Nuus News ROR 2020 2 10

JESUS IS ‘ADONAI’

Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense (Johannes 1:1-4).

Terwyl jy die Bybel bestudeer sal jy graag wil ontdek wie Jesus werklik is. Toe Hy op aarde was het Hy net so normaal gelyk soos ek en jy, maar Hy was self God. Dit was Jesus wat in die brandende bos met Moses gepraat het. Hy was die een wat Abraham uit Haran geroep het en gesê het: “Ek is God die Almagtige. Lewe in my teenwoordigheid en wees opreg” (Genesis 17:1). Hy was die een wat voor Moses gestaan het en gesê het: “Moenie nog naderkom nie… Trek uit jou sandale. Die plek waarop jy staan, is heilige grond” (Exodus 3:5).

Jesus was God in ’n menslike liggaam, maar die mense het dit nie geweet nie. Jy mag vra: ‘Waarom word Hy die Seun van God genoem as Hy God self is?’ Baie mense vra die vraag omdat hulle nie die ware betekenis van die uitdrukking ‘Seun van God’ verstaan nie. ‘Seun van God’ beteken nie een wat uit God gebore is nie; dit beteken eerder God in ’n menslike liggaam. Jesus is Adonai, die Here, God.

Hy was die een wat vir Moses gesê het: “Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige (El Shaddai), maar met my Naam HERE (Jehovah) het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie (Exodus 6:2). Jehovah is Yahweh. Dit is waarom die Joodse volk gesukkel het om Jesus Christus normaalweg te aanvaar, want alles wat oor Jesus in die Skrifte geskryf is en dit wat Hy van Homself gesê het, toon dat Hy Adonai is. Nou kan jy verstaan waarom sy Naam oor alle mag beskik.

Dink daaraan: daardie skynbaar gewone man van Galilea was eintlik die Almagtige God wat in die strate van Israel gestap het, maar hulle het dit nie geweet nie, daarom het hulle Hom doodgemaak. Die Bybel sê: “Maar toe Hy wel in die wêreld was – dié wêreld wat deur Hom ontstaan het – het die mensdom Hom tog nie erken nie. Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aanvaar nie” (Johannes 1:10-11). Van wie word hier gepraat? Jesus, die Woord in die vlees! Die apostel Paulus sê vir ons, die volheid van God is liggaamlik in Hom teenwoordig (Kolossense 2:9). Halleluja!

GEBED

Liewe Here Jesus, dankie vir die openbaring van u persoonlikheid. U is die volledige verpersoonliking van godheid! Daarom vier ek vandag en altyd u goddelikheid, u heerskappy oor my lewe. U is die Allerhoogste God, die Koning van konings en Heer van here en U alleen is waardig vir alle lof, eer en aanbidding. Amen.

VERDERE STUDIE:

Kolossense 2:9; I Timótheüs 3:16; Matthéüs 1:23; Johannes 1:14

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 27:1-26 & Exodus 38-39

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 16:29-40 & Psalm 9-10

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 10

JESUS IS “ADONAI”

In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God. The same was in the beginning with God. All things were made by him; and without him was not any thing made that was made. In him was life; and the life was the light of men (John 1:1-4).

As you study the Bible, you’ll be enthused to discover who Jesus truly is. When He walked the earth, He looked as ordinary as everybody else, yet He was Himself God. Jesus was the God that spoke to Moses in the burning bush. He was the One that called Abraham out of Haran and said, “Walk before me, and be thou perfect; I am the Almight God” (Genesis 17:1). He was the One that stood before Moses and said, “Take your shoes off your feet for where you are standing is holy” (Exodus 3:5).

Jesus was God in a human body, but the people didn’t know. You might then ask, “Why is He called the Son of God if He’s Himself, God?” Many ask that question because they don’t understand the true meaning of the expression, “Son of God.” “Son of God” doesn’t mean one that’s born of God; rather, it means God in a human body. Jesus is Adonai; the Lord, God.

He was the One that said to Moses, “Your fathers, Abraham, Isaac and Jacob knew me as El Shaddai, but I’m Jehovah” (Exodus 6:3). Jehovah is Yahweh. This is why the Jewish people had difficulty accepting Jesus Christ ordinarily, because everything written about Jesus in the Scriptures and the things He said of Himself, show that He is Adonai. Now you can understand why His Name has all power.

Think about it: that seemingly ordinary man of Galilee was actually God Almighty, walking the streets of Israel, but they didn’t know it, to the point they even killed Him. John says, “He was in the world, and the world was made by him, and the world knew him not. He came unto his own; and his own received him not” (John 1:10-11). Who is he talking about here? Jesus, the incarnate Word! The Apostle Paul tells us that in Him dwells all the fullness of the Godhead, bodily (Colossians 2:9). Hallelujah!

PRAYER

Dear Lord Jesus, thank you for the revelation of your personality. You’re the complete embodiment of Deity! Therefore, today and always, I celebrate your divinity, your Lordship and rulership over my life. You’re the Most High God, the King of kings and Lord of lords, and you alone are worthy of all praise, worship and adoration. Amen.

FURTHER STUDY:

Colossians 2:9; 1 Timothy 3:16; Matthew 1:23; John 1:14

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 27:1-26 & Exodus 38-39

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 16:29-40 & Psalm 9-10

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *