemagtigend om te weet dat ek hier op aarde staan in God se plek, as Sy verteenwoordiger. Met God se volheid wat in my werk, kan ek net nie verloor nie en kan ek soos die Apostel Paulus sê “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee!” Vandag gaan ek die onmoontlike doen. Hallelujah!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *